Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm

As iemand n landing het gee ook asb.
As iemand n landing het gee ook asb.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Wees net bietjie meer duidelik. Praat jy van die projektiel of die rondte?
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Dit sal die projektiel wees....
Anders praat ons van kaboom
Ek wil goedkoop fireform en net lekker rondneuk....
Dus herlaai.
Anders praat ons van kaboom
Ek wil goedkoop fireform en net lekker rondneuk....
Dus herlaai.
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Ok, some specs Hornady 110gr V-Max vs 30 Cal Carbine 110gr Frontier RN-CMJ.
Die "bearing surface" is V-Max=8mm en 30 Cal Carbine=10mm.
Ek het n 1000 van die Carbines.....

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Ja jy sla dit kan skiet.
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Teen minder as n rand per punt gaan ek lekker cheap skiet
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Sal ek dieselfde laai data as vir my v-max kan gebruik?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Baie persone het so al 7.65 koeels in 303 geskiet. Eksperimenteer en skiet eers gemiddelde lading met S335. Nie nou by QL om te kyk of S321 nie beter sal wees nie
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Wat dink julle sal die max spoed wees wat ek voor kan mik?
Wat kon hulle met die projektiele 7.65mm kry. Onthou die is plated?
Wat kon hulle met die projektiele 7.65mm kry. Onthou die is plated?
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Weet nie, myne is1 in 12, dus normaalweg 145 to 165gr gee goeie groepe.
110gr v-max is beste groepe wat ek ooit gekry het...
110gr v-max is beste groepe wat ek ooit gekry het...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Frontier se 110gr kom nie voor in QL nie. Ek het 22 duim loop gebruik en met S335 sal 3250vps as maks spoed geld. Met S321 kan 3300vps moontlik behaal word.
Akkuraatheid gaan nie noodwendig hand aan hand met die hoogste spoed nie. Daarom my vroeëre aanbeveling van 'n gemiddelde lading van so 42gr om te sien hoe die kombinasie in jou geweer presteer.
Omdat die BC van die' rondeneus koeëls maar laag is, gaan jy vind dat na 200m hulle baie vinnig spoed en hoogte gaan verloor. Ek vind dit selfs met die 125gr Pro Hunter uit my 30-06 en die het 'n spitspunt.
Akkuraatheid gaan nie noodwendig hand aan hand met die hoogste spoed nie. Daarom my vroeëre aanbeveling van 'n gemiddelde lading van so 42gr om te sien hoe die kombinasie in jou geweer presteer.
Omdat die BC van die' rondeneus koeëls maar laag is, gaan jy vind dat na 200m hulle baie vinnig spoed en hoogte gaan verloor. Ek vind dit selfs met die 125gr Pro Hunter uit my 30-06 en die het 'n spitspunt.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Gaan baie ver bo die waarde van 1.5 stabiliseer, so akkuraatheid gaan beslis beinvloed word.Piet-Skiet wrote:Ja jy kan. Weet net nie of jou akuraatheid goed gan wees nie. Die koel is ook baie korter as die v max. Daar is 'n moontlikheid dat hy gan oorstabiliseer.
Sien hierdie link: http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... a-problem/
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Thanx Manne
Die is verseker die beste forum in die wêreld!
En daarby doen ons dit in in Afrikaans!!
Ek het gisteraand S321 @ 45gr gelaai want Somchem se dit is die hoogste vir n 130gr. En die 110gr V-max gee so 2850fps (S335@45gr) teen daai lading (as ek nou reg onthou....) En die groepe op die V-max is so 11mm @ 5 skote 100m.
Dis hoekom ek hoop vir die beste met die Fronties!
Ek het nog nie die V-MAx verby 100m geskiet nie, wat is julle ervaring, wat doen hulle verder?
Is dit my verbeelding of het Somchem se kruite die afgelope paar jaar baie "stadig" geword?

Last edited by Thermal on Mon Nov 25, 2013 7:41 pm, edited 1 time in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Gaan loer onder "Riglyne vir QL" en gee my jou geweer se gegewens. Hierdie ligter koeëls is lekker speelgoed en die doemprofete sê altyd hulle sal nie akkuraat skiet nie. Kom ons kyk wat ons kan regkry as ons die nodes soek. Ons kan dan die 110Vmax ook probeer uitsorteer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
1. Ek het nog nie met die 110 V-max gespeel nie, maar met sy voorganger die 110 SP. Tot op 250m is hulle baie effektief op die blouape. Iets soos 'n 223 x 2. Die V-max behoort beter te doen. Weet nie van die Frontiers nie, toets maar ek kyk. Ek persoonlik kry nie slapelose nagte oor die "oorstabiliserings-teorie" nie. As die goed klein genoeg groepe op die teiken maak, is ek tevrede. Probeer is die beste geweer.Thermal wrote:Thanx Manne
Ek het nog nie die V-MAx verby 100m geskiet nie, wat is julle ervaring, wat doen hulle verder?
Is dit my verbeelding of het Somchem se kruite die afgelope paar jaar baie "stadig" geword?
2. Sommige lotte van die dryfmiddels het stadiger geword. Ander het vinniger geword. Wees maar baie versigtig.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Ek het klaar gekompenseer vir Lot 71. Ons weet baie naby wat sy BRF is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Tripod, ek sien daai 45gr was met s335 om verder2850 te gee met V-max.. julle het my laas mooi gehelp met die V-Max en S335!
Het nog nie S321 met enige 110gr getoets nie. Net landings met die GSC 130gr.
Ek verwag nie om verder as 500m te werk met hulle nie. Sal gevrede wees as ek nog moa op 300m kan kry.

