Waaghalsige skapies

Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Waaghalsige skapies

Post by BLOK »

Ek het die fotos in my mail gekry van baie dapper bighorn skapies wat glad nie bang is vir hoogtes nie. Miskien kan ons skaap boere dink aan kruisteling, want ek dink nie jakkals sal hulle daar gevang kry nie

Blok.

Image
Image
Image
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by Raven »

Ongelooflik  :o  :o
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Waaghalsige skapies

Post by Freek »

Blok, ek glo nie wat ek sien nie... :o Hoe in hierdie lewe kry daai bokke dit reg om teen daai stylte veilig bo te bly, het hulle valcro onder hulle hoewe? ::) Ek weet 'n boerbok het 'n manier om teen baie snaakse goed op te klim bv, stelasies, bakkie en trekker bonets, staal tenks ens. Hulle kry dit maklik reg want hulle spring teen die goed op maar daai dam walletjie is 'n kat van 'n ander kleur...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by 243Songdaug »

Blok.

Het self die e-pos gekry, maar ek wonder darem of dit regtig "BIGHORN" skeep is?  Die horings wat ek sien is maar kleinerig of andersins is dit 'n klompie jong bokke.

Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by Geno »

Jaco,
Daai lyk na 'n klomp bighorn ooie.
Dalk moet Hagar kom help identifiseer.

Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by BLOK »

Jaco & Geno, of dit nou bighorn small horn of watse horns ookal is as die foto nie gedokter is nie dan mag hierie manne ma klim, Freek op daai growwe rotse loop moet hulle seke kan met velcro ma het jy gesien daai gladde steen muur wat hulle moet verby om by die grof te kom, dis ongelooflik.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by BLOK »

Ek het gaan google daai is defnitief bighorn ooie en net om te wys hoe tamaai groot die trofee ramme word plaas ek sommer die foto.

Blok.

Image
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by Geno »

Hel, daai is mooi!

Sal wat gee om so outjie te jag....
Goed, beter, 6millimeter!
Ooploop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Mon Jul 26, 2010 8:18 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by Ooploop »

Blok,dis wraggies GROOT!!!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by BLOK »

Geno Ooploop

Hierdie stel horings is nie so lank nie ek het fotos gekry wat omtrent dubbeld die lengte is ma die stel se dikte en fiesiese groote teen die vrou het my impress. Sal baie graag so knaap wil plattrek eks net bang ek moet hom agtervolg teen daai skuinstes en afgronde, ma dit sal seke wees wat dit so moeilik maak en dan die jag nadie skoot soveel meer die meite werd.

Wonder is hier iewers in ons bergreekse nie verdwaaldes wat rontloop nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by Geno »

Daai klomp teen die damwal, ek wonder wat sal gebeur as jy hulle skrikmaak?????
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jeagermeister
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by Jeagermeister »

Geno wrote: Daai klomp teen die damwal, ek wonder wat sal gebeur as jy hulle skrikmaak?????
Jy sal seker 'n klomp gekneusde skaapribbes h? om te braai....
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na  "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by baboonstalker »

Lyk my meer soos sirkus-bokke!
Ek het al gehoor van 'n jagter wat (ek dink bighorn) gejag het en die skaap bo-op 'n krans geskiet het. Die skaap het die jagter doodgeval.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by BLOK »

Baboonstalker

Daai klink vir my amper na n visvang storie.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by 243Songdaug »

Manne - die van julle wat tyd het kan gerus op Sierra se Webblad gaan kyk onder die Hunting Successes - daar is 'n foto van ons eie Kalahari Sands Varminting met TWEE sulke outjies - Albei van hulle het Roland Ward gehaal met sentimeters om te spaar! 

Die location is 'n staatsgeheim - NATUURLIK!!! Dit was 'n once-off deal vir my en hom en ou KSV het die meeste daarvan gemaak.

Moet darem noem dat hy so goedhartig was om vir my een van die kuipe te skenk- aangesien ons nie weer in ons se lewens so 'n gelukkie sal raakloop nie!
Dont tell me, show me......
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by Skolla »

Wat de ongeluk soek hulle daar? Minerale tekort?
Onder daai damwal is seker n paar vet babers.
Danie Lombard .243

Re: Waaghalsige skapies

Post by Danie Lombard .243 »

Om so 'n skaap te jag is een van my Yolandi se groot drome.

Ek moet maar spaar en klomp supper glue koop en so 'n paar horings op een van my dorper hammels se kop plak en haar laat voor sit in die rantjie en die skaap verby jaag sodat sy hom kan klits.

Daai fotos is gekook met photo shop of soortgelyke program.
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by boeta »

Almal

Wil net graag weet wat soek di skaap daar,ek sien niks groen daar nie,miskien omdat hulle kan

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
hagar

Re: Waaghalsige skapies

Post by hagar »

Lyk soos klein "bighorn" skapies. Die "mountain goats" is wit. Ek het baie bighorns in Arizona gesien, maar was nooit gelukkig om n permit te trek nie. Dit was omtrent die enigste gedierte wat ek nooit ingeroep het nie!
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by Raven »

Songdaug,
Praat jy van die fototjie, waar hy met 2 oorsese jagters is  ;D  ;D

Image

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Waaghalsige skapies

Post by Freek »

Skerp Raven, moet s? ek ken ook die verdagte in daai foto... ;)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by 243Songdaug »

HAHAHA.

Ek dink eerder hulle val in die kategorie - Comrades drawwers - ek wou die werwel aan die linkerkant in die bruin weermag oorpak in sy g@t skiet oor hy soos 'n hooligan teen die berge uitdraf!!!!

My voete was VLENTERS geskawe.

Ons mag nie die pense in die veld gelos het nie want die oorsese jagters eet pens - die Bergskape is so groot soos 'n donkie en weeg amper net soveel.  Ons het gekik onder daai goed se gewig tussen die klippe deur - bo-oor 2 of selfs 3 berge.  Manne jy kan nie vir iemand vertel hoe vlenters jy is van bok dra as die persoon dit nognie self gedoen het nie.

Die skiet was lekker maar die UITDRA was die prettige deel.  Dis so onbegaanbaar dat jy nie 'n voertuig daar kan inkry nie.  

Net vir die interesantheid - Bergskape se vleis is oneetbaar sleg  - alles smaak soos pens!  Slag die kuip op die berg af en los die karkas vir die ongediertes - dit spaar jou voete!!!
Last edited by Guest on Thu Sep 30, 2010 7:24 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
User avatar
Jeagermeister
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by Jeagermeister »

Raven wrote: Songdaug,
Praat jy van die fototjie, waar hy met 2 oorsese jagters is  ;D  ;D

Image

Raven
Daai is mos Berber skaap... daar in Carnarvon se w?reld.. Ene Mnr Kersop se plaas as ek my nie misgis nie..

Was een slag 'n stuk in die Magnum oor daai groot Skapies...
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na  "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by 243Songdaug »

Ek is met die dood gedreig......so ek s? nie 'n woord nie

Location is protected by the MAFIA,and the KGB and maybe even the CIA!
Dont tell me, show me......
User avatar
Jeagermeister
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm

Re: Waaghalsige skapies

Post by Jeagermeister »

243Songdaug wrote: Ek is met die dood gedreig......so ek s? nie 'n woord nie

Location is protected by the MAFIA,and the KGB and maybe even the CIA!
243S...

Dalk werk ek vir die CIA en dis hoekom ek weet...

Man moet net onthou, dit wat jy ook NIE s? nie, is net so gevaarlik as wat jy wel s?...

Sterk staan..
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na  "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
Post Reply