GROOT GEWEER

Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

GROOT GEWEER

Post by BLOK »

Wat dink julle sal so 700NE met n vlekkie doen, eerste skoot los so groot gat in hom dat jy daardeur n volgende skoot met n 243 kan doen op die jakkals wat agter die eerste staan, want staan sal hy staan, hy het hom stom geskrik.

Blok.
Image
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: GROOT GEWEER

Post by boeta »

Blok

Dink ek sal iemand kry om die eerste jakkie te skiet met di roer,ek sal die 2 de jakkie maar skiet met die bonzaai en dan die ou langs die bakkie optel.Dink  hy sal n ma se hou  skop.

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: GROOT GEWEER

Post by Gerhard »

Gaan nog jakkals met die 500 Jeff skiet....  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: GROOT GEWEER

Post by Freek »

Blok nie hieroor of daaroor nie dit is 'n baie mooi roer maar ek dink as jy vlekkie met daai kanon bykom is dit net so goed jy gooi hom met 'n ambeeld dood. Recoil kan wel substansieel wees. Ek het nie die moed om soveel pyn vir 'n jakkals te vat nie... ek is seker daai roer "rattle' jou" tande wanneer die skoot af gaan. ::)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: GROOT GEWEER

Post by Armand Steenkamp »

Ek het op youtube gesien hoe daai deng skop.Ek sal ma ver weg van daai roer bly.As daai ding jou skop kan jy jou longe perongeluk uit skyt as jy nie hard genoeg knyp nie!!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Danie Lombard .243

Re: GROOT GEWEER

Post by Danie Lombard .243 »

Daar sal net so 'n klein gaatjie deur die jakkie wees. Hy sal veel slegter lyk van 'n skoot met 'n std. kal. soos 22-250  243  25-06 
of so iets teen 'n hoe trompnelheid 3300ft/sek. en vinniger met 'n sagte punt soos V max  Blitzer ens.

Daai .700 NE sal hom wel lekker om stoot en die gunner goed hard moer op die skouer.

Is daar werklik aplikasie en doel vir sulke GROOT kalibers? In ag geneem die terugskop en koste van ammo?
In my opinie is 'n 9,3  .375 tipe kal. alreeds oor as genoeg gun vir enige ding wat op vier bene wandel. 
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: GROOT GEWEER

Post by Christo »

Danie .243 wrote: Is daar werklik aplikasie en doel vir sulke GROOT kalibers? In ag geneem die terugskop en koste van ammo?
In my opinie is 'n 9,3  .375 tipe kal. alreeds oor as genoeg gun vir enige ding wat op vier bene wandel. 
Danie, ek onthou nog so tyd terug het 'n ou glo te vertel gehad dat hy leeu's skiet met .375 en olifante met .416 en Buffels met 'n 600NE. Toe hulle hom vra oor die 600NE op Buffels het hy ges? die rede dat hy 'n 600NE gebruik is omdat daar nie 'n 700NE gemaak word nie. Seker die dat die 700NE die lig gesien het.

As jy kyk na die foto staan hy hoeka by 'n Buffel, kyk bietjie na 'n Buffel se wetenskaplike naam, dan in sy oog (werlik ) en dan weet jy hoekom die manne GUN soek. Daar is 'n bannier in sy oog wat s? hy's vir niks bang nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: GROOT GEWEER

Post by Francois Marais »

Danie

Ek stem saam maat, alles wat hier op onse ou aarde loop kan jy met n 9,3 of n .375 skiet.

Dit is maar die ou ding van: Myne is tog groter as joune.

Daar is net use vir n 500 kal by professionele "back up " werk, en laat ek jou vertel, daar is maar min manne wat enigeiets grote as n 375 reg kan "dryf"

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: GROOT GEWEER

Post by BLOK »

Videos gekry van manne wat die 700ne se skoot vat, lyk of die kerels verstan van stampe en stote veral die tweede man se haarstyl het lyk my goed aangepas na die eerste skoot.

Blok.

http://www.youtube.com/watch?v=3BYnG4vrb-U

http://www.youtube.com/watch?v=D41NYBHkb9M&NR=1
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply