Safari in stellenbos het hulle gehad vir 3200 met nikplex recticleDanieDuP wrote:Nikon Monarch 4-16X50, ek skiet gemaklik met hom op .270 op 300m
Watter teleskoopgrootte?
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Watter teleskoopgrootte?
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Watter teleskoopgrootte?
Skies 4-16 x42375fanatic wrote:Safari in stellenbos het hulle gehad vir 3200 met nikplex recticleDanieDuP wrote:Nikon Monarch 4-16X50, ek skiet gemaklik met hom op .270 op 300m
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Watter teleskoopgrootte?
Gert Odendaal wrote:Ek wil nie jou draad onderbreek nie, ek het `n Nikon 3-9x50 Pro Staff Nikoplex aangeskaf, sal graag wil weet wat die uiterstes sal wees waarvoor ek die teleskoop kan aanwend. Bos en vlakte toestande. Sal ook graag julle gesamentlike opinie wil hoor.
Naand oom Gert, ek dink net oom sal die vraag kan antwoord.
Almal se oe sien mos maar ook nie ewe goed nie.
Spandeer maar bietjie tyd met hom op die baan en oom sal vinnig agterkom tot waar oom gemaklik is om met hom te gooi.
Net so ietsie anders manne, ek gebruik ook die FF2 met die bilistic plex. Na so bietjie moeite met lading ontwikkeling en speel op die sagteware skiet hy bitter lekker op my 7x64 tot op 500m.
Onthou dis ook net as die afstand bekend is of vir die gelukkige manne wat kan goed afstand skat.
Nou ja manne verskoon my, ek het so paar Gemsies en 'n los springbok of twee wat ek more gou wil gaan afhaal
Groete
KK
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Watter teleskoopgrootte?
Dankie KK, maar nou word ons manne in die tanne geskop met die aankondiging, verbeel jou , sommer maar net `n paar gemmies en `n los springbokkie, eina dit maak seer....

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
Koot
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Fri Sep 28, 2012 8:10 am
Re: Watter teleskoopgrootte?
Flaffa,
Weet nie wat die vergroting op jou Redfield is nie, maar as dit 'n 4-12X40 is (of selfs 'n 3-9X40) sal ek my R5000-R6000 baie beter kan spandeer as op 'n nuwe teleskoop!!!
Jy behoort daai springbok maklik op 250 meter te kan sien. Ek is nie so seker dat die Nikon Monarch se kruishaar soveel dunner as die Redfield sin is nie.

SAKO
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Thu Aug 15, 2013 3:59 pm
Re: Watter teleskoopgrootte?
Zeiss Conquest 3-9 x 40. Myne werk uitstekend op 22-250...
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Watter teleskoopgrootte?
Ek sal die Nikon fieldmaster bo Redfield verkies! Die glase van die Redfield lyk vir my melkerig! Nie naastenby so helder soos die Nikon nie!!
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Watter teleskoopgrootte?
I would strongly recommend a scope in the range of 3 - 9X magnification. The rule of thumb is that 1X magnification is suitable for 50yds range so at 9X you should be able to shoot out to 400m. The larger the magnification the smaller the exit pupil and the more difficult it is to see through the scope. Out in the bush you will need your scope on 3 or 4X, anything bigger and you could have problems in rapidly acquiring your target potentially resulting in missed shots.
I would also strongly suggest a 40mm objective for the following reasons. Lighter, you can get them closer to the barrel which improves your cheek weld, they catch on less things when walking through thick bush.
Get an uncomplicated scope, you do not want to be playing with an adjustable objective lens or even forgetting that it is set on the wrong distance. I have a VX3 4-14X40mm with AO on my 6.5mm. I NEVER use the AO feature.
Get a scope where the diopter focus adjustment is not a fine screw thread but one they quickly adjusts, unlike on the Leupolds.
Get simple duplex cross hair, I prefer the fine one as this assist when developing loads and for smaller animals at longer ranges. Thick crosshairs are a bitch on the range and do not allow for pinpoint aiming. Aim small, miss small. Learn the anatomy of the animal and you will be fine.
Get the lowest mounts you possibly can, I took my rifle to Thor and fitted ring after ring until I got it a low as possible, on the 30-06 they will remove about 1mm from the bolt so that the bolt can retract past the scope.
In modern scopes I have the VX3 and a Zeiss Conquest. I cannot begin to tell you how much better the Zeiss is. It is much brighter, easier to use and the picture quality is excellent. I could strongly recomment the Zeiss Conquest 3-9X40mm.
Regards

