Jis Manne,
Enige van julle al met die Scopes geskiet...enige terugvoering is welkom.
Lens Kwaliteit / Positiewe verstellings / Kruis Haar.
Slegs vir lang afstand skiet tot 600m
Meopta of Night Force ?? Wat sal jy kies?
Dankie
Raves
Meopta ZD 6-24x56
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Meopta ZD 6-24x56
Yes ou Raven. Bietjie van die topic af, of verbeel ek my jy was maar skaars die laaste tyd? Bly om weer een van jou posts te sien. Ek hoop jy was so skaars omdat jy baie geskiet het.
TerlOops ek hoor net goeie goed van die scope, sal maar dat die manne wat die scope besit meer in diepte daaroor praat.
TerlOops ek hoor net goeie goed van die scope, sal maar dat die manne wat die scope besit meer in diepte daaroor praat.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Meopta ZD 6-24x56
Raven
Freddie skiet met een
Groete
Freddie skiet met een
Groete
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Meopta ZD 6-24x56
Raves
Biker is reg. Ek het 1. Sover baie gelukkig met hom. baie goed in die nag ook. Lenskwaliteit is uitstekend. Tot 600m sal hy maklik dial. Ken jy vir MF. hy het 1 op lapua 338 en hy se hy skiet maklik tot op 1500m(dial). Hoe hy vergelyk met nightforce weet ek nie want ek het nie een om mee te vergelyk nie.
Sy kruishaar werk vir my lekker. Op Aliwal skiet het ons by Biker geoefen in 35-45km wind en soos hy gese het ek moes op die 2de bubble afmik om gong te tref op 300m.
Vra vir Reds en Taffie.Hulle het ook met hom geskiet.
Hy is op 204 en het nog net tot so op 470 m geskiet. Elke keer as ek stel daarvoor is hy op die gong en as ek terugstel is hy weer reg. Vir sy prys sal ek hom elke keer weer vat.
Groetnis Freddie

-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Meopta ZD 6-24x56
Wat prys hulle
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Meopta ZD 6-24x56
In omgewing van R15 000.