Hawke Varmit 4-16x44 SF
- karelroos87
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Dec 03, 2012 7:51 pm
Hawke Varmit 4-16x44 SF
Hi Manne.
Wat is julle gevoel oor die Hawke Varmit 4-16x44 SF scope het een aangeskaf vir R1350 ek nou nie juis donald trumpt net sy diep sakke nie, is maar nog jonk en met min geld. Sover het ek nie klagtes nie die beeld is skoon en die side focus werk lekker om afstand vinnig te skat. Is daar enige mense wat probleme ervaar het met die maak.
Het we'll n sukesesvolle jagseisoen agter die rug met die scope op die roer.
Hoor graag van julle.

Gee n man n stukkie biltong en hy eet lekker een keer, maar leer n man om te jag. . . . . . . dan eet ander mense sy biltong!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
Was die scope nuut, en indien wel, waar?
Dit hang af watter kaliber jy die scope voor gaan gebruik. Ek het een op .22, en vrek oor hom. Ek reken net dat hy nie baie van die groter kalibers gaan hou nie.
Dit hang af watter kaliber jy die scope voor gaan gebruik. Ek het een op .22, en vrek oor hom. Ek reken net dat hy nie baie van die groter kalibers gaan hou nie.
Veiligheid eerste manne!
- karelroos87
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Dec 03, 2012 7:51 pm
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
Hy was nuut in die boks geseel maar tweede hands gekoop by n vriend.
Die scope is nou op n .308, maar soos ek se hy werk lekker nog nie moeilikheid.
Die scope is nou op n .308, maar soos ek se hy werk lekker nog nie moeilikheid.
Gee n man n stukkie biltong en hy eet lekker een keer, maar leer n man om te jag. . . . . . . dan eet ander mense sy biltong!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
BRNO (Pierre) wrote: Ek het een op .22, en vrek oor hom. Ek reken net dat hy nie baie van die groter kalibers gaan hou nie.
Interessant, twee manne met albei baie ondervinding met twee heel verkillende antwoorde...Piet-Skiet wrote:Ek glo hy sal hou.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
n Vriend van my het ook so een op sy 30-06 en baie gelukkig met dit. Ek het self deur die telleskoop gekyk en regtig vir wat jy betaal is dit goeie waarde vir geld. Ek het die 4-12x50 op my .22 en maar R1300 daarvoor betaal. Wil nie iets anders opsit nie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
Stefan,
Ja, soos jy se. Glo dit gebeur baie dat mense se antwoorde meer gebaseer word op persepsie as regte ondervinding.
Het al paar van hulle gesien op "groter" kalibers en al die eienaars is/ was tevrede gewees. Verder lees mens dan ook weer baie van dat hulle net vir luggeweer en senterslag is.
Henk

CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
Lees in SA jagters dat daai jong meisie wat teiken skiet kompitiese gewen het in haar klas met Hawke teleskoop skiet! Kan nou nie haar kaliber onthou nie? So lyk soos goeie waarde vir geld.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
Dink sy het n 260 geskiet, as ek dit nie mis het nie.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
Korrek,
Tikka 260Rem.
Tikka 260Rem.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
Piet-Skiet wrote:Se my stefan hoekom haal hy net een lyn an wat ek geskryf het an mar basies 'n julle post van pierre? Moet nie dink or jy al gepubliseer was dat jy 'n halwe waarheid kan draai na jou persepsie daarvan toe nie. Feit van die saak is ek het NIE een op 'n 22 nie. Ek het een op 'n kragtige 20 springer,sit 'n nikon of daai leupold van jou op hom en kom ons kyk hoe ver gan hy. Jy behoort beter teweet,jy het met die goed gewerk? En nee silent hunting ek het een. As persepsie vir jou beteken indruk gebaseer op ondervinding met 'n produk dan silent hunting weet ek nie om op watse bladsy tekom om saan jou tewees nie?
