Amocil punte

User avatar
ELTIE
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 77
Joined: Wed Aug 19, 2009 2:05 pm

Re: Amocil punte

Post by ELTIE »

Hein

Het vir jou n pm gestuur.

Dankie Eltie
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Amocil punte

Post by Francois Marais »

Nico

Willie Langenhofen, +264 81tweeviervyfeen243, of willie at naminternet punt com.

Hy maak van 375 tot by .22, maar soos reeds gese, sy pryse is NIE ammocill pryse nie, maar dit is sterker punte.

Mail of bel hom gerus self.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Amocil punte

Post by Gerhard »

Het iemand dalk 'n foto van die punt?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Amocil punte

Post by Francois Marais »

Gerhard

Nee man, ek sal probeer kry, ma sal nie vandag en more wees nie.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Amocil punte

Post by Wielie Waps »

Gerhard
So lyk 'n amocil koeel
Image
Geroer-nie geskud nie
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Amocil punte

Post by Piet Breedt »

As ek hulle wil probeer in my .22 250, en .223 Sako, watter gewig sal julle aanbeveel?
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Amocil punte

Post by MEERKAT »

Hallo Piet

Gebruik 55gr punte in 222 50 en 223

Kruit 222 50      341 x 35.5
Kruit 223          321x 25.0

Punte werk goed vir ons en die pryse is reg.

Lekker dag
MEERKAT
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Amocil punte

Post by Mac »

Punte werk goed vir ons en die pryse is reg.
Meerkat,

Gebruik jy hulle op Jakkies?
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Amocil punte

Post by JACQUES BOTHA »

Piet
Ek het letterlik duisende van die 55gr amoksils uitgeskiet....hulle is perfek vir oes en jakkalse ens...Ek het enigiets letterlik enigiets met hulle uit die bonzai 243 gegooi..nie gejag nie, geskiet....
Hulle prys is billik en vir baie skiet is dit die "wa vir willie" Gesels met Willie van Zyl hy het hulle ook by die duisende uit sy 223 geskiet..
ek het 335 gelaai met 33.5 grein kruit..Op my roer loop skuus het hulle so 3630 tot 3650 geloop. Die lekekrste is om n blesbok reg voor die boer se teelbul te skiet...ook  as jy net ramme moet uithaal en hulle staan so tussen mekaar en jy kan net die koppe sien..,...
Gesels maar --hulle werk. Hulle skiet egter nie so akkuraat en klein groepe soos vmax bv nie,maar jy sal tot op 350m geensins iets mis agv die punt nie (die koeltjiese punt nie)
Sterkte
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Amocil punte

Post by Piet Breedt »

Dankie julle. Ek het juis die eerste keer van die Ammocill's gehoor by Willie
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Amocil punte

Post by Christo »

Pryse ???

6mm + .22 + 7mm
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Amocil punte

Post by Francois Marais »

Christo

Geoff maak net .22 punte, 45,50,55gr, hy het nie meer jackets vir die ander nie.

Laaste prys was R880.00 per duisend, weet nie of daar al n verhoging was nie.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Amocil punte

Post by Christo »

FM dankie.

Lyk my ek moet hom kontak. Sal nie 22 punte kry vir beter as dit nie.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Amocil punte

Post by Francois Marais »

Christo

Nee, prysgewys sal jy nie beter kry.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Amocil punte

Post by MEERKAT »

Mac

Jammer man het jou post gemis gekyk.

Ja ons skiet jakkalse ook met die punte. Indien jy jakkals reg van voor op die bors skiet met vmax val sy hart op die grond, met Amocil val sy long op die grond.

Skiet baie springbokke met die punte. Het al 13000 van die punte weggeskiet en kon nog nooit kla.
Het laas week weer 4000 ontvang en ja die prys is reg

Groetnis
MEERKAT
Jeff
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Sat Jul 31, 2010 10:47 pm

Re: Amocil punte

Post by Jeff »

Naand almal

Jeff hier ek maak AMMOCILL
Ek is nuut op forum en ken nie rekenaar,kom ek gee paar stellings oor my punte


1)Ek maak op oomblik net 22 Kal 45gr oop tip,50gr oop tip, 55gr soft
2)Alle punte is gemolly,ek glo daarin tik te stadig vir my redes
3)Mantels is skaars en duur weet nie vir hoeveel jaar ek nog sal maak,kyk tans
na jackets plaaslik sowel as China
4)Het jare trug meeste kal gemaak
5)Pryse onlangs na R1100 vir 1000,R120 vir 100
6)Ek boer en oes wild, tyd is skaars maar probeer my bestellings so gou as moontlik af te handel
7)Punte is in baie kompetisies al gebruik sowel as oorsee, ek vind hul akkuraat

Ek kan gekontak word 0832985984
Groete Jeff
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Amocil punte

Post by Francois Marais »

Hi Jeff

BAIE welkom hier oppi forums, jy het mos self Jakkies geskiet daar rondom 2000/2003. Sal ook vir ons n paar staaltjie kan vertel rondom die Jakkals besigheid.

Moenie skaam wees nie, laat loop met die tips.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Jeff
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Sat Jul 31, 2010 10:47 pm

Re: Amocil punte

Post by Jeff »

Hi Francois

Altyd goed om van jou te hoor,ek baie lank agter die klip,het tyd trug hier op Redlands berge toring opgesit vir internet sovel as foon,hier word lyne gesteel,
so ek maar nuut met die rekenaar.Ek lank las jakkie geskiet,het uitstekend reseltate met chopper gehad(14 baie ou skelms) so op oomblik boer ek lekke.
Het paar dae trug 2 van jou matters hier ontmoet,Bonzai hul ,het hul gesels geniet groete vir hul
Mooi loop
Jeff
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Amocil punte

Post by Francois Marais »

Jeff

Thanks, sal vir hul se.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: Amocil punte

Post by Chris101 »

Jeff

Welkom

Chris101
Knou die gediertes AF.
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: Amocil punte

Post by Foxhound »

hallo jeff

Hoelank sal dit jou vat om n bestelling van 5000 55gr vi 22 250 reg te kry?

Ek dringend opsoek na punte
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
Jeff
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Sat Jul 31, 2010 10:47 pm

Re: Amocil punte

Post by Jeff »

Hallo Foxhound

Ek is tans besig met 55gr<kan dalk einde die week pos,sal jou more laat weet
Groete Jeff
Post Reply