Manne ek weet dit is baie kort kennisgewing as 'n mens in ag neem dit is Desember.
Ek soek akkomodasie wat veilig is en nie te ver uit PTA maks 2 ure (nie kamp nie) waar ek rustig bietjie kan visvang saam met my seun vir die nagte 21 en 22 Desember.
Enige idees ek wag om te hoor van Oppikopi Bass opvangs by hulle net sleg.
Visvang en akkomodasie maks 2 ure van PTA vir 21-22 Desember
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Visvang en akkomodasie maks 2 ure van PTA vir 21-22 Dese
Is almal klaar op holiday enige iemand enige idees Oppikopi bass is vol :-(
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Visvang en akkomodasie maks 2 ure van PTA vir 21-22 Dese
laat ek net bietjie soek......
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