Piet,
Stadig oor die klippe. Ek het aangeneem jy het nie een nie, aangesien jy nie gese het dat "joune" perfek werk nie. As jy my post weer gaan lees, sal jy ook merk dat ek niks slegs gese het van die teleskoop nie.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
More manne. Ek sit nou hier in Philipolis en wag dat die diesel beskikbaar raak. Op die foon. Verskoon asb spelling.Piet-Skiet wrote:Se my stefan hoekom haal hy net een lyn an wat ek geskryf het an mar basies 'n julle post van pierre? Moet nie dink or jy al gepubliseer was dat jy 'n halwe waarheid kan draai na jou persepsie daarvan toe nie. Feit van die saak is ek het NIE een op 'n 22 nie. Ek het een op 'n kragtige 20 springer,sit 'n nikon of daai leupold van jou op hom en kom ons kyk hoe ver gan hy. Jy behoort beter teweet,jy het met die goed gewerk? En nee silent hunting ek het een. As persepsie vir jou beteken indruk gebaseer op ondervinding met 'n produk dan silent hunting weet ek nie om op watse bladsy tekom om saan jou tewees nie?
Piet jy is darrem effe gevoelig jong. Lyk meer asof Stefan en Henk se skrywes so effe op my gemik is, alhoewel hulle ook maar net hulle menings gelig het. Dit is duidelik dat ek die oningeligte is, oordat ek seek twyfel of hy op groter kalibers sal kan werk.
Jammer manne. Ek het niks om dit op te baseer nie. Lyk dan tog asof hy kan werk. Verseker is dit n baie nice scope.
Veiligheid eerste manne!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
Jammer Piet Skiet. Sal maar nie weer daar waar jy betrokke is iets oor n teleskoop kwyt raak nie. Jy weet duidelik baie meer as ek oor die onderwerp.
Groete
Stefan (met n hoofletter S asseblief)
Groete
Stefan (met n hoofletter S asseblief)
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
Is Hawke 'n teleskoop vervaardiger?
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
Ek het die Hawke Sidewinder 4-16 x 50 op my .223, hy loop soos stroop. Gaan al my Nikons met hulle vervang!!!!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
Piet, (of is dit miskien piet)
Is jy altyd so bakleierig? Dit is die internet hierdie, jy kan nie die persoon se uitdrukking sien nie, ook nie sy stemtoon hoor nie, alles wat jy lees kom voor soos jy self dit wil lees, gun ander die opsie om kommentaar te lewer soos wat hulle wil, net hulle weet in wat se bui of luim hulle post, en as jy nie saamstem nie, dink eers hoe hulle dit miskien bedoel het en kon dit moontlik anders aanvaar word as wat jy dit lees.
Mense, en dit sluit myself in, is te geneig om hulle sienswyse of aanvaarding te probeer afdwing, los nou die bakleiery, dis onsmaaklik vir die res van ons.

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
Wie speel nou die man en nie die bal nie....Piet-Skiet wrote:Nie nee altyd nie. En ek stem jultemal met jou staam. Dit is juis die punt wat jy maak wat ek nou met alle geweld in partye se keel gatte proebeer afdruk want dit lyk my mooi praat werk mos nie. Hoewel ek nie sy stemtoon kan hoor nie het ek agtergrond en dus was dit nie moeilik om die twee bymekaar uit tebring nie. Stefan het baie verander in 'n oscar pistories manier van dat hy artiekels het wat geplaas was. Ek weet nie hoeveel van julle het dit opgetel nie mar dit kom 'n tydjie al. Stefan ken scopes en hy ken hulle baie goed en hy het die antwoord tot die man se vraag gehaat. Inplaas darvan om hom teantwoord wil hy he ek en pierre moet ons standpunte hier kom regverdig vir sy eie vermaak en dit het my warm onder die kraag.
Aim small, miss small
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... &start=175
Manne as julle wil braak is daar 'n onderwerp vir dit gaan doen dit daar asb
Manne as julle wil braak is daar 'n onderwerp vir dit gaan doen dit daar asb
Last edited by Jakkalsgat on Sun Jan 05, 2014 8:57 am, edited 1 time in total.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
Pieter
Ek dink jy moet jou boonste knoop losmaak voor jou kraag jultemal te warm word. Of meer spesefiek, kalmeer ou vriend.
