Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Jacques,
Kyk by Cabelas.com en Bassproshops.com
Hulle pryse is so te se identies, kyk op hulle websites vir 'n tak naby waar sy gaan.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Maters.
Het julle gesien wat kos die Monarch X Scopes? $999. Vir daai prys oorweeg ek sterk om liewer vir my nog 'n VX3 te koop.
Asdie Scope $999 kos gaan die invoerbelasting my mos doodmaak. Ai, daar is sulke lekkergoed beskikbaar op die mark, maar ons demokrasie tap my bankrot!
Groete.

Dont tell me, show me......
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Maak my sommer hartseer!! Smaak ek kan myself oorge aan drank Hehe
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
http://www.4scopes.com/tactical.htm $828 +$50 = $878 x R7.00 = R6146 + 20% = R7375243Songdaug wrote: Maters.
Het julle gesien wat kos die Monarch X Scopes? $999. Vir daai prys oorweeg ek sterk om liewer vir my nog 'n VX3 te koop.
Asdie Scope $999 kos gaan die invoerbelasting my mos doodmaak. Ai, daar is sulke lekkergoed beskikbaar op die mark, maar ons demokrasie tap my bankrot!
Groete.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
243S,Beyers wrote:http://www.4scopes.com/tactical.htm $828 +$50 = $878 x R7.00 = R6146 + 20% = R7375243Songdaug wrote: Maters.
Het julle gesien wat kos die Monarch X Scopes? $999. Vir daai prys oorweeg ek sterk om liewer vir my nog 'n VX3 te koop.
Asdie Scope $999 kos gaan die invoerbelasting my mos doodmaak. Ai, daar is sulke lekkergoed beskikbaar op die mark, maar ons demokrasie tap my bankrot!
Groete.
Ek wonder of daar enigsins 'n verskil in kwaliteit tussen hierdie 2 is... Dalk net die meer bekende naam
Teen hierdie laaste prys is die Monarch X 'n winskoop!
O'ja. Hier is vir jou 'n goeie demokrasie-"slogan":
"DEMOCRACY in Africa is two wolves and one sheep voting on what to have for lunch..."
Groetnis!
Hein M.
Last edited by Hein M. on Wed Oct 06, 2010 5:51 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Oom JB
Na watter scope wil Oom kyk? Ek het op Burris se website self eers gekyk wat vir my die beste lyk en toe het ek bestel. SJ het ook nou onlangs bestel uit Amerika. Oom is mos op SAJSV se forum ook neh? Kyk daar is 'n Chad ou wat baie goeie pryse het, veral combo's ook. Die ander opsie is om soos Geno gese het te maak. Hoop Oom kom reg!

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Beyers/Hein
Ek is nou nie die bes ingeligte persoon tov optics nie, maar ek is nogal geneig om met Hein saam te stem dat daar nie veel van 'n verskil in kwaliteit is by die twee nie. Beyers, om een of ander rede het ek gedink dat die invoerbelasting op optics 100% is - het dit iewers raakgelees of gehoor of iets.
As dit slegs 20% is is ek darem baie bly om verkeerd te wees! Hahahaha.
Ek sal nog so bietjie navorsing moet doen rondom die tipe kruise en diesmeer. Ek weet wel dat Nikom van die beste lense op die mark vervaardig en dat hulle vir verskye ander GROOT name ook lense vervaardig.
Dankie vir die goeie nuus.
Die re?nwolke hand dik en donker oor Kathu vanaand, so hou maar bietjie duim vas saammet my.
Jaco
Ek is nou nie die bes ingeligte persoon tov optics nie, maar ek is nogal geneig om met Hein saam te stem dat daar nie veel van 'n verskil in kwaliteit is by die twee nie. Beyers, om een of ander rede het ek gedink dat die invoerbelasting op optics 100% is - het dit iewers raakgelees of gehoor of iets.
As dit slegs 20% is is ek darem baie bly om verkeerd te wees! Hahahaha.
Ek sal nog so bietjie navorsing moet doen rondom die tipe kruise en diesmeer. Ek weet wel dat Nikom van die beste lense op die mark vervaardig en dat hulle vir verskye ander GROOT name ook lense vervaardig.
Dankie vir die goeie nuus.
Die re?nwolke hand dik en donker oor Kathu vanaand, so hou maar bietjie duim vas saammet my.
Jaco
Dont tell me, show me......
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Songdaug
Ou vrind as dit daar reen praat maar daar as hy klaar gereen het lat die reentjies diekand toe kom
Groete
Armand
Ou vrind as dit daar reen praat maar daar as hy klaar gereen het lat die reentjies diekand toe kom
Groete
Armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Jaco243Songdaug wrote: Beyers/Hein
Ek is nou nie die bes ingeligte persoon tov optics nie, maar ek is nogal geneig om met Hein saam te stem dat daar nie veel van 'n verskil in kwaliteit is by die twee nie. Beyers, om een of ander rede het ek gedink dat die invoerbelasting op optics 100% is - het dit iewers raakgelees of gehoor of iets.
As dit slegs 20% is is ek darem baie bly om verkeerd te wees! Hahahaha.
Ek sal nog so bietjie navorsing moet doen rondom die tipe kruise en diesmeer. Ek weet wel dat Nikom van die beste lense op die mark vervaardig en dat hulle vir verskye ander GROOT name ook lense vervaardig.
Dankie vir die goeie nuus.
Die re?nwolke hand dik en donker oor Kathu vanaand, so hou maar bietjie duim vas saammet my.
Jaco
My Trijicon se invoer was R1290 omtrent , kry nie nou die strokie nie.
Die SA markup is 100% op prys na invoerbelasting en vervoerkoste en ander koste net omdat hulle kan.
Beyers
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
M?re,
Ek het vanoggend by Opticsplanet vir my 'n Burris 3X-9X-40mm Fullfield II Ballistic Plex teleskoop, wat ingesluit is 'n 10X-32mm verkyker vir $219-00 gekoop, waar die posgelde $250-18 kos dit my in totaal $469-18. As ek dit omskakel na R7-00 kos dit my in totaal R3284.26.
Nou my vraag, die "shipping" kostes regtig dit of het ek te veel betaal.

