S&O toerusting sukses

User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

S&O toerusting sukses

Post by Geno »

Manne.
Stefaans het gevra ek moet so bietjie spog met Safari & Outdoor se produkte.

Wel, hier is dit.
Ek het laasnag hierdie klompie booswigte Groot Kamp toe gestuur.
5 stelle oge het ingekom, 5 skote het geklap, 5 lyke aan die hake.
.204Ruger met 32gr Nosler Varmageddon koeëls.
Skote het gewissel vanaf +-80y tot 300+y.

Produkte:

Nightforce teleskoop.
Warne ringe.
Foxpro roeper.
Nosler Varmageddon koele.
Aimzonic knaldemper.
Lightforce Ligte.

Alles beskikbaar by Safari & Outdoor.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/1525465_10151805074751994_334301873_n.jpg


Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: S&O toerusting sukses

Post by VdWalt »

Netjies geskiet!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: S&O toerusting sukses

Post by James Wilson »

;D Wat van die skut se sukses?

Neewat, n man kan maar met Stefab en kie besigheid doen, self al is daar n fout dan maak hulle dit mooi reg
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: S&O toerusting sukses

Post by cassie_calvinia »

sommer so in die volmaan!
mooi maat!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: S&O toerusting sukses

Post by Reggie Gerber »

Geluk Geno

Al problem wat ek met S&O het is ek weet nooit of ek in die WP of die Bulle se winkel moet koop nie.

SHARKS GROETE

Reggie
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: S&O toerusting sukses

Post by Johan JvR »

;D ;D te hel met S&O se toerusting, waar kom daai scope vandaan?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: S&O toerusting sukses

Post by Geno »

Johan JvR wrote: ;D ;D te hel met S&O se toerusting, waar kom daai scope vandaan?
Van Cradock af. Die oogarts daar se oge was te swak om die scope te benut. S&O is anyway die agente, nie Spec Savers nie. >:+
Goed, beter, 6millimeter!
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: S&O toerusting sukses

Post by Triple2 »

Sien jou ogies blink ook nes n jakkals!!!
Geluk. Mooi gemaak
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: S&O toerusting sukses

Post by Johan JvR »

:laugh: skerp Geno !
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: S&O toerusting sukses

Post by Stefan764 »

Dankie Geno!

Lekker as n man sien die goedjies waarmee ons so lekker aldag hier in die winkel speel werk op so wye verskydenheid areas daar buite ook!

Hoe se jy altyd? Saving sheep one bullet at a time!

Dankie vir die deel!

Groete
Stef
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: S&O toerusting sukses

Post by Stefan764 »

O ja, voor ek vergeet, ons moet nog net aan die Isuzu werk, maar gelukkig is dit nie n S&O produk nie. Nie lus vir al die klagtes en comebacks nie!

Land Cruiser groete
Stef
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: S&O toerusting sukses

Post by Johan JvR »

Stefan, sponsor tog die man met 'n Walkstool ook asseblief. Hy skiet daai gediertes nou so ver hy sal moet rus met die loop haal slag.

Dan kan hy die stoel vir my gee as GForce sy scope terugvat !!
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: S&O toerusting sukses

Post by Roger »

Brownie points..

:-)
Too many to mention ;-)
User avatar
Braamgr
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 82
Joined: Sun Oct 30, 2011 11:54 am

Re: S&O toerusting sukses

Post by Braamgr »

Watter nightforce gebruik jy?
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: S&O toerusting sukses

Post by KalahariKlong »

Stefan764 wrote:O ja, voor ek vergeet, ons moet nog net aan die Isuzu werk, maar gelukkig is dit nie n S&O produk nie. Nie lus vir al die klagtes en comebacks nie!

Land Cruiser groete
Stef

Eina, you hurt him deep, real deep.. hahaha

Goed gedoen Geno, lekker as alles so mooi by mekaar uitkom.

Groete
KK
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: S&O toerusting sukses

Post by Geno »

Braamgr wrote:Watter nightforce gebruik jy?
'n Geleende NXS 3.5-15x50 NP-R1
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: S&O toerusting sukses

Post by Stefan764 »

Geno

Brei bietjie uit oor sy field of view asb?

Ek weet paar manne (insluitende van die hogere jakkalsjagters in die Republiek) het gese hy werk nie, veral nie in die nag nie.

Wats jou bevindinge?

Stef
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: S&O toerusting sukses

Post by Geno »

Nee wat. Ek het hom op 8x gehad laasnag en heel goed reggekom.
Die kruishaar is net te fyn om met die 170 LF lig te sien. Met die 240 lig is hy effe beter. Maar met illumination aan is hy kookwater. Dis nou wragtig die eerste keer dat ek regkom in die nag met 'n illuminated reticle.
Goed, beter, 6millimeter!
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: S&O toerusting sukses

Post by ROBBIE1 »

Mooi gemaak Geno, dis n mooi groot kat daai!!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: S&O toerusting sukses

Post by BLOK »

Stefan764 wrote:Geno

Brei bietjie uit oor sy field of view asb?

Ek weet paar manne (insluitende van die hogere jakkalsjagters in die Republiek) het gese hy werk nie, veral nie in die nag nie.

Wats jou bevindinge?

Stef
NF se field of view op die 3.5-15x50 is mooi, ek vind dat ek op 10X vergroting die selfde grote beeld kry as wat ek voorheen op 12X met die Burris gekry het. Lense is ook meer as helder genoeg. Ek skiet baie lekker met myne in die nag.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Braamgr
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 82
Joined: Sun Oct 30, 2011 11:54 am

Re: S&O toerusting sukses

Post by Braamgr »

Geno, dis lekker scopes daardie ek het net die x 56mm.

Dalk dom vraag jy het gesien mens kan sy intensiteit van die illuminated reticle stel?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: S&O toerusting sukses

Post by Geno »

Jy kan ja. Draai jou sidefocus knop oop. Onder die battery is 'n klein stelskroefie. Stel versigtig daaraan.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: S&O toerusting sukses

Post by Marc »

Goeie werk, die beste toerusting beteken niks sonder 'n A-klas operateur nie O0

S&O het nog altyd puik diens gelewer en het top klas produkte op hulle rakke, kan hulle toe oë aanbeveel
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: S&O toerusting sukses

Post by Cobus(Cobb) »

volmaan se kinners.....my leermeester is weer bobaas.,ons kon net 4 kinners in 2 aande volmaan uithaal.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5029
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: S&O toerusting sukses

Post by Frederik »

Dit wil gedoen wees baie geluk.
Post Reply