Ek het geen comment/post hier bo oor enige scope gemaak nie, nie goed nie en ook nie sleg nie. In my posisie en werkplek waar ek myself bevind is dit ongelooflik moeilik om stellings oor enige fabrikaat te maak sonder dat iemand jou gaan pakslae gee daaroor. Ek hoef seker nie daaroor uit te brei nie. Se ek Hawke is n t0s scope lieg ek. Hy werk op derduisende luggewere (soos jy tereg opmerk en ook self een besit). Hy werk net so goed op .22 senterslag gewere. Karel dui egter nie aan op waste kaliber hy hom wil aanwend nie. Sou hy hom op enige jaggeweer sit sal ek my oe rek. Ek sal ook verseker my opinie jultemal vir myself hou aangesien ek nie mag se hy gaan nie werk op n jaggeweer nie. Dan is manne hierbo verkeerd soos jouself en ook ander forum maters soos Andre en Heinz wat sukses op hulle gewere met die teleskoop behaal het. Ook so die dametjie wat die stof in die manne se oge op die skietbaan skiet in hierdie maand se SA Jagters tydskrif. So volgens die manne en dame werk hy. Wie is ek nou om te se hy gaan nie werk nie? Ek skiet mos nie met so teleskoop op n jaggeweer nie?
Wat ek jou wel kan se, is dat daar meer Hawke teleskope teruggekom het van jaggewere af as wat jy vingers en tone saam het oor die laaste twee jaar. Maak daarmee wat jy wil, ek maak n stelling met geen bybedoelings, gee slegs die feite. Of dit die recoil is wat die fout is kan ek jou nie se nie, ek is nie die man wat die nadoodse ondersoeke op die teleskope doen nie. Ander ding wat my pla: Die eerste keer wat jy jou geweer laat val met so teleskoop op, met hoeveel sekerheid kan jy weer op n teiken aanle en die skoot vat? Dit is tog waaroor dit gaan? Betroubaarheid. Anders sou die TATA bakkie mos lankal die Dakar gewen het? Daar is n goeie rede hoekom n scope wat bitter helde glasies in het (wat die Hawke defnitief het) net R1300 kos en n Leupold met dieselfde vergroting en helderheid R8300 kos. Maar nou ja, wat weet ek nou.
Oor die aanhaling van jou en BRNO se stelling hierbo het ek bloot n ding wat al bitter lank sy kop op die forum uitsteek probeer uitlig. Twee manne van albei amper 3000 posts gee twee verskillende opinies aan n nuweling op die forum. Of jy reg of verkeerd en of Pierre nou reg of verkeerd is, word groot en kyk verby dit, dis nie waaroor dit gaan nie. Ek het niemand persoonlik aangevat of gese sys telling is verkeerd of oningelig of simpel of wat ook al nie. Ek het uitgewys dat ons nuwe lid glad nie wyser is na sy vraag nie. Hoef die ook nie verder te verduidelik nie of hoe?
Dis n jammerte as jy nie meer aan die forum wil deelneem nie. Soos baie voor jou ook, is reg, wip jou gat, jy “spite” jouself net nie vir ons nie. Daar is plek vir ons almal op die forum, solank ons in n rigting beweeg wat tot die forum se voordeel is en nie jou eie nie.
Kom drink gerus koffie by die winkel. Laat weet net voor jy kom. Sal graag my .22 met my Hawke 3-9 wil saambring sodat jy n bietjie deur hom kan loer. Twee en n bietjie jaar oud en sy beeld is goudgeel. Gelukkig het hy net R300 gekos, so ek kan seker nie kla nie... Dan kan jy sommer dalk in persoon vir my vertel hoe ongelukkig jy met my nuwe aanvallende houding op die forum is, wat mos al n tydjie kom...
Groete
Stefan

Is Hawke 'n teleskoopvervaardiger? Lyk my ek het verkeerd gespel.
Mooiloop
Mooiloop
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
Taffie, ek sien niemand antwoord jou nie....tafjak wrote:Is Hawke 'n teleskoopvervaardiger? Lyk my ek het verkeerd gespel.
Mooiloop
Ek weet nie, nog nooit van Hawke gehoor tot en met hierdie post nie. Ek weet dis nie in steen geset nie, maar ek dink tog dis maar 'n geval van jy kry die waarde vir die geld wat jy betaal het...
Ek moet ongelukkig ook maar met laer waarde tevrede wees, want ek kannie meer bekostig nie....
Aim small, miss small
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
Piet
So al die teleskope se onderdele kom uit dieselfde fabriek.
