Bosvark jagte
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark jagte
52kg uitgeslag.
2 dae later geweeg
2 dae later geweeg
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark jagte
Right manne,
More is ek weer op die varke se spoor en ek dink dis tyd dat ek die slegte strook breek!
Bietjie tyd dat ek weer 'n varkie raakskiet!
Hou duim vas!

- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Bosvark jagte
Nee wat, more is jou beurt, vat hulle vas!!!DWB wrote: Right manne,
More is ek weer op die varke se spoor en ek dink dis tyd dat ek die slegte strook breek!
Bietjie tyd dat ek weer 'n varkie raakskiet!
Hou duim vas!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Bosvark jagte
Hulle het genoeg tyd gehad om te rus, jy mag hulle maar die keer bymekaar maak 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark jagte
Dankie manne!
Maar ongelukkig het die varkies my ontglip gister.
Dit was 'n moeilike dag met slegs 2 wat geskiet is.
Sal maar moet wag tot ek weer kan gaan!
Maar ongelukkig het die varkies my ontglip gister.
Dit was 'n moeilike dag met slegs 2 wat geskiet is.
Sal maar moet wag tot ek weer kan gaan!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Bosvark jagte
DWB...ek wonder of ek maar die vark jag moet los en begin visvang as ek so na die gesokkel luister wat plaasvind as daar vark gejag word....
Dit lyk vir my na baie moeilike werk...

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark jagte
Oom Gert, dit is inderdaad werk! Maar die adrenalien wat daarmee saamgaan maak dit verslawend.
En dit is bitter belowend as jy 'n mooi een kry.
Maar mens leer en sien baie op so jag.
Ek het nou al 16 keer saam gejag.
En dit is bitter belowend as jy 'n mooi een kry.
Maar mens leer en sien baie op so jag.
Ek het nou al 16 keer saam gejag.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Bosvark jagte
Dit is lekker om van jou ervaringe te lees...jy is bevoorreg om so te kan vark jag..nie baie manne kry die geleentheid nie...sien uit om te hoor wat die 9.3 gemaak het....en `n paar mooi fotos sal ook baie welkom wees...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark jagte
Dankie Oom Gert,
Ek sal virseker fotos neem en laat weet!
Ek sal virseker fotos neem en laat weet!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- De beer
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
Re: Bosvark jagte
Hiers ons laaste jaggie op tuinplaas gewees. Bitter baie pret
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Musgrave 30-06
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Bosvark jagte
Mooi gemaak De Beer, eendag is eendag 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Bosvark jagte
Marc....jy belowe net...maak `n datum vas en gaan skiet `n bosvark...

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Bosvark jagte
Baie mooi varke wat julle manne skiet. Daar is groot sirkus op facebook aan die gang oor die goete. Gaan kyk bietjie by " Landmark leopard and predator project -south africa" daar is 'n hele klomp oningeligte wesens wat glo mense jag die goed vir plesier en dat hulle skadeloos is.Julle manne wat die goete ken moet tog vir Boetie Heyns help in sy stryd oor die diere. Sit dinge in perpektief dat die wesens miskien beter sal verstaan waaroor die beheer eintlik gaan. Geno miskien kan jy die link opsit is bietjie rekenaar gestrem.
Groetnis
MEERKAT
Groetnis
MEERKAT
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bosvark jagte
Ek sien ou Blok is ook nou geban.... Hehehehe
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Bosvark jagte
Ek wens dit was so maklikGert Odendaal wrote: Marc....jy belowe net...maak `n datum vas en gaan skiet `n bosvark...![]()
![]()
![]()
Ja n?e Gerhard, dinge het lekker warm geword daar, hulle beter BLOK se ban lig
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark jagte
Hallo Manne, die lang droogte is uit eindelik gebreuk.
Ek het hierdie jaar slegs 4 keer kans gekry om te kan jag.
Ek het hierdie outjie in die plantasie geskiet waar hulle die pak honde probeer ontglip het.
Die skoot was so op 30m met die oop vizier in die hardloop tussen die bome deur.
Ek het ongelukkig beide sy voorbene afgeskiet met die skoot en hy het nog 'n verdere 100m gegaan sonder 'n druppel bloed.
Het hom toe vankant gemaak met nog 3 skote!
Die ou wou nie maklik vrek nie.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/Tito%20Voster%20-%202013.11.30.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/Tito%20Voster%20-%202013.11.30%20%232.jpg
Die skerp kant:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/Tito%20Voster%20-%202013.11.30%20%233.jpg
Ek het hierdie jaar slegs 4 keer kans gekry om te kan jag.
Ek het hierdie outjie in die plantasie geskiet waar hulle die pak honde probeer ontglip het.
Die skoot was so op 30m met die oop vizier in die hardloop tussen die bome deur.
Ek het ongelukkig beide sy voorbene afgeskiet met die skoot en hy het nog 'n verdere 100m gegaan sonder 'n druppel bloed.
Het hom toe vankant gemaak met nog 3 skote!
Die ou wou nie maklik vrek nie.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/Tito%20Voster%20-%202013.11.30.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/Tito%20Voster%20-%202013.11.30%20%232.jpg
Die skerp kant:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/Tito%20Voster%20-%202013.11.30%20%233.jpg
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Bosvark jagte
Baie geluk, sjoe wonder wat eet daai varke as hulle sover kan hardloop sonder bene 
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark jagte
Mielies

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Bosvark jagte
Maar as ek mielies eet het ek nie soveel energie nie 