Burris FourX 3-12x56mm? Wie het so een?
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Burris FourX 3-12x56mm? Wie het so een?
Dit lyk na 'n bakgat nagskiet scope met die 4 Illuminated kruishaar.
Hy prys ook so tussen 6 en 7 wat dit aanloklik maak.
Wie van die manne het een en hoe vind julle werk hy vir julle veral in die aand?
Over and Out
Swys

CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"

- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Burris FourX 3-12x56mm? Wie het so een?
Swys
Ek het een vir so vier maande nou en vind hom heel goed in die aand.
Die kolletjie kan van fyn tot baie helder gestel word en omdat hy parallax vry is sukkel jy nie met verder skote nie.
Sy turrets voel nie soos my swaro of nightforce nie maar hy stel waar jy hom click
Vir sy prys is hy baie goeie waarde vir geld in my mening
Reggie
Ek het een vir so vier maande nou en vind hom heel goed in die aand.
Die kolletjie kan van fyn tot baie helder gestel word en omdat hy parallax vry is sukkel jy nie met verder skote nie.
Sy turrets voel nie soos my swaro of nightforce nie maar hy stel waar jy hom click
Vir sy prys is hy baie goeie waarde vir geld in my mening
Reggie
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Burris FourX 3-12x56mm? Wie het so een?
dankie Reggie, hoe werk hy vir jou in die dag? Watter mounts/ringe het jy lat opsit?Reggie Gerber wrote:Swys
Ek het een vir so vier maande nou en vind hom heel goed in die aand.
Die kolletjie kan van fyn tot baie helder gestel word en omdat hy parallax vry is sukkel jy nie met verder skote nie.
Sy turrets voel nie soos my swaro of nightforce nie maar hy stel waar jy hom click
Vir sy prys is hy baie goeie waarde vir geld in my mening
Reggie
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Burris FourX 3-12x56mm? Wie het so een?
Swys
Ek het 30mm leupold mounts gebruik ek weet nie presies watter model nie maar hulle maak vas driekwart om die scope (Nie heel bo of in die middle aan die kant nie).
Hy het baie helder glas en ek sien net so goed met hom op 12 Vergrooting as my ander scopes.
Sy kolletjie is miskien te groot as jy fyn groepe wil skiet maar die kruishaar self is lekker dun en raak nie die kolletjie nie. Ek gebruik dan die "tip" van die kruishaar om op papier te skiet
Hoop jy verstaan
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/burris.jpg

Thanks Reggie ek sien wat jy bedoel daai rooi kol lyk groot maar ek dink hy sal mooi loop in die aand, die groot 56mm sal lekker baie lig inlaat. Ek dink dis great waarde. Die x12 is ook net reg.Reggie Gerber wrote:Swys
Ek het 30mm leupold mounts gebruik ek weet nie presies watter model nie maar hulle maak vas driekwart om die scope (Nie heel bo of in die middle aan die kant nie).
Hy het baie helder glas en ek sien net so goed met hom op 12 Vergrooting as my ander scopes.
Sy kolletjie is miskien te groot as jy fyn groepe wil skiet maar die kruishaar self is lekker dun en raak nie die kolletjie nie. Ek gebruik dan die "tip" van die kruishaar om op papier te skiet
Hoop jy verstaan
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/burris.jpg
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Burris FourX 3-12x56mm? Wie het so een?
Die kol maak n half duim plakker toe op n 100m. Nie te erg nie, my zeiss 4.5 x14 se rapid z 800 is net so duk en hy is nie n kol nie
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Burris FourX 3-12x56mm? Wie het so een?
Daai kolletjie is net so bietjie groter as 1" op 230m ... man die pragtigste prentjie op 'n jakkals se blad. Glo my.
Gooi lood!!
Groete
JAS
Gooi lood!!
Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Burris FourX 3-12x56mm? Wie het so een?
Ha ha Net so Oom Jas
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Burris FourX 3-12x56mm? Wie het so een?
Sit bietjie 'n foto op van julle roere met die scope op asb.
Sommer net omdat ek hou daarvan om na guns te kyk
Sommer net omdat ek hou daarvan om na guns te kyk
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Burris FourX 3-12x56mm? Wie het so een?
Arnold as ek foto van die gun op sit gaan ek dalk offers kry 
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Burris FourX 3-12x56mm? Wie het so een?
Aan gesien jy so baie hou van guns kyk
HIERS HY
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/howa%20223%20burris.JPG
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/howa%20223.JPG
HIERS HY
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/howa%20223%20burris.JPG
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/howa%20223.JPG
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Burris FourX 3-12x56mm? Wie het so een?
dis nogals 'n bul van 'n scope daai, ek sien hy't SF adjustment ook? of is daai vir die rooi kolletjie se helderheid?...snaaks aangesien hy x12 max vergroting is dink ek nie hy behoort SF te he nie...Reggie Gerber wrote:Aan gesien jy so baie hou van guns kyk
HIERS HY
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/howa%20223%20burris.JPG
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/howa%20223.JPG
maar ek dink ek sal hou van die scope. Hy skiet seker lieflik in die aand.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Burris FourX 3-12x56mm? Wie het so een?
Nee Swys
Daai is nie parallax knoppie nie dit is om die kol se helderheid te stel van 1-12. 1 lekker dof 12 baie helder
Daai is nie parallax knoppie nie dit is om die kol se helderheid te stel van 1-12. 1 lekker dof 12 baie helder
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Burris FourX 3-12x56mm? Wie het so een?
ahh ek sien...Reggie Gerber wrote:Nee Swys
Daai is nie parallax knoppie nie dit is om die kol se helderheid te stel van 1-12. 1 lekker dof 12 baie helder
hy sit lekker hoog ook so ek sal 10 teen een van daai cheekpieces moet kry