So al die teleskope se onderdele kom uit dieselfde fabriek.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
Eugene
Piet het geantwoord, ek was bang dat Hawke dieselfde as Lynx is wat onderdele by verskillende fabrikate bekom en dan iets aanmekaar slaan. Lynx het egter baie goeie bestuur en sal nie iets substandaard hulle gebou laat verlaat nie.
Nou as almal waaroor hierdie topic gaan nie dieselfde scope(4-16 x 44SF) bespreek nie, is dit useless om ander model se ondervinding te gee. Dit is nou as hulle in dieselfde metode as Lynx gebruik wat nou nie so is nie.
Ek ken nie Hawke nie - nie nodig vir my om dit te ken nie. As iemand by my op die bakkie sit(let op) en na die 3de skoot op springbok wat 150 meter ver staan is nie plat nie, dan is my eerste vraag gewoonlik: "Watter scope ius op darie geweer?" en nie met wat skiet jy nie.

Optiese waarde kom eers ter sprake wanneer scope getoets en goed gevind is. Jy kan nooit scope kies op optiese waarde nie, nooit ooit!

O ja, daar is nogal so paar dingestjies wat ek na kyk.
1. Luister na raad deur manne wie die scope al redelike tyd gebruik, 5+ jare.
2. Kies ek spesifasies wat ek benodig
3. Waarde verstelling
4. Field of view
5. Kruishaar se werkbaarheid
6. Vergrotings -skiet groep op 6 x en 12x in my gevalle en vergelyk die POI
7. Optiese helderheid
8. Dan kyk ek eers na my sak! As die scope nie in my sak pas nie, wag ek totdat dit pas.
Mooiloop
Ps. Only the very rich can afford a cheap scope. Spel ek okay, after all is ek afrikaans? Hahaha, ek kroek so bietjie en hou so nou en dan woordeboek by
O ja, daar is nogal so paar dingestjies wat ek na kyk.
1. Luister na raad deur manne wie die scope al redelike tyd gebruik, 5+ jare.
2. Kies ek spesifasies wat ek benodig
3. Waarde verstelling
4. Field of view
5. Kruishaar se werkbaarheid
6. Vergrotings -skiet groep op 6 x en 12x in my gevalle en vergelyk die POI
7. Optiese helderheid
8. Dan kyk ek eers na my sak! As die scope nie in my sak pas nie, wag ek totdat dit pas.
Mooiloop
Ps. Only the very rich can afford a cheap scope. Spel ek okay, after all is ek afrikaans? Hahaha, ek kroek so bietjie en hou so nou en dan woordeboek by
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hawke Varmit 4-16x44 SF
Piet-Skiet wrote:Ek glo hy sal hou. My eenigste klagte is dat hulle ongelooflik paralax sensatief is.
Hierdie is presies my punt. Jou aanvanklike raad oor die teleskoop is, hy sal hou. Of altans jy "glo" so. Met dit los jy toe ons nuwe lid om sy besluit te maak. Net so.Piet-Skiet wrote:Met dit stem ek 100% saam. Vir my is hoe goed 'n scope sy zero die nomer 1 bepaalende faktor. Seker maar oor dit my grootste proebleem met scopes in die verlede was. Tweede is hoe presies sy verstelings is.
Ek kom paar dae later, maak n stelling, toe vat die post weer vlam. Dus is die navraag se laaste "raad" van jou af, jy "glo" hy sal werk.
Intussen word ek persoonlik aangevat en beledig, maar dit waai oor en word nie weer aangeraak nie, word ook nie om verskoning gevra nie. Gelukkig is my ou ligte velletjie darem DIK, ek word nie so maklik liggeraak nie. Die laat ek nog deelneem seker en nog nie gewaai het nie, wie weet?
Die tweede stelling wat ek hierbo aanhaal, se jy dat n teleskoop sy zero moet hou (ek lei so af want die sinkonstruksie laat veel te wense). Ook se jy sy verstellings moet presies wees. Jy of iemand wat se mening jy kan vertrou die twee faktore al getoets op die Varmint model?
Nou Pieter, verduidelik gou vir my hoe kan jy n maat wat hulp vra los met
as jy nie die genoegsame kennis het om jou stelling te staaf nie? Of het jy dalk en het net vergeet om dit met ons te deel? Dan vra ek om verskoning.Piet-Skiet wrote:Ek glo hy sal hou.
Groete
Stefan