.308 Norma Magnum
-
herley
.308 Norma Magnum
Ek het so 5 jaar gelede die geweer gekoop, maar het nog nie baie patrone met hom geskiet nie. Ek wil net graag weet wat julle manne weet van die geweer
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: .308 Norma Magnum
Europese ontwerp wat dateer uit die era toe alles Magnum goed was. Ballistiess effens af teen die .300 Win Mag & H&H, en nog bietjie meer teen die Weatherby Mag, maar niks om oor te huil nie. Basies goeie ontwerp vir sov?rre dit Magnums aangaan, doppe moeilik om te kry en duur, herlaai data orals beskikbaar waar jy inligting kry oor Europese kalibers.
Dawie
Dawie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .308 Norma Magnum
Dis wat Wikipedia s?:
The .308 Norma Magnum (7.62x65mmBR) cartridge was created by Nils Kvale at Norma, Sweden. Like the larger .358 Norma Magnum it is based on the .300 H&H Magnum.[1] The length of the case is the longest that would fit in a standard Mauser action. While it appeared to have a bright future initially, it was soon superseded in popularity by the .300 Winchester Magnum. The first, and one of the few, manufacturers to offer rifles in .308 Norma Magnum was Schultz & Larsen of Denmark and they still are.
In the late 1940s Kvale designed a wildcat called 8mm Kvale. It was intended for use in the German surplus 8mm Mauser M98 that flooded the American market after the war and was therefore nicknamed 'Poor Man's Magnum'. Kvale used the case from the .300 H&H Magnum and reduced the rim diameter so it would fit the bolt of a Mauser M98. The experiences he made from this cartridge was put into the .308 and .358 Norma Magnum.
Cases for the cartridge can be purchased from Norma or made in three ways: Necking up a 7 mm Remington Magnum case, necking down a .338 Winchester Magnum case, or running .300 Winchester Magnum cases through a full-length sizing die. Since the first two options leave the brass a bit short, the third is generally considered to be the best option. Ammunition for this caliber is not cheap (typically US$50?60 for 20 cartridges) and as such it is mainly of interest only to handloaders who own a rifle chambered in this caliber. The cartridge makes use of a belted case for headspacing.

Goed, beter, 6millimeter!
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: .308 Norma Magnum
N Klient van my het een gehad. Man , dis nou vir jou n geweer. Ek wonder net hoe moeilik of maklik n mens ammunisie,of doppe in die hande gaan kry.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: .308 Norma Magnum
by die skietwinkel in Bloem werk n man met die naam van Marcel. hy skiet met n 308 norma magnum en glo my hy is baie gewillig om die info wat jy nodig het op die geweer te deel. die winkel no is 051-444 3589. pasop net die baas van daai winkel is nie iemand wt jy mee kan gesels nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: .308 Norma Magnum
Dan is hierdie klient van daai winkel nie iemand wat sy geld daar sal spandeer nieJagbehep! wrote: by die skietwinkel in Bloem werk n man met die naam van Marcel. hy skiet met n 308 norma magnum en glo my hy is baie gewillig om die info wat jy nodig het op die geweer te deel. die winkel no is 051-444 3589. pasop net die baas van daai winkel is nie iemand wt jy mee kan gesels nie.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: .308 Norma Magnum
ja, ek stem saam. nogal sad, maar die ou is noggal berig. darrem is dit nie die man met die 308 magnum nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Faktor
Re: .308 Norma Magnum
Goeie dag manne!
Dis Marcel hier! Ek het die Norma waarvan gepraat word. Ek het maar net soos enige ander ou begin sonder enige kennis.
Ek het die geweer gekry by 'n friend wat nie geweet het wat om met hom te maak nie, toe gee hy hom maar vir my na 'n lang gesmeek.
Ek het so een of twee kliente vertel van die geweer en toe se daar op 'n dag een vir my maar hy het self so 'n geweer en dit is sy "kind" (kan nou verstaan hoekom)
Na ek opgelees het van die kaliber het ek begin wonder hoe ek tewerk gaan gaan. Ek't nogi so baie proewe gedoen nie, maar ek het 'n resep gekry wat werk.
Ek gooi hom 76gr. S385 en gebruik 'n 180 gr pro amm punt. sal die lengte moet gaan kyk, want my jump is uiters groot, maar ek seat hom net onder die riffie van die punt.
Hoop dit help ietsie.
Marcel

Marcel, ek hoop nie jy gee om dat ek jou by die manne aanbeveel het vir jou kennis oor die skaars maar uitstekende kaliber. ek hoop dit bring sommer ekstra kliente vir julle manne in.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Faktor
Re: .308 Norma Magnum
Nee man, baie dankie jagbehep!
Ek hoop net die manne kan iets touwys raak met my info!
Ek probeer rerig help waar ek kan so hoop dit help!

