Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Marc wrote:
So wat is jy nou, langafstandjagter of skut en braai jy saam, ja of nee?
Op jou hout kole braai ek enige dag saam
Jakkalsgat wrote:
Marc
Skuus ek het die een gemis en net gou gaan kyk, jy is reg dis wel so maar ek sien darem dis omdat daar meer sulke skote geskiet word.
Dink jy nie dalk ons moet na persentasies kyk eerder as na getalle nie, sal dit nie dalk 'n duideliker prentjie gee nie.
Jong hier gaan ons lekker klei trap, enige ou wat nou en dan moet baan offisier speel sal jou vertel dat tot 60% van "ervare" skuts nie 5/10 vitale skote kan skiet vanuit veld posisies nie. Dis skokkend want die manne wat opdaag by sulke byeenkomste is gewoonlik die ouens wat reken hulle kan skiet !!! Wat nog te se van die 50+ % "Jagters" daar buite wat nooit eers kom deelneem nie
Onthou nou ons praat van "jagters" en veld posisies, nie "skieters" wat by tafels sit of le en skiet met fancy ruste en sakke nie.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Om n bok verder as 500m aan te vat het net met ego te doen. Klaar. Laat my niks anders vertel nie.
Om n jakkals vrek te kry na weke se huiswerk en goeie skietvernuf op watse afstand ookal is jag. Klaar. Laat my niks anders vertel nie.
Die voorste ding wat by die dop uitsteek en deel vorm van die hele patroon is n koeël, nie n punt nie. Klaar. Al het en oom G en Koos Biltong lekker gestry, dis n koeël.
Barnes is beter as GS Custom. Klaar. Laat my niks anders vertel nie.
Stefan 764 - hier is 'n man met 'n groot paplepel. As ek nou op 'n Ozzie jagforum was het ek nog 'n paar woorde bygesit wat met X en Z begin en eindig. Sterk stellings wat gemaak is - wil half met so paar saamstem.
Julle onthou die 300 meter perk van SA Jagters - Marc het nou vertel hoekom dit 'n sinvolle afstand is.
Vlakvark wrote:Ho die spod fir ym .Ek will ned ees 'n spel-cekker ky ,dan ga ek jule vitel
Vlakkie
Jong ek dink regtig nie jy moet so lank wegbly van ons klomp af nie, voorheen kon ek nie eintlik jou spelfoute optel nie maar jy spel darem nou baie swak en dit net na 'n jaar wat jy uit sirkulasie is.
Nou ja ek's so bly ek lees so tussen die bydraes dat dit nie net ek is wat met gatjakkals,'n probleem het nie. Ek dink jy is een van die grootste probleme,op die forum ,as jy nie spel foute uit wys aan mense en hulle dan nog verneder ook nie dan het jy een of ander iets om oor te 11-1-11 en kerm. Dit is al wat jy op die forum doen. Askies tog jy doen darem die Kersfonds insameling. Dit laat darem 'n klomp ouens dink jy is moerse , maar nou ja hulle se (Breë bors jakkals stert,pa se seun is tokkol werd )
Verder het jy nie veel te se nie net 'n gesanik so elke dag of drie oor iets wat meneer nie pas nie
Jy moet dalk jou oe oop maak en kyk hoeveel jy hi-jack ,maar nee meneer is mos te groot net sy stem tel.die wonderlike me and myself
Gatjakkals ek is nie skynheilig nie maar ek het vir jou tokol tyd, soos jy vir Marc vra braai jy saam of nie. Ek braai eerder by oom Pine as in die selfde dorp waar jy is
Die isuzu is net om my bokke by die huis te kry. In die veld, "skiet" ek op die voet! Een van die dae is ek 80 en dan MOET ek van die bakkie af "jag".....
Die isuzu is net om my bokke by die huis te kry. In die veld, "skiet" ek op die voet! Een van die dae is ek 80 en dan MOET ek van die bakkie af "jag".....
teen die tyd wat die Isuzu by die huis id, is die biltong seker al droog
Vlakvark wrote:Nou ja ek's so bly ek lees so tussen die bydraes dat dit nie net ek is wat met gatjakkals,'n probleem het nie. Ek dink jy is een van die grootste probleme,op die forum ,as jy nie spel foute uit wys aan mense en hulle dan nog verneder ook nie dan het jy een of ander iets om oor te 11-1-11 en kerm. Dit is al wat jy op die forum doen. Askies tog jy doen darem die Kersfonds insameling. Dit laat darem 'n klomp ouens dink jy is moerse , maar nou ja hulle se (Breë bors jakkals stert,pa se seun is tokkol werd )
Verder het jy nie veel te se nie net 'n gesanik so elke dag of drie oor iets wat meneer nie pas nie
Jy moet dalk jou oe oop maak en kyk hoeveel jy hi-jack ,maar nee meneer is mos te groot net sy stem tel.die wonderlike me and myself
Gatjakkals ek is nie skynheilig nie maar ek het vir jou tokol tyd, soos jy vir Marc vra braai jy saam of nie. Ek braai eerder by oom Pine as in die selfde dorp waar jy is
Los vir Vlakvark, dit wil my voorkom of ek hom darem deesdae uit sy gat kan uitkry en onthou almal mag hier "hijack" solank hy net sy naam gestand doen.
hoe kan jy dit vra. In die forum se bestaan was daar al 'n paar "fights " Maar 'n ge 11-1-11 en kerm soos die ou, hy is soos 'n ou vrou met 'n nat broek. Party manne raak opgewonde oor oom PWV se kwinkslae. Nou ja ek en hy het al bolle gerol per Pm oor spelling maar ek gaan bly eerder by hom en slaap in sy kamer op die spaar bed as in dieselfde dorp waar gatjakkals oorslaap
Om n bok verder as 500m aan te vat het net met ego te doen. Klaar. Laat my niks anders vertel nie.
