Burris FFII 6.5-20x50

Post Reply
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Burris FFII 6.5-20x50

Post by Monrique (SJ) »

Wil by julle almal hoor wat julle dink van die scope,en is daar iemand wat wel so n 50mm het? Ons weet dat die FFII 4.5-14x42 Balistic plex baie 'potent' is vir jag en papierskiet,maar hoe loop en vergelyk die FFII 6.5-20x50 met hom? Wil vir my so n outjie kry vir teiken skiet op die .243W,en wat stel julle voor moet ek die Balistic Plex of die Balistic Mill-dot vat. Ek hoor graag wat julle oor die scope en spesifiek die vergroting, te s? het! Groetnis SJ
Danie Lombard .243

Re: Burris FFII 6.5-20x50

Post by Danie Lombard .243 »

Hi SJ

Ek het so 'n Burris FFII 6,5-20X50 tactical olive drab op my .300 Win Mag. Hy loop baie mooi en bly op sy zero. Beeld is puik helder en alles is tops. Ek sou net graag die wyte van veld bietjie breer wou gehad het, maar dit is veel wyer as die van 'n Leopold. Ek sal die Burris enige dag aanbeveel. Mense dink dat as 'n scope effens goedkoper is dit 'n swak produk is. Met die Burris is dit nie die geval nie.

Burris is TOPS!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Burris FFII 6.5-20x50

Post by Monrique (SJ) »

Danie .243 baie dankie vir jou terugvoering oor die scope,ek waardeer dit. Ek het sy baba boetie die 3-9x40 en hy loop mooi. Groetnis SJ
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Burris FFII 6.5-20x50

Post by Armand Steenkamp »

Ek wil ook vir my daai scope koop.Maar toe se n ou vir my laas naweek die naverkoop diens is nie goed nie.Nou weet ek nie meer nie
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Burris FFII 6.5-20x50

Post by Jagtersdok »

Armand

S? vir daai ou wat so ges? het hy moet net asb sy mond afvee as hy klaar so baie poefies gepraat het.

Ek het Burris al baie keer gemail oor tegniese aspekte ens. elke keer het hulle my binne 24uur terug laat weet.

Sj my mater jy kan hom maar koop, my oge is nog oraait so die 4.5-14x42 doen nog vir my die ding. As jy daai extra paar sent wil uithaal vir beter gaan jy nie 'n fout maak nie, dis darem nie R6000 soos met 'n Leupold nie. hahahaha
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Burris FFII 6.5-20x50

Post by Monrique (SJ) »

Ek het n idee wie daai vertel het van die Burris vir Armand,dit is moontlik dieselfde persoon en hy het my dit ook vertel,maar dit is nie so! Dis net ironies dat hy self nog nie met 1 geskiet het.  Jagtersdok,ja die 6.5-20x50 moet kom,wil hom try! Groetnis SJ
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Burris FFII 6.5-20x50

Post by Monrique (SJ) »

Ek het n idee wie daai vertel het van die Burris vir Armand,dit is moontlik dieselfde persoon en hy het my dit ook vertel,maar dit is nie so! Dis net ironies dat hy self nog nie met 1 geskiet het.  Jagtersdok,ja die 6.5-20x50 moet kom,wil hom try! Groetnis SJ
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Burris FFII 6.5-20x50

Post by Monrique (SJ) »

Ek het n idee wie daai vertel het van die Burris vir Armand,dit is moontlik dieselfde persoon en hy het my dit ook vertel,maar dit is nie so! Dis net ironies dat hy self nog nie met 1 geskiet het.  Jagtersdok,ja die 6.5-20x50 moet kom,wil hom try! Groetnis SJ
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Burris FFII 6.5-20x50

Post by Armand Steenkamp »

Hahaha ja Sj  het hy vir jou ok gese van die ou wat sy scope moes laat regmaak toe kos die vervoer buiteland toe hom oor die R1000 ?Jong ek dink al hoekom hy nie wil he ons moet burris koop nie is omdat hy hulle nie aanhou nie.
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Topcat
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm

Re: Burris FFII 6.5-20x50

Post by Topcat »

Armand Steenkamp wrote: Ek wil ook vir my daai scope koop.Maar toe se n ou vir my laas naweek die naverkoop diens is nie goed nie.Nou weet ek nie meer nie
Ek het toevallig vandag presies dieselfde antwoord gekry toe ek by n plek in bloem vra hoekom hulle nie n sekere range finder aanhou nie.Die manne by Gerrie Coetzee vuurwapens se egter daardie rangefinders het uitstekende naverkope diens.
Ek kry die idee dis net n maklike antwoord op iets wat hulle nie het nie. :P
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Burris FFII 6.5-20x50

Post by Armand Steenkamp »

Ja nee hulle kan mos nie geldmaak uit iets wat hy nie verkoop nie
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Burris FFII 6.5-20x50

Post by Monrique (SJ) »

TC

Jy praat waarheid. Dit wil vir my voorkom dat dit ook die geval is by n sekere handelaar. Hulle verkoop nie die scope nie en nou is hy sommer "tos" en nie goeie gehalte nie. Hulle verkoop wel van die spanne wat uit China kom, en die is glo baie goeie goed, K_ _ man.

Groetnis
SJ
Post Reply