Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek verstaan dat die ongeluksvoël jou nie wil los nie? Hoe gebeur dit dat jou skietstoel van die bakkie afklim? . Kom vertel ons meer sodat dit nie met ons kan gebeur nie.

Groete
Neewat, dis seker weer 'n rumour.... dink nie sis moontlik vir my stoel om van die bakkie af te klim nie tensy jy my bakkie onderste bo ophaNG
hahaha... Dankie Eugene van Niekerk vir daai een! ekt blerrie lank geskuur aan daai bubbles kaptein, maar hy lyk nou darm al heel gaaf! Tru-oil finishing is maar een helse geduldige storie
Katef doen jouself n guns en kry n ou wat karre spray dan spray jy daai kolf automotive clear dan skuur jy hom met water en dan spray jy hom weer en dan weer skuur.Doen dit so 5 keer dan lyk daai laminate soos glas.Ek het al paar keer tru-oil probeer maar hy bly altyd "grof".
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Capt. Oblivious wrote:Katef doen jouself n guns en kry n ou wat karre spray dan spray jy daai kolf automotive clear dan skuur jy hom met water en dan spray jy hom weer en dan weer skuur.Doen dit so 5 keer dan lyk daai laminate soos glas.Ek het al paar keer tru-oil probeer maar hy bly altyd "grof".
Met geduld kry jy tog daai "grof" uit met die tru oil
Ruan, "it's not how you go down but how you get up!"
Ek dink nie jy het meer ongeluk as ons ander manne nie, net meer ingeligte "vriende".
Ek stem saam met Capt., maar sal eerder by 'n houtwerk fabriek aanklop. Die "auto" spuitverf raak baie hard en as hy 'n stamp kry "skilfer" hy maklik af. Die poliuretaan met die katalisator wat ons in die houtbedryf gebruik is dikker en hanteer ligte stampe beter.
Nowa 17 is jou ander opsie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Gawie(7mm) wrote:Ruan, "it's not how you go down but how you get up!"

Dankie Gawie... kan jy dieaotomotiveclearcoat vir interessantheid bo oor die tru oil doen?

Hier lê die kinkel in die kabel.
Al die automotive en poliuretaan verwe het 'n "thinners" basis terwyl die tru-oil 'n terpentyn of olie basis het. Jy sal ongelukkig al die tru-oil moet afskuur en die kolf dan oordentlik met thinners moet "was". 'n "Sanding sealer" en daarna die "top coat" word dan aangewend met 'n skuursessie tussen-in.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Dankie Gawie klink of jy wel jou storie goed ken. ekt nou so baaie moeite ingesit met die Tru-Oil. Ek dink ek gaan maar hom nou so los vir eers en indien hy nou i paar krapie en chips weg het sal ek hom dan defnitief maak soos jy se en ordentlik afskuur en dan jou stappe volg! Dankie vir jou raad!