Dakar trokke en karre laai!!!!
- tau
- Hero Member

- Posts: 4011
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Dakar trokke en karre laai!!!!
http://buzzybeeforum.nl/viewtopic.php?f ... 9&start=30
Manne geniet en verloor so uur van jou lewe.
Link herstel
Manne geniet en verloor so uur van jou lewe.
Link herstel
Last edited by tau on Thu Dec 19, 2013 9:02 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: Dakar trokke en karre laai!!!!
Ek stem saam, die 30min tv tyd is baie sleg wat ons sien.cassie_calvinia wrote:ek hoop hul saai die jaar meer op dstv uit!!!
- tau
- Hero Member

- Posts: 4011
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Dakar trokke en karre laai!!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
-
Hansie
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Mon Aug 15, 2011 2:42 pm
Re: Dakar trokke en karre laai!!!!
Ernstige masjiene daai
- tau
- Hero Member

- Posts: 4011
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Dakar trokke en karre laai!!!!
So klein Iveco trokkie doublecab bakkie ding sal darem lekker vakansie hou.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4011
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Dakar trokke en karre laai!!!!
Manne die dakar.com website en ander plekke het voltydse tracking van die renjaers.Jakkie07 wrote:Ek stem saam, die 30min tv tyd is baie sleg wat ons sien.cassie_calvinia wrote:ek hoop hul saai die jaar meer op dstv uit!!!
Ons manne is Giniel en Leeroy Poulter in die Toyota's en Chris Visser in 'n Ford ranger.
Op motorfietse is dit Riaan van Niekerk en Brett Cummings
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Dakar trokke en karre laai!!!!
Dis jammer Sarel van Biljon ry nie weer nie, hyt laas jaar goed geeindig met die 4wiel.
Sterkte dan aan die toyota manne.
Daryl Curtis is ook nie weer saam Riaan van Niekerk nie.
Sterkte ouens.
Sterkte dan aan die toyota manne.
Daryl Curtis is ook nie weer saam Riaan van Niekerk nie.
Sterkte ouens.
Last edited by marthinus100 on Thu Dec 19, 2013 11:02 am, edited 1 time in total.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Dakar trokke en karre laai!!!!
Sien ook inskruiwing nr404 is nog twee van SA ook in n Toyota.
Thomas Rundle en Juan Mohr.
Thomas Rundle en Juan Mohr.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
- tau
- Hero Member

- Posts: 4011
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Dakar trokke en karre laai!!!!
Darryl het lank herstel na 'n gebreekte gewrig arm na laasjaar se Dakar en hy was so half en half in tot so maand terug. Ek was onder die indruk Evan Hutchinson gaan ook deelneem na sy Dakar challenge wen in Botswana so ook RUan Roberts wat die Dakar challenge gewen het, maar ook nie gaan nie.marthinus100 wrote:Dis jammer Sarel van Biljon ry nie weer nie, hyt laas jaar goed geeindig met die 4wiel.
Sterkte dan aan die toyota manne.
Daryl Curtis is ook nie weer saam Riaan van Niekerk nie.
Sterkte ouens.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Dakar trokke en karre laai!!!!
Kan nie wag vir die een nie!! Dankie Tau


