Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jamalley »

Welkom manne, ek hoop julle geniet dit hier
stiaan jansen
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Wed Jan 08, 2014 8:38 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by stiaan jansen »

hallo ek is hier van kuruman. Mag 2014 vol geluk sukses, vrede en liefde wees
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by KalahariKlong »

Baie welkom Stiaan.
User avatar
AFRICAN LEADWOOD
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 298
Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by AFRICAN LEADWOOD »

Dagsê

Ek het al van tyd tot tyd die forum besoek maar het nou eers aangesluit. So ek hou julle al 'n ruk lank dop! ;)

Ek is ‘n entoesiastiese sportskut en jagter. Naweke sal jy my waarskynlik iewers op die skietbaan raakloop.

Daar is baie te leer hier en ek geneit die uitruil van gedagtes wat die tipe forum bied. Ek sien baie uit daarna om hier deel te neem.

Jhb is my tuiste. Die WP is my span.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by DWB »

Baie Welkom Wim!

Hoop ons kom meer te hore van die Northfork koeels hier (Sort dit net eers met Hein uit)

Groete!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jamalley »

Welkom Stiaan en African Leadwood
User avatar
AFRICAN LEADWOOD
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 298
Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by AFRICAN LEADWOOD »

Baie dankie manne.

Ja, ek het al 'n paar maande terug vlugtig die goed ondersoek en sal weer so maak. My plan is om nie op tone te trap nie, so daar is geen agenda om onderlangse promosie te doen nie! Ek glo daar is baie ander goed om te bespreek.

Groete
Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Dimitri »

Welcome Wim.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by DWB »

Geen Probleem Wim, sal jou graag hier wil sien adverteer.

Maar soos jy sê daar is baie ander goed om ook oor te praat.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Frikkie Smith
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon Feb 10, 2014 12:22 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Frikkie Smith »

Goeie dag!
Ek is afkomstig van Ottosdal in die Noordwes. Ek is 'n onderwyser (Wiskunde en Wetenskap) en 'n deeltydse beroepsjagter!
Dankie vir die puik forum en ek is trots om 'n lid te mag wees!
Leef te alle tye jou hart uit!
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johan Reyneke »

Baie welkom Frikkie

Geniet dit hier. Ek dink julle manne en dames wat nog in die onderwys is moet seker hare op julle tande he.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
Naas1
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Naas1 »

Welkom Frikkie, glo jy sal dit geniet
Groete
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
VaartVark
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Fri Feb 14, 2014 3:34 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by VaartVark »

Goeie Dag

Uit Bloemfontein, Stian, jag nie so baie soos ek wil nie, gelukkig is daar darem skietbane om my nederig te hou.

Onlangs self begin ammunisie maak, en geniet die soek na die "perfekte" lading vir al my kalibers, so ek reken ek sal kom aanklop vir raad redelik gereeld.
sandbequipment
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Mon Feb 17, 2014 1:50 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by sandbequipment »

Goeie middag,ek is Johan en ek is van Pretoria.Baie dankie vir die geleentheid om saam te kan gesels en te kan deel.Ons is 'n nuwe besigheid bekend as S&B Equipment Traders en deel graag ons toerusting met julle sodra ons goedgekeur is om te adverteer,ek is nie net hier vir besigheid nie maar ook vir plesier.Lekker middag.
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by FCLoretz »

sandbequipment wrote:Goeie middag,ek is Johan en ek is van Pretoria.Baie dankie vir die geleentheid om saam te kan gesels en te kan deel.Ons is 'n nuwe besigheid bekend as S&B Equipment Traders en deel graag ons toerusting met julle sodra ons goedgekeur is om te adverteer,ek is nie net hier vir besigheid nie maar ook vir plesier.Lekker middag.
Johan,

Welkom op die forum, ek glo jy gaan dit hier geniet. Watse toerusting doen julle by S&B? Jag jy self?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johan Nel »

Hallo Johan,
Welkom hier op die forum.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jamalley »

Welkom Johan
hunter74
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by hunter74 »

Welkom aan al die nuwe manne.

Geniet en groete.
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by 470rigby »

;D
Iemand het my gevra om myself voor te stel, maar ek is maar skaam....
Ek is 'n handelaar in PTA, maar ek handel net in Britse 'vintage' gewere en haelgewere. Ek het dus nie 'n gewone winkel nie, ek werk van my huis af.

Die GROOT probleem is dat ek ook 'n versamelaar van die goeters is, dus ek is altyd in konflik as ek ietsie moois raakloop.....

Ek skryf so nou en dan iets vir tydskrifte. My goeie punt is dat ek eerlik is, my slegte punt is 'I do not suffer fools gladly'

Het 'n mooi versameling, sal graag met julle deel as iemand sou belangstel.

Toy volgende keer
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by NEGE3 »

Welkom hier by ons.
Ek is ook mal oor ou roere en kan my verkyk aan die handewerk wat met basiese handgereedskap vermag is.
Groete,
Koos de Beer
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom, 470. Hoop jy geniet dit en vertel ons meer van jou gunne.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by DWB »

Welkom Mr Tonkin (As ek reg geraai het :D)
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pappabeer »

470rigby wrote:;D
Iemand het my gevra om myself voor te stel, maar ek is maar skaam....
Ek is 'n handelaar in PTA, maar ek handel net in Britse 'vintage' gewere en haelgewere. Ek het dus nie 'n gewone winkel nie, ek werk van my huis af.

Die GROOT probleem is dat ek ook 'n versamelaar van die goeters is, dus ek is altyd in konflik as ek ietsie moois raakloop.....

Ek skryf so nou en dan iets vir tydskrifte. My goeie punt is dat ek eerlik is, my slegte punt is 'I do not suffer fools gladly'

Het 'n mooi versameling, sal graag met julle deel as iemand sou belangstel.

Toy volgende keer
Baie welkom,

Ons sal verseker belangstel om 'n paar mooi Britse gewere en haelgewere te sien. Wel, ek in elk geval.

Geniet die kuier en moeinie die manne met kort humeure te ernstig opneem nie, dis eitlik 'n baie lekker plek hierdie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johan Nel »

Deon, ek het ook so gespekuleer.
Mnr 470 Rigby, baie welkom hier by ons, maar so maklik kom jy ook nou nie weg nie. Dis maar 'n half flou self voorstel vir 'n man wat so iets uitstaande doen soos om sulke raar items te versamel, reken ek. Hier op die forum het die kerels so 'n gesegde wanneer iemand iets het of iets doen, dat dit nie bestaan nie, of nie gebeur het tensy daar nie fotos daarvan op die forum geplaas word vir almal om te aanskou nie. Johan van Wyk het al van sy mooi roere gewys en Ralph Badenhorst het al 'n hele paar liplekker fotos hier geplaas van gewere wat sy pa bou, rerig pragstukke. Nou hoe lyk dit, wys 'n bietjie so 'n paar van jou geweer kiekies, lat ons kan sien! So by so is die gemiddelde forumlid hier totaal geweer en jag bevonk en geniet ons sulke goed oor gewere vreeslik baie. So, kom wys asseblief lat ons kan sien, en weereens baie welkom hier by ons. Ek vertrou dat jy dit sal geniet hier en lekker gaan saamgesels.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 870
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Ralph Badenhorst »

Welkom Andrew Tonkin

Het die voorreg gehad om al vir die Mnr werk te doen.

Groete

Ralph jr.
Post Reply