Corne, wat is fout met die 25mm tube, of stel dit so, hoekom verkies jy n 30mm tube bo n 25mm tube (gaan google eers voor jy antwoord)Corné v.d. Vyver wrote:Hi Manne,
Soos rainbird hier genoem het,die enigste ding wat my afsit is die 25mm buis inplaas van 30mm.As hy 30mm was sou ek vandag een koop!
My twee sent!
Groete,
Corné
Zeiss conquest hd5 5-25x50
-
immelmanw
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
hoekom sal jy 'n zeiss se turrets stukkend stel? hy het die target turrets, selfde as die vortex op, en onthou, german precision
HOU HOM DAAI DIKTE
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Hi Willem,
Watter slaggat gaan ek nou weer in trap?
Vir my het dit gegaan oor die verstelling aangesien ek die 308 druk tot op 900 meter en selfs nou die dag saam met Jaques Obermeyer tot op 1140 meter.Ek moes 66 MOA opstel om die afstand te bereik.Ek het intussen verneem dat die HD5 genoegsaam sal kan verstel.
Wat sou google my meer wys gemaak het?Is nou baie nuuskurig.
Vriendelike groete,

- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Laat ek antwoord (waarmee ek sukkel) : Want NF maak nie 1duim ringe vir my picatinny rail nie.
http://nightforceoptics.com/accessories ... ite-rings/
http://nightforceoptics.com/accessories ... ite-rings/
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Manne as iemand bang is hy breek sy HD5-25 Zeiss PM my ek help graag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
LRLaubscher wrote:Ek het altwee langs mekaar in die hand gehad, en moet met jou verskil.
Dis net omdat zeiss langer aankom en meer bekend is dat die meeste mense hom verkies bo byvoorbeeld die vortex.
Die zeiss se turrets gaan mens stukend stel as jy elke dag ver skiet en die scope spesifiek gebruik net vir stel die heel tyd.
Ek stem saam vir n algemene all round jag teleskoop is die zeiss baie goed. En hy kyk ook verdood. Lae lig "clarity" is baie goed. Maar die Vortex Viper PST, of enige Vortex scope wat in die philipeine gebou is, staan nie terug nie.
Dis jammer dat mens wel die intree vlak daimondback series vortex scopes kry wat die brand baie skade doen.
jy bedoel seker die crossfire reeks...die reeks loop so..crossfire,diamondback,viper,razor.
die diamondback word ook in die fillipyne gemaak...of altans, die een wat ek op my 7x57 het (en dis 'n bakgat scope terloops)
ek verstaan rerig nie hoe die scope die brand skade kan aandoen nie...
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Het julle manne al deur n Vortex Razor HD 5-20 gekyk?
Goeie genade dit is een meneer van n scope daai
Goeie genade dit is een meneer van n scope daai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Swys14,
My fout jammer. Dankie vir die reg help.
Vriend van my in Wellington se crossfire se lense het nou die dag op die baan los gekom, toe le die hele kruis haar skeef.
Meskien n vloek, maar sulke goed sit my af.
Niks fout met die scopes van fillipyne af nie. Dis n goeie produk.
Groetnis

