Dag manne,
Wil graag weet of julle enige kontakte het vir trofee jag van vlakte wild in die Hoedspruit area? Ons jag twee buffels daar in April 2014 en die twee of drie manne wil dan vlakte wild jag sou hulle vroeg klaar maak met die buffels.
Hoor graag van julle.
Mooiloop,
Trofee jag in Hoedspruit Area- Enige Kontakte?
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Trofee jag in Hoedspruit Area- Enige Kontakte?
Heinrich van Heerden - http://www.thisisafricasafaris.com/
Goed, beter, 6millimeter!
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Trofee jag in Hoedspruit Area- Enige Kontakte?
Geno,
Dankie, ons jag die buffels saam met Heinrich. Hy het vir my n pryslys gestuur maar het net 5 of so species vir vlakte wild, waarvan my kliente al 4 geskiet het.
Het gehoop dat daar iemand anders in die area is wat ons kan help. Gee nie om as ons n paar uur moet ry nie.