Last edited by Thermal on Mon Nov 25, 2013 7:00 pm, edited 1 time in total.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Tripod , Ek weet nie watter 110gr GR Frontier koeels julle soek nie maar die een is in my data basis....lengte is 16.38mm in .308 caltripodmvr wrote:Frontier se 110gr kom nie voor in QL nie. Ek het 22 duim loop gebruik en met S335 sal 3250vps as maks spoed geld. Met S321 kan 3300vps moontlik behaal word.
Akkuraatheid gaan nie noodwendig hand aan hand met die hoogste spoed nie. Daarom my vroeëre aanbeveling van 'n gemiddelde lading van so 42gr om te sien hoe die kombinasie in jou geweer presteer.
Omdat die BC van die' rondeneus koeëls maar laag is, gaan jy vind dat na 200m hulle baie vinnig spoed en hoogte gaan verloor. Ek vind dit selfs met die 125gr Pro Hunter uit my 30-06 en die het 'n spitspunt.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Yes nou net gemeet 16.4mm dus behoort dit die regte een te wees.
CMJ-RN Plated Frontier 110gr
CMJ-RN Plated Frontier 110gr
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Wil jy nie asb vir my daardie frontier.bul file stuur na tripodmvr@gmail.com.vriell wrote:Tripod , Ek weet nie watter 110gr GR Frontier koeels julle soek nie maar die een is in my data basis....lengte is 16.38mm in .308 caltripodmvr wrote:Frontier se 110gr kom nie voor in QL nie. Ek het 22 duim loop gebruik en met S335 sal 3250vps as maks spoed geld. Met S321 kan 3300vps moontlik behaal word.
Akkuraatheid gaan nie noodwendig hand aan hand met die hoogste spoed nie. Daarom my vroeëre aanbeveling van 'n gemiddelde lading van so 42gr om te sien hoe die kombinasie in jou geweer presteer.
Omdat die BC van die' rondeneus koeëls maar laag is, gaan jy vind dat na 200m hulle baie vinnig spoed en hoogte gaan verloor. Ek vind dit selfs met die 125gr Pro Hunter uit my 30-06 en die het 'n spitspunt.
Dankie
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Sal die naweek probeer skiet en spoed meet.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Gestuur.Laat weet as daar nog iets kort.tripodmvr wrote:Wil jy nie asb vir my daardie frontier.bul file stuur na tripodmvr@gmail.com.vriell wrote:Tripod , Ek weet nie watter 110gr GR Frontier koeels julle soek nie maar die een is in my data basis....lengte is 16.38mm in .308 caltripodmvr wrote:Frontier se 110gr kom nie voor in QL nie. Ek het 22 duim loop gebruik en met S335 sal 3250vps as maks spoed geld. Met S321 kan 3300vps moontlik behaal word.
Akkuraatheid gaan nie noodwendig hand aan hand met die hoogste spoed nie. Daarom my vroeëre aanbeveling van 'n gemiddelde lading van so 42gr om te sien hoe die kombinasie in jou geweer presteer.
Omdat die BC van die' rondeneus koeëls maar laag is, gaan jy vind dat na 200m hulle baie vinnig spoed en hoogte gaan verloor. Ek vind dit selfs met die 125gr Pro Hunter uit my 30-06 en die het 'n spitspunt.
Dankie
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Met 'n 1:10 groefdraai gaan die giroskopiese stabilitietsfaktor ongeveer 10 wees, teenoor 'n verlangde faktor van tussen 1.3 en 1.5. Dis bitter hoog, en die 110gr koeël sal beslis nie akkuraat wees oor langer afstande nie. Die koeël gaan basies hierdie tipe trajek hê:
http://www.nennstiel-ruprecht.de/bullfly/fig15.htm
Dit sal baie interessant wees om die praktiese resultaat te sien.
Groete
http://www.nennstiel-ruprecht.de/bullfly/fig15.htm
Dit sal baie interessant wees om die praktiese resultaat te sien.
Groete
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2490
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Net 'n vraag, dis 'n lood koeel wat ge copper plate is, Ek weet daar was stories dat hy wil nie sulke hoe snelhede wil he nie, dis hoekom hulle swaarder as gewoonlik gewigte maak, gaan hy nie strip of disintregeer nie. Hy is mos nie eintlik gemaak vir sulke spoed nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kan jy 110gr m1 carbine .30 cal in 308 win skiet?
Dit kan moontlik wees dat die hoë spoed snaakse dinge kan laat gebeur, maar Frontier se proses is een van elektrolise wat die koper mooi laat bind sonder nate waar swak plekke kan voorkom. Dit gaan die lekker deel van die eksperiment wees.