Om n jakkals vrek te kry na weke se huiswerk en goeie skietvernuf op watse afstand ookal is jag. Klaar. Laat my niks anders vertel nie.
Die voorste ding wat by die dop uitsteek en deel vorm van die hele patroon is n koeël, nie n punt nie. Klaar. Al het en oom G en Koos Biltong lekker gestry, dis n koeël.
Barnes is beter as GS Custom. Klaar. Laat my niks anders vertel nie.
Sharks Currie Cup-groete,
Stefan764 Fouche
Ou Stefan, lekker stellings wat jy hier maak. Sommige stek ek saam met jou maar daar kom jy aan die einde en neuk die hele post se geloofwaardigheid op
Vlakvark wrote:Nou ja ek's so bly ek lees so tussen die bydraes dat dit nie net ek is wat met gatjakkals,'n probleem het nie. Ek dink jy is een van die grootste probleme,op die forum ,as jy nie spel foute uit wys aan mense en hulle dan nog verneder ook nie dan het jy een of ander iets om oor te 11-1-11 en kerm. Dit is al wat jy op die forum doen. Askies tog jy doen darem die Kersfonds insameling. Dit laat darem 'n klomp ouens dink jy is moerse , maar nou ja hulle se (Breë bors jakkals stert,pa se seun is tokkol werd )
Verder het jy nie veel te se nie net 'n gesanik so elke dag of drie oor iets wat meneer nie pas nie
Jy moet dalk jou oe oop maak en kyk hoeveel jy hi-jack ,maar nee meneer is mos te groot net sy stem tel.die wonderlike me and myself
Gatjakkals ek is nie skynheilig nie maar ek het vir jou tokol tyd, soos jy vir Marc vra braai jy saam of nie. Ek braai eerder by oom Pine as in die selfde dorp waar jy is
Ou maat, jy sit die pot so effens mis...
Sien asb die tema in die ligte luim waarin dit begin is, en dat dit as n geskerts begin is deur Jakkalsgat. Die gespot oor sy hijackery is ook reeds vroeg in die draad begin.
Ek besef daar is n geskiedenis oor die tereg wysing nav slegte spelling, maar hierdie draad is nie daar om ernstig opgeneem te word nie.
ek gaan bly eerder by hom en slaap in sy kamer op die spaar bed as in dieselfde dorp waar gatjakkals oorslaap
Vlakvark wrote: Ek braai eerder by oom Pine as in die selfde dorp waar jy is
Vlak vark
So dit is waaroor dit gaan, jy wil terugkom Suid Afrika toe maar jy het nerens meer waar jy kan bly en braai nie. Kom gerus man, ek glo ons sal iewers vir jou 'n gat kry.
Pappa beer Die topic is mos Hijacking en ander braaksels
Hier sal ek nie eers vir iemand se hy spel soos sy g@t nie so selfs vervreemde lede kan deelneem.
En ek sien die as 'n uitnodiging aangesien ek seer sekerlik die vervreemde lid is waarvan gepraat word, ek neem al meer as 'n jaar nie deel op die forum agv. die meneer en twee van sy spel vriende wat my aan gevat het oor my spelling
Ek het jou voorheen gese en se weer los jou kinderagtigheid en kom deel saam in die forum, hierdie gesluipery en PM's stuur van jou is niks anders as agteraf nie. Los jou minderwaardigheidskompleks oor jou spelling waarmee ek nog nooit 'n probleem gehad het nie. As jy mooi terugdink sal jy onthou dat ek nadat iemand jou tenagekom het op 'n onderwerp waar jy nie reg gespel het nie, vir jou die afrikaanse spel program gestuur en gese as dit jou pla gebruik dit. Na dit het ek dit ook vir die res van die forum mense ook beskikbaar gemaak en is dit daar waar jy jou gat in 'n krul getrek het oor iemand anders.
Nou onlangs het ek wel 'n lid tereggewys op sy spelling wat net eenvoudig 'n blatante verontagsaming van spelreels is waarop jy ook so heftig gereageer het.

Magtag, hoe onthou julle als en hoe weet julle waar om al die ou koeie uit te grou?? Ek kan nie eers onthou wat ek laasweek gesels het nie wat nog van om die links te gaan uitkrap wat al stok horing oud is
Vlakvark, welkon terug chomma. Dankie vir nou en dan se PM en hallo sê, asook die grappies nou en dan.
peet, mens Onthoui mos maar altyd 2e pouse wat 1e poise gebeuer het, solaat jy dit naa slool, in die paarkie gaan loop uitsort aas die oukie dan oor die lyn trap wat jy on die sand getreek het....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)