Ek het vir myself vir kersfees 'n Lynx 6-24 x42 gekoop. Hy het 'n hold over reticle. Ek wil egter graag die hold over reticle vervang met mil-dot reticle.
Enige raad of opinies asb ?
Weet iemand dalk hoeveel dit min of meer gaan kos en hoe lank dit gaan vat om te laat doen ?
W.S
Hold over vs mil-dot ?
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Hold over vs mil-dot ?
Persoonlik sal ek nie 'n holdover ruil vir 'n mildot nie. Die mil dots se afmerkings is te grof. Die holdover is as ek dit nie mis het nie op 11x vergroting op .5mil gekalibreer en op 23x op .25mil. Laas toe ek navraag gedoen het was dit so R600.00 gewees.