Wie my eerste PM......?
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Wie my eerste PM......?
WIE GEBRUIK 243 BARNES TSX 85GR BT?
Ek het 'n pakkie (50) om vir iemand persent te gee.Die persoon wat dit graag wil oorneem deur net posgeld te betaal kan my PM met al jou besonderhede. Dit mag dalk net nog 'n paar jakkalse laat sneuwel.
Groete Ian

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wie my eerste PM......?
Ek sl belang stel
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wie my eerste PM......?
Ian ek het jou gepm.Het ek vir die eerste keer dalk iets "gewen"??
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Wie my eerste PM......?
Manne,
lees mooi wat ek geskryf het. Baie het my gePM maar daar ontbreek sekere inligting.
Sterkte
lees mooi wat ek geskryf het. Baie het my gePM maar daar ontbreek sekere inligting.
Sterkte
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Wie my eerste PM......?
Ian, jy het mos my besonderhede....nou toe, stuur aan
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Wie my eerste PM......?
Jammer Manne
BRNO (PIERRE), HET DIE FYNSKRIF RAAKGELEES,
geluk.
Mooi aand
BRNO (PIERRE), HET DIE FYNSKRIF RAAKGELEES,
geluk.
Mooi aand
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wie my eerste PM......?
Ek wou nie skelm wees en agteraf dinge doen nie. Nou diskrimineer jy teen vinnige vingers Valie. Agge nee!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Wie my eerste PM......?
Oom Marius
Plaas oom PM my net met al die besonderhede dan was dit oom sin. Ek is ongelukkig te eerlik en moes by my reels bly
.
Mooi naweek vir oom-hulle
Plaas oom PM my net met al die besonderhede dan was dit oom sin. Ek is ongelukkig te eerlik en moes by my reels bly
Mooi naweek vir oom-hulle
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Wie my eerste PM......?
Ian, dankie vir die koeels. Ek wou nog altyd met dit eksperimenteer met die koeels, dus gaan hulle handig te pas kom.Ian wrote:Jammer Manne
BRNO (PIERRE), HET DIE FYNSKRIF RAAKGELEES,
geluk.
Mooi aand
Safari en ander, kan gerus by Ian en Eugene reel. Ek het gister aand net na 21:00 die PM gestuur, en vanoggend 11:00 was die pakkie in my hande. Dit is wat ek diens noem.
Veiligheid eerste manne!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Wie my eerste PM......?
BRNO (Pierre) wrote:Ian, dankie vir die koeels. Ek wou nog altyd met dit eksperimenteer met die koeels, dus gaan hulle handig te pas kom.Ian wrote:Jammer Manne
BRNO (PIERRE), HET DIE FYNSKRIF RAAKGELEES,
geluk.
Mooi aand
Safari en ander, kan gerus by Ian en Eugene reel. Ek het gister aand net na 21:00 die PM gestuur, en vanoggend 11:00 was die pakkie in my hande. Dit is wat ek diens noem.![]()
![]()
![]()
Al hoekom jy hom wou wen was om hom weer op pay it forward te sit....
Ek deps eerste
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Wie my eerste PM......?
Cobus(Cobb) wrote:BRNO (Pierre) wrote:Ian, dankie vir die koeels. Ek wou nog altyd met dit eksperimenteer met die koeels, dus gaan hulle handig te pas kom.Ian wrote:Jammer Manne
BRNO (PIERRE), HET DIE FYNSKRIF RAAKGELEES,
geluk.
Mooi aand
Safari en ander, kan gerus by Ian en Eugene reel. Ek het gister aand net na 21:00 die PM gestuur, en vanoggend 11:00 was die pakkie in my hande. Dit is wat ek diens noem.![]()
![]()
![]()
Al hoekom jy hom wou wen was om hom weer op pay it forward te sit....
Ek deps eerste
Veiligheid eerste manne!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wie my eerste PM......?
Ek wou nie met die koeëls eksperimenteer nie. Ek weet hulle skiet dood en wou met hulle jag. 
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br