-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
geen worriesLRLaubscher wrote:Swys14,
My fout jammer. Dankie vir die reg help.
Vriend van my in Wellington se crossfire se lense het nou die dag op die baan los gekom, toe le die hele kruis haar skeef.
Meskien n vloek, maar sulke goed sit my af.
Niks fout met die scopes van fillipyne af nie. Dis n goeie produk.
Groetnis
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Dagse manne,
Wil graag hoor in watse kruishaar het julle die scope?
Indien een van jul hom in die Rapid Z Varmint het, sal ek graag wil hoor of jul van mening is dat hy te "dun" is vir nagskiet?
Wil graag hoor in watse kruishaar het julle die scope?
Indien een van jul hom in die Rapid Z Varmint het, sal ek graag wil hoor of jul van mening is dat hy te "dun" is vir nagskiet?
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Ruan, Ek het ook een van die 5-25 HD5 scopes en kom gereeld by die Spruit.
Laat weet indien jy wil vergelyk.
Groete
Laat weet indien jy wil vergelyk.
Groete
-
immelmanw
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Hi CorneCorné v.d. Vyver wrote:Hi Willem,
Watter slaggat gaan ek nou weer in trap?
Wat sou google my meer wys gemaak het?Is nou baie nuuskurig.
Vriendelike groete,
Corné
Baie mense glo dat n 30mm helderder is as n 25mm. Dit is nie waar nie, ek sien op n vroeer post jy weet dit reeds, dus kan dit net die verstelling wees, dit is ook meer as genoeg byd ie Zeiss. Dus probleem opgelos, die Zeiss sal werk!
Groete
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
More
Ek sien die Vortex Razor het 'n 35mm tube
Is nogals duur ook +- R27000... hier is ons in Z6 prysklas
Is daar nog scopes met 'n 35mm tube?
Smirre
Ek sien die Vortex Razor het 'n 35mm tube
Is nogals duur ook +- R27000... hier is ons in Z6 prysklas
Is daar nog scopes met 'n 35mm tube?
Smirre
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Smirre wrote:More
Ek sien die Vortex Razor het 'n 35mm tube![]()
Is nogals duur ook +- R27000... hier is ons in Z6 prysklas
Is daar nog scopes met 'n 35mm tube?
Smirre
Ja dit is die Vortex Razor HD.IS nogals n perd van n ander kleur as dit by "tacktical macthes" kom.Ek het al met een gespeel en dit is n fantastiese scope
Hy is in die S&B Police series en ook die Nighforce se klas.Meer vir tacktical long range as jag bedoel.
Millet maak n scope met 35mm tube so ook IOR, USOptics maak n paar, Vortex het n paar, leupold se nuwe mark 8 en nog so paar en dan is daar natuurlik klomp wat scopes met 34mm buise ook maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ruhan
- Full Member

- Posts: 232
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Ek het saam met twee vriende gaan skiet by Krokodilspruit en hulle het ook die Zeiss HD5 gehad so toe ek ek mooi vergelyk.
Daar was 'n MERKWAARDIGE verskil! Selfs op 100m kon jy 'n groot verskil sien. Somchem blikke (leeg) was nie 'n probleem om te sien op 500m nie.
Toe die mirage begin opkom was dit maar met al die scopes moeilik, maar ek het genoeg gesien om te bevestig dat daar wel iets fout was met my scope.
Die Maandag na die skiet is ek dadelik Zeiss toe sodat hulle hom terugstuur Duitsland toe. Geen probleem nie.
So oor vier weke behoort hy terug te wees dan kyk ons weer...

- rudib
- Hero Member

- Posts: 755
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Ruhan, ek neem aan hy het so uit die boks gekom? Was hy so van dag een?
- Ruhan
- Full Member

- Posts: 232
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Ja hy was so van dag een af. Eers gedink ek het dalk probleme met my oe maar nadat ek deur ander scopes gekyk het, het dit bevestig dit was die scope.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Hi Ruhan, laat weet ons asb sodra jy terug voering van hullen ontvang het. Sal interessant wees om hullen diens op die proef te stel en te bepaal hoe lank so "repair" werklik neem. Ek het self n HD5, 5-25 en is baie tevrede met hom.
- Jurie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Sun May 29, 2011 12:46 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Ruhan
Dis jammer om te hoor jy het n probleem met jou scope.
Ek sou reken die handelaar moet jou scope omruil as hy n fout gehad het van nuut af.
Jy het mos darm n nuwe een se prys betaal.
Dis jammer om te hoor jy het n probleem met jou scope.
Ek sou reken die handelaar moet jou scope omruil as hy n fout gehad het van nuut af.
Jy het mos darm n nuwe een se prys betaal.
- Ruhan
- Full Member

- Posts: 232
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Dit is so Jurie maar ek het 'n paar maande so met hom geskiet omdat ek nie seker was dat dit wel die scope was nie. Nietemin, zeiss het vir my 'n HD5-25 gegee as leen scope so dis nie asof ek nou nils kan doen nie. My dng word darem nie te veel ontwrig nie.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Dit is goeie diens van hulle...