.303 en .308 PMP STD op BWB
-
AntonF
- Jr. Member

- Posts: 97
- Joined: Wed Oct 23, 2013 2:51 pm
.303 en .308 PMP STD op BWB
Hallo daar
Ek wil vir julle slim manne bietjie raad vra
Ons gaan bietjie Bos en Vlakte Jag
Ek gebruik op die oomblik 168gr SP PMP Standard op my .308 en loop baie mooi
En dan vat ek my .303 ook saam en hy loop met 174gr SP PMP baie mooi
Nou my vraag aan julle is, is die koeels goed genoeg vir n BWB of moet ek PMP pro-amm vat
Ja ja ek weet jy kry nie pro-amm vir die .303 nie maar watter ander maak
Op die vlaktes gaan ons SWB en Blesbokke skiet op so 200m - 300m
Ek wil graag bly by een soort/maak vir altwee jagte per wapen die rede is want ons gaan net een dag weg slip bos toe en terug vlaktes.
Gaan die pro-amm hoer skiet as die std ene
Voorstelle is ook welkom
Wag om van julle te hoor
Groete
Anton

.22 BRNO
12Br Baikal
.303.BSA
.308 Musgrave
12Br Baikal
.303.BSA
.308 Musgrave
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: .303 en .308 PMP STD op BWB
As jy met PMP wil skiet, gebruik die 180 Pro-amm in 308 ek glo nie hul maak pro-amm vir 303 nie.
Die 180gr (vir 308) en 174 (vir 303) PMP SP sal ook werk maar dan moet hulle nie vinniger skiet as 2400 f/ps nie.
Ek sou eerder iets gebruik soos 150gr Barnes TTSX of 130gr Impala.
W.S
Die 180gr (vir 308) en 174 (vir 303) PMP SP sal ook werk maar dan moet hulle nie vinniger skiet as 2400 f/ps nie.
Ek sou eerder iets gebruik soos 150gr Barnes TTSX of 130gr Impala.
W.S
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .303 en .308 PMP STD op BWB
Was in 2012 by toe 'n vriend van my met 'n bruin boks 180 PMP uit sy 30-06 'n blouwildebees geskiet het. Een skoot en 50 meter se hardloop toe is sy petrol op. Vermy die groot bene en die gewone PMP's sal werk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
AntonF
- Jr. Member

- Posts: 97
- Joined: Wed Oct 23, 2013 2:51 pm
Re: .303 en .308 PMP STD op BWB
Dankie manne
Waardeur julle terug voer
Anton
Waardeur julle terug voer
Anton
.22 BRNO
12Br Baikal
.303.BSA
.308 Musgrave
12Br Baikal
.303.BSA
.308 Musgrave
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: .303 en .308 PMP STD op BWB
Ek het laas jaar met my 30.06 180gr Pro Amm geskiet en my BWB het 40m gehardloop toe le sy.Friend van my het met sy 303 en pmp se bruin boks n Eland laat bakkie ry.
Ek sal net byvoeg dat skootplasing met die rontes n baie groot rol speel en groot beun vermy moet word.
Ek sal net byvoeg dat skootplasing met die rontes n baie groot rol speel en groot beun vermy moet word.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: .303 en .308 PMP STD op BWB
Gebruik wat werk in jou geweer. Gebruik die beste wat jy kan kry.
-
AntonF
- Jr. Member

- Posts: 97
- Joined: Wed Oct 23, 2013 2:51 pm
Re: .303 en .308 PMP STD op BWB
Dankie manne vir al die raad
.22 BRNO
12Br Baikal
.303.BSA
.308 Musgrave
12Br Baikal
.303.BSA
.308 Musgrave
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: .303 en .308 PMP STD op BWB
Laat weet ons hoe dit afgeloop het.AntonF wrote:Dankie manne vir al die raad
-
jooste
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Re: .303 en .308 PMP STD op BWB
Hi Anton.
Moet nie n BWB met jou .303 en PMP patrone skiet nie. Jy gaan betaal vir die bok maar niks huistoe vat nie. Koop vir jou 175gr Rhino Solid Shanks en laai hulle met 43gr S341. Dit gaan vir jou spoed van ongeveer 2250ft/sek gee wat daardie punt deur selfs die groot bene gaan penetreer tot op 100m. Die punt sal deur gaan tot op die anderkant as jy n bladskoot skiet. Gewig retensie is hoog tot ongeveer 95% met hierdie punte. Jy sal ook min vleisskade ervaar.
Glo my ek het dit self getoets met my .303 en dit werk.
My bwb geskiet in Gravelotte omgewing met PMP punte loop nog rond omdat daardie punt disintegreer met impak.
Beste groete.
Nico Jooste

mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: .303 en .308 PMP STD op BWB
Stem saam met Nico moenie kans vat op snotneus met standard punte! Weet van paar ouens wat hul vingers verbrand het met die man.Pro amm sal doen en behoort die selfde te skiet in die 308.koop rhino vir 303 soos Nico vertel!
-
AntonF
- Jr. Member

- Posts: 97
- Joined: Wed Oct 23, 2013 2:51 pm
Re: .303 en .308 PMP STD op BWB
More mense
vdwald ek sal so maak
Dankie vir verdere raad
Net een laaste vraag weet iemand dalk van n plek nader aan Ermelo as Pongola waar ek n BWB kan skiet.
Baie Baie Dankie