Dagse
Ek het n .308 Win Musgrave 2de hands gekoop. Uitstekende toestand.
Het n 3-9 X 42 Nikko Sterling Nighteater scope. Is die scope voldoende vir die wapen ?
.308 Win Scope
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: .308 Win Scope
Koop die beste scope wat jy kan bekostig. Onthou net as jy nie kan sien nie kan jy nie daar anderkant skiet nie.
Kry dan ook vir jou een vir die doel waarvoor jy dit wil gebruik.
Kry dan ook vir jou een vir die doel waarvoor jy dit wil gebruik.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .308 Win Scope
Daai scope gaan jou in die bollie drop!
Spaar maar bq en koop n ordentlike scope vir daai roer.Die winter is dam nog n paar maande weg
Spaar maar bq en koop n ordentlike scope vir daai roer.Die winter is dam nog n paar maande weg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2486
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: .308 Win Scope
Capt. Oblivious wrote:Daai scope gaan jou in die bollie drop!
Spaar maar bq en koop n ordentlike scope vir daai roer.Die winter is dam nog n paar maande weg
+1