Dag mense
Ek het op RSG gehoor hiervan - luister smiddae tydens Tjailatyd met Amore Bekker van 15h00 tot 16h00.
Veevoer skenkings deur Wes Kaap boere beloop reeds meer as 1000 ton, en gaan per trein gratis afgelewer word in die geteisterde Noordwes en Noord Kaap provinsies.
Skenkings kom steeds in en die wat daarvan gebruik wil maak kan hierdie nommer skakel of navraag doen per e-pos.
Of luister net na RSG vir meer inligting!
Carl Opperman
021-860-3801
alet@awk.co.za
Hoop almal kom reg....!
Droogtehulp - RSG
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Droogtehulp - RSG
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
