Nuwe Global Moderators

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Nuwe Global Moderators

Post by Jean Marais »

Baie geluk aan die verkose manne, ook vir Heinrich. Goeie keuses gemaak. Dankie
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Nuwe Global Moderators

Post by Carl »

Geluk en sterkte EN hope wysheid van Salomo!
Stefan764 wrote:Geno for President!!
Lekker manne, geniet en vasvat. Ban sommer n paar ouens net om n julle merk te maak! hahaha
Ja 'n blou bul wat wintie is.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Nuwe Global Moderators

Post by prohunt »

Baie geluk en sterkte aan die nuwe moderators en Hein ek dink jy het baie goeie keuses gemaak.

Groetnis
Johan
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Nuwe Global Moderators

Post by Smiley »

Baie geluk.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Nuwe Global Moderators

Post by Roger »

Geluk aan almal!
Too many to mention ;-)
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Nuwe Global Moderators

Post by ROBBIE1 »

Baie geluk julle, sterkte en ek glo ons ander manne sal julle ondersteun met als wat ons kan.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Nuwe Global Moderators

Post by Chevvy SS »

Dankie manne, en baie sterkte.

Ek wou nog vir Frikkie nomineer vir die Grapafdeling, en oom PW vir die "Stir" gedeelte, maar nou is die aanstellings reeds gedoen..........
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Nuwe Global Moderators

Post by Frikkiedbr »

Baie sterkte en ons weet nie altyd wat se druk julle manne hier het nie.
Geluk en mag Jaracal net meer groei en die manne en dames meer wyser word
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Nuwe Global Moderators

Post by Piet Pille »

Baie geluk en voorspoed met die verantwoordelikheid.
Hulle sê mos 'n nuwe rottang slaan die seerste, so ek smeer solank my sitvlak spirits! >:+
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe Global Moderators

Post by Geno »

More manne.
Dankie vir julle vertroue. Ek glo ons sal die pyp gerook kry, en die forum se vloei behou.
PM asb links na topics waar die foto's gefix moet word, dan spring ek solank aan die werk.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Nuwe Global Moderators

Post by PJS »

Geluk manne. Sterkte met die werk.
Aan die nuwe en ouer MODS. Dankie vir julle tyd en moeite.
Mooi loop
PJ
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Nuwe Global Moderators

Post by vriell »

Dankie manne vir julle bereidwilligheid....ek is seker nou sal die bus by die regte plekke bly stop....eagle-eyes are watching...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
TOKELOS
Hero Member
Hero Member
Posts: 555
Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

Re: Nuwe Global Moderators

Post by TOKELOS »

Dankie ook van my kant af manne!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe Global Moderators

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Baie geluk aan die vier nuwe Global Moderators en ons glo werklik julle gaan n uitstekende toevoeging tot die sukses van hierdie forum wees. Om eerlik te wees vervul julle al n rukkie die rol al is dit tot nou toe gewees sonder die titel.

Dankie ook aan die ander manne wat julle hande opgesit het vir die taak en wees verseker dat dit werklik opreg waardeer word dat julle ook bereid was om n bydrae te lewer. Dit is werklik verblydend om die tipe "commitment" van lede hier te sien.

Groetnis
Wouter
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3950
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nuwe Global Moderators

Post by tau »

Hoekom is ek nie gekies nie??? Is dit oor my spellling?????


Grappie.

Geluk manne en dankie en onthou Hoofseuns moet hoofmeisies he en die skoolhoof gelukkig hou. Sonder moeilikheid makers het julle nie 'n job nie, so ek sal seker maak julle word besig gehou.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuwe Global Moderators

Post by Jacquesb »

Baie geluk manne, dankie vir julle diens en sterkte.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe Global Moderators

Post by theedge »

Baie geluk manne
User avatar
Bulvegter
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm

Re: Nuwe Global Moderators

Post by Bulvegter »

Baie geluk en sterkte.
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Nuwe Global Moderators

Post by Swys14 »

goeie keuses, geluk en sterkte en dankie!
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Nuwe Global Moderators

Post by Triple2 »

Swys14 wrote:goeie keuses, geluk en sterkte en dankie!
http://i929.photobucket.com/albums/ad136/BLOKBOTHA/geens-1.gif


Is dit nou ons rolmodelle???
;D ;D ;D
User avatar
JuanVE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am

Re: Nuwe Global Moderators

Post by JuanVE »

Baie geluk en sterkte met julle verantwoordelikheid.
Post Reply