http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/Lampie_zps1bd893c7.jpg
Muskiet /vlieë lampie
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Muskiet /vlieë lampie
Ek is seker almal van ons het uit idees geraak oor wat om met hulle leë kruit blikke te maak.... hierdie is my idee. Neem n leë kruit blik, kap n gaatjie in die deksil, druk i put in en maak hom vol met geel Citronella olie vir binne of groen olie vir buite. Onthou net dat die olie vinniger gaan uitbrand as jy ñ S365 blik gebruik
http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/Lampie_zps1bd893c7.jpg
http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/Lampie_zps1bd893c7.jpg
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Muskiet /vlieë lampie
Baie oulike plan. Vermy net Lot 71 - hoogs ontvlambaar!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Muskiet /vlieë lampie
Ek het juis 'n lekker 8 sitplek tafel vir buite onder die afdak gebou laasmaand. Goggos knaag erg so net voor sononder. Ek dink ek gaan die plan volg

