Jakkals getalle
-
Pierre
Re: Jakkals getalle
HI YALAIR
MY GETALLE VIR DIE LAASTE 3 MAANDE:
JANUARIE-29 JAKKALSE + 7 KATTE.
FEBRUARIE-27JAKKALES + 2 KATTE.
MAART-22 JAKKALSE + 4 KATTE.
78 JAKKALSE
DAN MOET JY IN AANMERKING NEEM DAT DIT BAIE GEREEN HET IN DIE OOS-VRYSTAAT,BETLEHEM
SENEKAL,CLOCOLAAN EN FOERIESBURG OMGEWING,DIT MAAK DAT EK NIE IN DIE VELD KON KOM NIE.
EK HET SELFS JAKKALSE GEHOOR WAT OP DIE ANDER PLAAS LANGS AAN WAAR EK GESKIET HET
GEANDWOORD HET.
SO MY MAAT AL WAT EK KAN SE IS DAAR IS BAAAAAAI DAAR BUITE.
HOOP MY OPSOMMING HELP SO BIETJIE MET JOU JAKKALS GETALLE.
LAAT DIE SKOTE KNAL EN DIE JAKKALSE VAL
PIERRE

tafjak
Re: Jakkals getalle
Ben
Die manne wat die getalle gebruik moet ook onthou dat dit baie meer kan wees omdat die jagdae maar beperk was in Februarie en Maart. My getalle is nogal in meer nagte gejag as ander manne s'n, so het ek die naweek verneem. Die beskikbare nagte vir my was in die omgewing van 18 in Jan, 11 in Feb en 7 sover in Maart. Dit kan vir ons eintlik 'n duideliker prentjie gee as die nagte in berekening gebring word.
Groetnis
Taffie

Ambessa
Re: Jakkals getalle
Hallo Yalair / Tafjak / Pierre en ander op die getalle
mooi met die info. Ja, dit is belangrik om aan te toon oor hoeveel nagte 9dae) die rjakkalse gesien is.

- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Jakkals getalle
Ambessa/Pieter E
Sorry ek kom nou eers terug na julle pomp het gebreek toe sit mielies sonder water terwyl ek leer om jakkalse te jag
as ek getalle bymekaar sit vat ek die gemiddeld van die getal waar jy merk bv 20-30 vat ek as 25 reken dit kan na genoeg wees.
Sorry ek kom nou eers terug na julle pomp het gebreek toe sit mielies sonder water terwyl ek leer om jakkalse te jag
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Jakkals getalle
Getalle
695 deur 15
695 deur 15
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Jakkals getalle
Pieter E
Die stembus sluit eers die einde van maand so ek aanvaar dat van die lede wag vir dan. ek hoop dat almal dan hul getalle sal inhe, met dievolgende sal ek kyk of ons die gebied saam met getalle kan insit bv 600 jakkals op 100 000 hektaar, sal kyk of dit kan werk.
Groete

Yalair
Dis reg so, ek het eintlik net gereken om te kan s? hoe groot die probleem is deur ook te verwys na hierdie opname, maar dis oraait, ek glo darem nie daar is ouens wat nou nog twyfel daaraan nie! Verstaan ek jou reg as jy s? (695/15) beteken dit so 46 per peroon vir die 2,5 maande?
Groete
Pieter E
Dis reg so, ek het eintlik net gereken om te kan s? hoe groot die probleem is deur ook te verwys na hierdie opname, maar dis oraait, ek glo darem nie daar is ouens wat nou nog twyfel daaraan nie! Verstaan ek jou reg as jy s? (695/15) beteken dit so 46 per peroon vir die 2,5 maande?
Groete
Pieter E
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Jakkals getalle
Taffie, jy's reg ons sal almal moet koppe bymekaar sit om te sien hoe gaan ons dit meer 'streamline' kan maak, ek wou gebiedgrote ens inbring, maar is maar dom met compouters jong. Ek het reeds 'n paar planne hoe om dit te doen, en het gedink ek gaan een begin vir rooikatte waar getalle laer is ? net om te sien hoe dit werk. Laat weet ma wat julle dink, dan maak ek soDie manne wat die getalle gebruik moet ook onthou dat dit baie meer kan wees omdat die jagdae maar beperk was in Februarie en Maart
Groete
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Jakkals getalle
Getalle
710 deur 16 lede.
Die pol sluit volgende Vrydag 3 April, as enige iemand nog getalle wil insit voor dan asb.

Hallo Yalair
Help net bietjie. Is dit rjakkalse gesien of is dit gesien en geskiet?
Ambessa
Help net bietjie. Is dit rjakkalse gesien of is dit gesien en geskiet?
Ambessa
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Jakkals getalle
Ambessa
Dis gesien en of geskiet, party van ons sien/hoor hulle net en 'n ou soos Taffie skiet hulle net.

Hallo almal
Het julle gekyk: dit is met vreugde dat ek vandag die "stats" beskou het. Die verhouding van "male:female" is 15:1. Dit is natuurlik slegs van toepassing op diegene wat wel hulle geslag aangetoon het!
Nietemin, ek is bly dat hier 'n beduidende getal van die skoonste geslag aan boord is. Mooi so.

YALAIR
Lyk my dat jy die aspekkie goed dophou. Mooi man, die jakkalse wil seker nou nie he dat daar 'n huwelik tussen twee van die belangstellendes moet wees nie. Ou jakkie moet dan eers in sy pasoppens wees.

- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Jakkals getalle
kan ek weer getalle verander as ek al gevote het, was mos saam Taffie en moet nog opsit wat ek die week gesien en geskiet het?
Chris
Chris
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Jakkals getalle
Chris
Jy kan 2 keer vote, as jy sukkel laat weet net jou getalle dan sal ek dit vir jou opsit.
Groete
Jy kan 2 keer vote, as jy sukkel laat weet net jou getalle dan sal ek dit vir jou opsit.
Groete
-
Ambessa
Re: Jakkals getalle
Hallo daar
Ja, man moet darem weet wat hier aangaan. Julle moet weet, mooi was nog nooit lelik nie.
Ambessa
Ja, man moet darem weet wat hier aangaan. Julle moet weet, mooi was nog nooit lelik nie.
Ambessa
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Jakkals getalle
Almal
Geen woner hiers probleme nie, van almal op die forum is hier net 17 persone wat jakkalse teekom, of skiet

Stem die ouens nog of is die resultate gegsluit?
Ambessa
Stem die ouens nog of is die resultate gegsluit?
Ambessa
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Jakkals getalle
Ambessa
Gaan pol sluit so by Sondag, dis nog oop, maar hies nie veel manne wat jakkies sien, of skiet nie

Sien/skiet die ouens min of is dit net min ouens wat die moeite wil doen om dit op die pol te plaas?
Ambessa
Sien/skiet die ouens min of is dit net min ouens wat die moeite wil doen om dit op die pol te plaas?
Ambessa
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Jakkals getalle
Ambessa
As ek so na Taffie hulle luister is daar baie min ouens wat regtig, as 'n leefwyse jakkals jag. Andere doen dit as aanvullende inkomste en dan net per geleentheid. Verder die bohaai wat dus oor roep en skiet gemaak word word dus heeltemal uit verband geruk.

Bedoel jy daar word gedink baie ouens roep-en-skiet of dat dit nie so effektief (nie op die goeie individuele jagter se vlak nie maar op 'n landswye basis) is as wat almal dink nie? Help 'n bietjie?Yalair wrote: ...Verder die bohaai wat dus oor roep en skiet gemaak word word dus heeltemal uit verband geruk.
Ambessa