Ek sien die topic is stil, en vol stof. stof hom so bietjie af.
Wil bietjie hoor, wat se die boffins van n Lama, want ek sien niks oor hom nie, ek het Lama 38 spesial, het maar R500 vir hom betaal, en hy skiet nog soos toe ek hom gekoop het.
Laat hoor asseblief
Watter fabrikaat rewolwer
-
Boskamper
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Ek het nog net,goeie goed van Llama gehoor. Moet se, hulle het nogals n paar mooi forma,aan hulle handwapenz
ek soek nog wapens...
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Ja, toe ek gesoek het, het die mense my ook afgeraai om 'n llama te koop.
Ek het nou ook 'n 357 uberti lever action en 'n 357 uberti enkel aksie revolwer met 'n 7 duim loop gekry (tweede hands, maar nog mooi)
Het vandag gou gaan skiet.
Sal na die vakansie finaal besluit, die revolwer loop baie mooi , so goed soos nuut.
Die geweer laai nie lekker nie (lig nie die ronte hoog genoeg nie) maar sal volgende jaar gou na gerrie toe gaan om te kyk wat die kwaal is. Lyk na iets klein.
Het ook my oog op 'n uberti 38 enkel aksie ook. Hy is ook so goed soos nuut.
Ek het nou ook 'n 357 uberti lever action en 'n 357 uberti enkel aksie revolwer met 'n 7 duim loop gekry (tweede hands, maar nog mooi)
Het vandag gou gaan skiet.
Sal na die vakansie finaal besluit, die revolwer loop baie mooi , so goed soos nuut.
Die geweer laai nie lekker nie (lig nie die ronte hoog genoeg nie) maar sal volgende jaar gou na gerrie toe gaan om te kyk wat die kwaal is. Lyk na iets klein.
Het ook my oog op 'n uberti 38 enkel aksie ook. Hy is ook so goed soos nuut.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Wees net versigtig as jy 'n Taurus koop. die oorspronklike Taurus .357 en .38 Special wat hier vekoop was, het 'n probleem gehad. Die uittrekkers het oor die doppe se rand gegly, en dan sit jy totdat jy die dop kon uitdruk.
Dis jare gelede al reg gemaak, maar daar is nog baie van die oues in die land. Mens skiet nie maklik so 'n rewolwer op nie.
Groete
Johan Smit
Dis jare gelede al reg gemaak, maar daar is nog baie van die oues in die land. Mens skiet nie maklik so 'n rewolwer op nie.
Groete
Johan Smit
-
Boskamper
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Dankie, manne, ek wil nou bietjie ernstig begin jag, en as ek my sin kry wil ek kyk of ek n paar stukkies biltong kan stoor met die 38, dink as ek naby genoeg kan kom behoort ek n koedoe te looi.
Gaan kom terugvoer gee, belowe!
Het iemand dalk al iets geskiet met n 38, se maar, ek en ander luister
?
Gaan kom terugvoer gee, belowe!
Het iemand dalk al iets geskiet met n 38, se maar, ek en ander luister
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1229
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
n 38special is te lig vir n koedoe.selfs die 158gr is nie ideaal nie.tensy jy nie n harde lood koeel self giet nie is meeste handwapen koeels nie ontwerp vir jag nie.ek het al n springbok geskiet met my 38 special 4" en dit was maar net net genoeg vir n betroubare doodskoot.Ek het laas week n siek koei geskiet op 3m en dit het my 5 rondtes geneem in die kop.
- hp
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Wed Mar 02, 2011 9:56 am
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Ek jag nie sommer nie maar het al verskeie diere met my .357 geskiet met .38spl ammo en het nog nooit gesukkel nie. Het al baie beeste geskiet daarmee en dit was nog elke keer een skoot en die dier is dood. Ek skiet wel met 195gr Lead Round Nose Bullets wat ek self cast en herlaai. Hulle doen so om en met 900fps op die 38spl dop (Dis 'n bietjie rof gelaai vir 'n .38spl en 'n ligte raam rewolwer gaan nie die druk kan hanteer nie). As jou skoot plasing reg is dan is daar nie fout nie.Boskamper wrote:Het iemand dalk al iets geskiet met n 38, se maar, ek en ander luister?
Al van my handwapens wat op hierdie stadium beter as die .357/.38 doodmaak is my .45ACP.
Zero Points Down
9x19 - Glock 34
9x23 - Bar-Sto Precision
.357 - Astra
.45 ACP - Colt Series 80
.223 - Ruger Mini 14 (Redfield Revenge 2-7x34 4-Plex)
.243 - Winchester Mod 70 Featherweight (Redfield Revenge 4-12X42 ABS Hunter)
9x19 - Glock 34
9x23 - Bar-Sto Precision
.357 - Astra
.45 ACP - Colt Series 80
.223 - Ruger Mini 14 (Redfield Revenge 2-7x34 4-Plex)
.243 - Winchester Mod 70 Featherweight (Redfield Revenge 4-12X42 ABS Hunter)
-
Boskamper
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Dankie Hp, gaan beslis n traai vat, sommer vroeg in die nuwe jaar.

Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
