Claw maak mooi!!!

Post Reply
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2474
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Claw maak mooi!!!

Post by Nico Harris »

Ek n vriend van my en my broer het gister n paar blesbokke gan uitskiet op grond waar hulle al die bokke wil afhaal. Ek vat toe my 9.3x62 met 250 gr claws gelaai teen 2670ft/s. Ek se nog vir my broer ek wil nie verder as 200m skiet met die 9.3 nie want hy is mos n RAINBOW  kaliber. Daar aangekom skiet my broer die eeerste bok met sy 7x57 op so 200m met 150gr Sierra Gamekings teen 2600ft/s. Daarna skiet n ek n bok op so 120m n kopskoot met die 9.3. Die vriend saam wie ons daar was skiet toe die derde bok bok met sy Mosan Nagant (dink dit is  n 7.62x54R) met 180gr teen so 2400ft/s.

Na die paar skote toe wil die bokke nie meer staan nie!!! ons kry hulle toe op so 320m, maar niemand wil skiet nie! Ek vat toe maar my Beanfield 9.3 en mik gelyk met die rug en so bietjie voor hom vir die wind! toe die skoot klap val die bok in so spore ;D 8) :o Toe ons by die bok kom het ek net voor die boude sy rug af geskeit. Hopeloos te min lead gegee vir die wind!!! Ons het toe elkeen toe nog n bok geskiet en die punt hier onder is wat ek uit my laaste blesbok herwin het. Het hom op die regter boud geslaan in die draf op so 100m en die punt onder die vel gekry op linker skouer!!! 99% weight retention!!! Ek is impressed!!!

Image

Image


Groete
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Claw maak mooi!!!

Post by Armand Steenkamp »

Soooodaar!! Mooi gegooi en dit met n 9.3. Ek smaak daai kaliber kwaai!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Post Reply