S&O toerusting sukses

FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: S&O toerusting sukses

Post by FCLoretz »

Geno,

Hoekom is die ogies so rooi ;)
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
HEINBMW
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Sat Feb 02, 2013 9:25 pm

Re: S&O toerusting sukses

Post by HEINBMW »

Mooi so Geno, het darem self 2 gestamp gisteraand met my .204. ;D

Hein
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13646
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: S&O toerusting sukses

Post by Capt. Yoda »

jo jo en daai snor is ook n yster
Mooi gegooi Geno
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
SNIPER
Full Member
Full Member
Posts: 240
Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm

Re: S&O toerusting sukses

Post by SNIPER »

Naand Geno

Sien daai 204 het weer wit gebrand.

Self darem twee geskiet gisteraand.

Groete

SNIPER
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: S&O toerusting sukses

Post by Flip Fouche »

Stef

Waarmee het jy leer bestuur????

Mooi loop.

Flip

NS.Sien jou die naweek.
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: S&O toerusting sukses

Post by Biker »

ai ai
Julle kwedenes wat so lekker in die dieretuin jag!Moet net nie hier in die skaap wereld met volmaan die jakkalse kom skelm maak nie want behalwe vir die wat val is daar maar altyd so paar wat lekker staan en kyk en luister het. Mooi geskiet Geno
Groete
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: S&O toerusting sukses

Post by Geno »

Oom Dries,
Ek waarborg Oom dat daar nie skelm jakkalse agterbly waar ek jag nie, volmaan of te not.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: S&O toerusting sukses

Post by Geno »

Nog so bietjie...

Saam met Oom Danie Bootha (Hagar op Jaracal) het ons gou na 'n boer toe gejaag wat haastig was om gehelp te word.
2 ouers met 7 kinders het getiep.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/Hagar.JPG

By Hugo is daar ook 3 gedood, en op Warmbad het ek en Gerrit 3 met die helikopter geskiet.

Nou wag ek net vir goeie weer, dan vat ons my pa op 'n jakkalsjag, en ook vir Frederik en sy seun.
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: S&O toerusting sukses

Post by Stefan764 »

Lekke Geens!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5029
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: S&O toerusting sukses

Post by Frederik »

Mooi gegooi die 204 loop soos stroop!
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: S&O toerusting sukses

Post by win270 »

Hierdie bespreking kan seker ook sinvol ge-assosieer word met die volgende bespreking op hierdie forum:

http://jaracal.com/viewtopic.php?f=57&t=28105

Laat gerus jul gedagtes gaan en laat hoor van julle wat julle dink . . .

Groete
Post Reply