Naand menere
Ek soek n plekkie langs die Vaalrivier, nie te ver van Meyersdal waar ek die naweek v 10-12 Januarie my Echo Kavango kan gaan afhaak en my seun vat vir n hopelik suksesvolle visvang naweek. Obviously gaan Ma en sussie saam.
Op die stadium kyk ek na River Run resort net buite Parys.
Enoge raad / advies is welkom
Cheers
Lechwe