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: .308 Norma Magnum
Hallo Marcel
Ek het vinnig daai lading van jou deur Quickload gehardloop en met n TPL van 85mm gee dit n druk van 68224psi en dit is op 20 grade celsuis. Op 30 grade gaan dit op na net onder die 70000psi! 63817psi is die maksimum vir hom en dit is al klaar hoog vir enige kaliber. Hoeveel skote kry jy uit die doppe voor die primer pocket los raak? Wat se doppe gebruik jy? 74.4gr moet jy beskou as jou maksimum met S385 en daai TPL.
Groete
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Jan Wis
Re: .308 Norma Magnum
Hi !Jagbehep! wrote: ja, ek stem saam. nogal sad, maar die ou is noggal berig. darrem is dit nie die man met die 308 magnum nie.
Eks op soek na 308 Norma doppe - in die winkels is dit skaars en duur - jy weet nie dalk van iemand wat doppe wil smous nie?
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: .308 Norma Magnum
Hallo Jan
As jy nie regkom met nuwe doppe nie kan jy die volgende ook probeer met groot sukses:
Koop nuwe 300 winmag Remington/Winchester/Hornady doppe, Aneal die nuwe doppe, en doen dan 'n vollengte re-size deur die 308 Norma Mag "full lenght" matrys.
Trim die doppe volgens die 308 Norma spesifikasies.
Werk perfek. Dis nie eens nodig om hulle te fireform nie.
Alternatiewelik kan jy dieselfde met nuwe 338 WinMag doppe ook doen.
Groete
Jean

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)

Delrico
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri May 18, 2012 8:46 am
Re: .308 Norma Magnum
Bradley
Man dis 'n meneer geweer daai. Camdix in Krugersdorp verkoop sy doppe en ek is seker hulle kan dalk vir jou pos. Ek het so by 'n R1100 betaal per 100. Myne is 'n Musgrave met mauser aksie en ek skiet tans die 180gn Hornady Interlocks en Nosler Accubonds. Wil nog ladings begin uitwerk op 220gn. Het ook in die nuwe Magnum gesien daar is 'n man wat 250gn met hom skiet. Wil hom nog kontak en kyk of dit die moeite werd is.
Groete
Delrico
Man dis 'n meneer geweer daai. Camdix in Krugersdorp verkoop sy doppe en ek is seker hulle kan dalk vir jou pos. Ek het so by 'n R1100 betaal per 100. Myne is 'n Musgrave met mauser aksie en ek skiet tans die 180gn Hornady Interlocks en Nosler Accubonds. Wil nog ladings begin uitwerk op 220gn. Het ook in die nuwe Magnum gesien daar is 'n man wat 250gn met hom skiet. Wil hom nog kontak en kyk of dit die moeite werd is.
Groete
Delrico
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: .308 Norma Magnum
Hallo Delrico
Ek het nie geweet Musgrave het 'n 308 Norma Magnum vervaardig nie. Waar het jy die opgetel?
As Camdix R1100 vir 100 .308 Norma Magnum doppe vra is dit puik pryse. Die heersende prys vir die doppe is to R35 per dop.
As jy wel korrek is met jou kaliber, maw 'n 308 Norma Magnum, dan kan ek jou help met 'n lading vir 220gr koe?ls wat mooi werk.
Groete
Jean
Ek het nie geweet Musgrave het 'n 308 Norma Magnum vervaardig nie. Waar het jy die opgetel?
As Camdix R1100 vir 100 .308 Norma Magnum doppe vra is dit puik pryse. Die heersende prys vir die doppe is to R35 per dop.
As jy wel korrek is met jou kaliber, maw 'n 308 Norma Magnum, dan kan ek jou help met 'n lading vir 220gr koe?ls wat mooi werk.
Groete
Jean
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: .308 Norma Magnum
Bradley,Bradley wrote: Ek het so 5 jaar gelede die geweer gekoop, maar het nog nie baie patrone met hom geskiet nie. Ek wil net graag weet wat julle manne weet van die geweer
In die nuwe Magnum is daar 'n redelike beriggie oor die kaliber in..
Groete
-
Delrico
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri May 18, 2012 8:46 am
Re: .308 Norma Magnum
Hallo Jean
My geweer is 'n Musgrave 30-06 wat verander is na 'n 308 NM kaliber. Het hom so 8 maande terug by 'n oom gekoop wat van jag afgetree het.
Ek verneem graag oor jou ladings vir die 220gr koe?ls.