- Henco 7 x64
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Mon Sep 09, 2013 8:44 pm
Re: Watter teleskoopgrootte?
More Fluffa hoop alles gaan wel
Kyk na die BURRIS Fullfield E1 6.5x20 x50
hy gaan jou R4700 uit die sak jaag ek het dit op my 243 en ek skiet gemaklik gongs 200m tot 400m
regtig as jy nie 7 t0t 12 wil spandeur nie is dit die antwoord regtig die my opinie stuur my jou sel nr dan stuur ek jou die kruis haar (bietjie besig maar net genoeg)
groet Henco

7x 64 Ackley Tikka
243 Ackley Musgrave
308 Plankgeweer, Ferlach loop
44 Magnum Smith and Wesson
12 boor Mossberg pomp aksie
9 mm Steyr Mannlicher M9-A1
9 mm Baretta short
243 Ackley Musgrave
308 Plankgeweer, Ferlach loop
44 Magnum Smith and Wesson
12 boor Mossberg pomp aksie
9 mm Steyr Mannlicher M9-A1
9 mm Baretta short
-
Fluffa
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Mon Dec 03, 2012 5:44 pm
Re: Watter teleskoopgrootte?
Hi Koot, Henco,
Die Redfield is 'n 4x3/4" fixed magnification, taamlik oud. Ek skat so 20 jaar ten minste.
Die Redfield is 'n 4x3/4" fixed magnification, taamlik oud. Ek skat so 20 jaar ten minste.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Watter teleskoopgrootte?
Vir jag tot op 300m moet nie meer as 12x gaan nie. As jy wil teiken/kompetisie skiet sal 16x of 24x goed wees.
-
Koot
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Fri Sep 28, 2012 8:10 am
Re: Watter teleskoopgrootte?
Sjoe, Henco, Ja dan soek jy beslis 'n verbetering!!!!
Wys jou nou net, moet nie aannames maak voor jy nie al die feite ken nie.
Sterkte met die besluit.
Wys jou nou net, moet nie aannames maak voor jy nie al die feite ken nie.
Sterkte met die besluit.
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Watter teleskoopgrootte?
+1000SAKO wrote:Zeiss Conquest 3-9 x 40. Myne werk uitstekend op 22-250...
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Watter teleskoopgrootte?
ek het die monarch 3 4-16 x 42 BDC recticle en ek vind die sirkeltjie lekker om me te werk
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
Eric the viking
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Wed Oct 03, 2012 5:25 pm
Re: Watter teleskoopgrootte?
Thought of any of the Rudolph scopes??? 
4-16
3-9
6-20
4-16
3-9
6-20
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 700
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Watter teleskoopgrootte?
Ek is met SAKO en Andrew Leigh - Zeiss al die pad.
Puik beeld, eenvoudige, maklike teleskoop om mee te werk. Elkeen van my gewere het n Conquest op, en as ek nog n geweer koop, kry hy dadelik ook een. Daar is baie te sê daarvoor om dieselfde tipe kruishaar op al jou jaggewere te hê, dit maak die oorskakeling tussen die gewere net soveel maklikker, aangesien jou "sight picture" altyd dieselfde is.

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Watter teleskoopgrootte?
Ek het n Nikon Monarch E 2.5 - 10 x 56 met die Duitse #4 kruishaar wat n klein kolletjie in die middel het wat verlig in of groen of rooi wat 10 verstellings het op sy helderheid, van baie flou na helder. Dit is een van die beste nagskiet scopes wat ek nog gebruik het, en sy verligte kruishaar werk regtig goed.
Hierdie scope se helderheid is uit die boonste rakke.
Hierdie scope se helderheid is uit die boonste rakke.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Watter teleskoopgrootte?
mariusr wrote:Daai verligte kruishaar is foevie!! Jy kan nie mooi die teiken sien veral as dit donker is! Enigste een wat goed werk is leupold se reeks met die rooi dot werk baie lekker!
Marius, Leupold is nie die enigste een wat so werk. Zeiss, Swarovski en Nikon het sulke klein verligte kolletjies wat baie flou gestel kan word. Dit is die enigste verlikte kruishare wat regtig werk.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Watter teleskoopgrootte?
Ek het nou n Burris gekoop wat wag vir sy nuwe roer en hy het ook n verligte kolletjie in die kruishaar
-
Joe308
- Full Member

- Posts: 228
- Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm
Re: Watter teleskoopgrootte?
Leupold VXR 4-12
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Watter teleskoopgrootte?
Kalahari... Het jy so Leupold VX-R?
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Watter teleskoopgrootte?
wat van daai nuwe Zeiss Terra x3? hy kos R5700 vir die 4-12x42. Ek het self die nikon 4-16x42 met die nikoplex en hy werk baie mooi maar ek hou hom of x10 of x12 as ek jag, groter as dit gaan jy sukkel in die veld met FOV ens.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"