Vimba Bushpig Hounds
-
Jaco Bosvark
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sun Jan 12, 2014 1:05 pm
Vimba Bushpig Hounds
Vimba Bushpig Hounds is a pack of highly trained hounds specialising in helping the farmers to control these crop raiding, damage causing problem! If bushpigs causes damage to your crops them we will help you get rid of them.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Rifrug2
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Jul 22, 2013 3:44 pm
Re: Vimba Bushpig Hounds
Kan iemand my raad gee watter soort flits is die beste vir nag skiet. Ek moet hom kan mount op die geweer. Ken iemand die ND 3 lazer wat ook n flits is. Ek is dringend op soek na iets voor volgende naweek.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Vimba Bushpig Hounds
Probeer vir Celesti hier op Jaracal. Sy is van Nitecore SA. Hulle flitse is puik.
Groete
Douw
Groete
Douw
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Vimba Bushpig Hounds
Welkom Groot Vark!
Manne. As Jaco van varke praat kan julle maar luister. Dis met DNS toetse bewys dat hy 17.38% bosvarkbloed in hom het!
Manne. As Jaco van varke praat kan julle maar luister. Dis met DNS toetse bewys dat hy 17.38% bosvarkbloed in hom het!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Potshot pelser
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Mon Jun 10, 2013 10:42 am
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Vimba Bushpig Hounds
Rifrug ek gebruik n lightforce 170mm op my 06 en hy werk goed!
- BIGHUNT
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:35 pm
Re: Vimba Bushpig Hounds
Hi Geno, is jy seker dis net 17.38% bosvark bloed???
As ek so na sy gearlever kyk dan wonder ek.....!!!
As ek so na sy gearlever kyk dan wonder ek.....!!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Vimba Bushpig Hounds
Welkom ou Jaco,waneer jag ons weer?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Vimba Bushpig Hounds
1 Februarie by Reno! Die varke slaap in 4 lande!G-force wrote:waneer jag ons weer?
Goed, beter, 6millimeter!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Vimba Bushpig Hounds
Great,gaan ons sommer daai jakkalse ook ophang selde naweek?Geno wrote:1 Februarie by Reno! Die varke slaap in 4 lande!G-force wrote:waneer jag ons weer?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Vimba Bushpig Hounds
Ons gaan ja! Sal by Reno hoor of ons weer in daai lekker jaghuis kan bly.
Goed, beter, 6millimeter!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Vimba Bushpig Hounds
Kan jy manne asseblief julle reelings tref oor PM's!Geno wrote:Ons gaan ja! Sal by Reno hoor of ons weer in daai lekker jaghuis kan bly.
Julle maak n man darem lelik jaloers as ek moet hoor hoe julle gaan jag.
kan sien die manne ken hulle storie.