- Louw15
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Mar 22, 2011 5:29 pm
Re: .308 Norma Magnum
Naand Manne
My pa het vir my en my boetie elkeen die kaliber gegee en ons jag elke jaar met die kaliber koedoes. My pa het die geweer al vir 10jaar. Maar sal nooit weer dink om ander groot kaliber te kry nie. Julle kan gerus met die ou man gesels sy nommer. Willem jordaan 0488859086
My pa het vir my en my boetie elkeen die kaliber gegee en ons jag elke jaar met die kaliber koedoes. My pa het die geweer al vir 10jaar. Maar sal nooit weer dink om ander groot kaliber te kry nie. Julle kan gerus met die ou man gesels sy nommer. Willem jordaan 0488859086
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: .308 Norma Magnum
Hallo Delrico
Ek vind die omskakel van die 30-06 na 'n .308 Norma Magnum baie interessant, aangesien die doppe heeltamal van mekaar verskil. Om die groter dop van die 308 Norma te kon hanteer, moes die slot seker ook aangepas/vervang word.

Dit bly egter 'n uitstekende kaliber en is verseker baie kragtig en kan jy hom in die bos sowel as op enige vlakte met groot sukses aanwend.
My lading op 220 gr koe?ls is soos volg:
Doppe: Norma
Kruit: 65.5 gr S385
Koe?ls: Nosler Partition / Rhino
Slagdop: CCI 200
Totale partoonlengte - gemeet volgens die ogief van die koe?l: 71.8mm
Spoed: 2495 fps
Groepering: Ongeveer 12-15 mm op 100m
Jy moet egter hierdie slegs as riglyn gebruik. Jou geweer sal 10@1 heeltamal anders reaggeer met die lading, so begin maar soos met enige ander lading van onder af, en werk dan boontoe todat jy iets kry wat behoorlik werk.
As jy in die Pretoria/Centurion/JHB omgewing is, kan ons gerus bymekaar probeer uitkom, dan kan ek jou wys hoe ek tewerk gaan om 'n lading vir my geweer ontwikkel.
Ek het aanvanklik nogal gesukkel met my geweer, maar dink ek het nou sy trick agtergekom, en kry ek dit reg om baie akkuraat met hom te skiet.
Sterkte met jou ladings.

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: .308 Norma Magnum
Bradley
In die nuutste Magnum tydskrif is daar 'n goeie herlaai-artikel oor hierdie kaliber.
Moolloop!
Hein M

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Delrico
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri May 18, 2012 8:46 am
Re: .308 Norma Magnum
Jean
Baie dankie vir jou moeite, ek sal verseker aan jou deur klop indien ek probleme het, maar sov?r het ek nog nie eintlik met die 308 NM gesukkel nie. Ek kon sy lading met 180gr koe?ls maklik kry.
My probleem is huidglik met 'n Bruno .243. Jong neuk daai mannetjie my rond.
Hulle s? mos dat indien jy gedink het 'n vrou het baie dingetjies het jy nog nooit 'n .243 of 'n .303 besit nie.
Weereens dankie
Groete
Delrico
Baie dankie vir jou moeite, ek sal verseker aan jou deur klop indien ek probleme het, maar sov?r het ek nog nie eintlik met die 308 NM gesukkel nie. Ek kon sy lading met 180gr koe?ls maklik kry.
My probleem is huidglik met 'n Bruno .243. Jong neuk daai mannetjie my rond.
Hulle s? mos dat indien jy gedink het 'n vrou het baie dingetjies het jy nog nooit 'n .243 of 'n .303 besit nie.
Weereens dankie
Groete
Delrico
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: .308 Norma Magnum
Hallo Delrico
My pa het en ek het dieselfde moeilikheid met sy 243 gehad, en ek moet saamstem, baie gevoelig.
Ek het toe op die jagtersvereniging se webblad op hierdie artikel afgekom wat ons baie gehelp het
http://www.sahunt.co.za/attachments/art ... 20Louw.pdf
Gaan lees gerus wat in die artike ges? word, en kyk of jy nie daarmee kan regkom nie.
Ek moet s?, ons het my Pa se 243 nou baie akkuraat gekry.
Hoop dit help jou ook.