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
JvB
Jy het hopeloos te veel betaal vir die shipping, dit behoort nie meer as $50 te gekos het nie en met invoer belasting moes jy nie meer as R2400 te betaal nie. Maar hy is oppad en jy sal hom geniet.
Groetnis
SJ
Jy het hopeloos te veel betaal vir die shipping, dit behoort nie meer as $50 te gekos het nie en met invoer belasting moes jy nie meer as R2400 te betaal nie. Maar hy is oppad en jy sal hom geniet.
Groetnis
SJ
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Dankie SJ,
Ek het dit vermoed, die ander plek Cabelas voer nie uit na Suid Afrika nie en daarom het ek Opticsplanet gebruik. Ek dink 'n ou moet deeglik mark navorsing doen oor die shipping kostes.
JvB
Ek het dit vermoed, die ander plek Cabelas voer nie uit na Suid Afrika nie en daarom het ek Opticsplanet gebruik. Ek dink 'n ou moet deeglik mark navorsing doen oor die shipping kostes.
JvB
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
JvB, jy kan by wingsupply.com ook kyk, ek het vroeer vanjaar 'n paar handskoene, hemp, hoed en 4x32 bushnell scope daar gekoop en shipping was $40. Ek het ook die Burris combo bestel deur 'n pel wat oor gevlieg het. Kry dit volgende week.
Groete
Eugene
Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Dankie Geno,
Ek probeer die transaksie kanselleer. Blykbaar kan jy dit doen, maar of hulle dit gaan aanvaar weet ek nie. Ek kan nog een van daardie combo's koop vir die vervoer kostes wat hulle my vra.
JvB
Ek probeer die transaksie kanselleer. Blykbaar kan jy dit doen, maar of hulle dit gaan aanvaar weet ek nie. Ek kan nog een van daardie combo's koop vir die vervoer kostes wat hulle my vra.
JvB
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
-
Christoff Bosch
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Thu Mar 03, 2011 7:57 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
EK HOOP NET JULLE MANNE MET DIE ZEISS SCOPES TEL NIE PROBLEME OP NIE EK HET 1 EN SUKKEL AL 3 JAAR MET DIE AGENTE OM 'N OOGSTUK RUBBER IN DIE HANDE TE KRY HULLE DIENS IS PATETIES!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Christoff
Die oogstuk nou eenkant, hoe ervaar jy die scope? Redelik of sleg. Lyk nie of ek iets beter uit jou gaan kry nie.
Waar het jy die scope gekoop? Ingevoer/smokkel of by RSA-winkel. As dit by RSA-winkel was, is die probleem meestal by die winkel en nie by die Agente nie. As jy die oogstuk wil claim, moet jy die scope wegstuur en as jy slegs een wil koop moet jy maar net een bestel.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Christoff Bosch
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Thu Mar 03, 2011 7:57 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
TAFJAK
MY PA IS DIE EIENAAR VAN 'N WAPENWINKEL IN DIE OOS KAAP SO EK HET MYNE DIREK BY DIE GROOTHANDELAARS WAT WHYSALLS IS GEKOOP EN MOENIE MY VERKEERD VERSTAAN NIE DIE SCOPE IS GREAT! HET LAASMAAND REGGEKOM MET DIE RUBBER TOE 'N VRIEND VAN MY VIR 3 WEKE DUITSLAND TOE IS. HULLE HET DIE RUBBER UITGESORTEER EN 'N FYNER KRUISDRAAD INGESIT EN DIE KOSTE WAS MAAR R800.
GROETNIS
CHRISTOFF

- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Hakies
Wat se Zeiss het jy op jou roer? Meeste van die duitse scopes moet n ou maar terugstuur na die fabriek toe, hier in ons ou landjie sukkel n ou maar met die repairs. Gelukkig breek hul nie sommer nie.....
Groete
T
Wat se Zeiss het jy op jou roer? Meeste van die duitse scopes moet n ou maar terugstuur na die fabriek toe, hier in ons ou landjie sukkel n ou maar met die repairs. Gelukkig breek hul nie sommer nie.....
Groete
T
-
Christoff Bosch
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Thu Mar 03, 2011 7:57 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
T
Ek het 'n zeiss classis 8 x 56 lekker scope het hom op my 7x64.
GROETE
CHRISTOFF
Ek het 'n zeiss classis 8 x 56 lekker scope het hom op my 7x64.
GROETE
CHRISTOFF
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Ek het my Leopold VX3 laasnaweek gekry!! Manne manne manne, nou moet die SAPD net hulle gatte roer met dai 243'tjie se aansoek!!

VX3 6.5-20x40 met die Varmint Kruis. Hy lyk nogals ongeskik so met dai 30mm tube van hom!
Ek het die model sonder die Ballistic Turrets gevat. Daai lang knoppe gat net stamp agter op die bakkie of in my sy steek as ek stap met die ding. Jusssslaiket ma dis n ordintlike scope die VX3!! Hahahaha, julle sien seker nou hoe opgewonde ek is oori ou dingetjie
Leopold - Groete
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Aan Christoff Bosch
Dags? Vriende
Ek sien Christoff noem dat Whysalls die agente is vir Zeiss en dat hulle gesukkel het om 'n oogstuk vir die teleskoop te kry. Mense ek ken Whysalls reeds van 2000 af en hulle is nie agente vir Zeiss nie. Ek koop reeds van 2001 af my teleskope by Whysalls en hulle is die Swarovski agente. Ek het eers die afgelope twee maande of so betrokke geraak by die Forum en het al 'n paar kere foute opgetel wat mense maak mbt agente en ander dinge en dan word sommige mense/instansies se name onnodig swartgesmeer. Terloops, ek het by meer as een persoon gehoor dat Zeiss se naverkope diens nie goed is nie. As julle probleme met Swarovski-produkte het, bel my ek sal probeer help aangesien ek nou permanent by Whysalls werk. My nommer is 072-281-6304.

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Ponkie, bel vir Johannes Schoeman (nul 82 56vier9433).Ponkie wrote: Geno
Besit jy al 'n Burris, of is hierdie jou eerste koop van hulle? Ek kyk tans na die 6-20x50mm Fullfield II, maar wik en weeg nog tussen hom en die 4-14x42mm Fullfield II. Ek het by manne soos Oom Piet Breedt en Jaco Brink gehoor dat die 4-14x42 geen pyne het nie en 'n puik scope vir sy prysklas is, maar nou het ek nog niemand teegekom wat al ondervinding het van die 6-20x50 nie.
Sal graag eers met iemand wil praat wat reeds die scope het...
NS. net ietsie vir die 243 manne. Die naweek by die Pro-amm groepering het wie met die eerste prys weg gestap?? 'n Oom met 'n 308win!!
Ek moes net! haha!
Groetnis
Ponkie
Hy skiet tans met n 6.5 -20 FFII Burris Tactical, en is heelbo aan die ranglys van die SAJSV se 2010 ranglys. Ek het vanmore met hom gesels, en hy se daar is sekerlik nie n beter scope vir daardie geld in die wereld nie. Dit is verstommend hoe baie die Burriss'e nou oral in die top plekke uitpop.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Ek het met die raad en aanbeveling van Piet 'n Burris Fullfield II 4.5-14X42 gekoop. Ek moet s? ek is nog nie een dag daaroor spyt gewees nie. Hy werk nou baie mooi op my 223 want moes plek maak vir 'n groter scope op my 308.
Teenoor 'n Leupold met dieselfde vergroting koop ek eerder die Burris. Ek het al die beeld vergelyk met 'n Leupold VX3 en die Burris was vir my en die Leupold eienaar beter
Teenoor 'n Leupold met dieselfde vergroting koop ek eerder die Burris. Ek het al die beeld vergelyk met 'n Leupold VX3 en die Burris was vir my en die Leupold eienaar beter
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Oom Piet
Dankie vir die terugvoer. Ek sal beslis van die aanbod gebruik maak. Die burris is tans op my 308, maar sodra die 22-250 se aansoek goedgekeur is sal ek hom oorskuif. Die 308 gaan dan elke geval uitsluitlik vir koedoe en Eland gebruik word, so 'n fixed vergroting of enige iets kleins sal voldoende wees!