'MAY BE AFFECTED BY LEAKS'
Amarok recall:
Owners affected: 15 500 2.0 TDI Single and double-cabs built from 2010 to June 2013.
Problem: Potential fuel line leaks
Cause: “Some Amarok bakkies equipped with a 2.0 TDI engine may be affected by leaks in the fuel pipe within the engine compartment.”
Solution: “In order to avoid any accidental damage to the fuel lines a chafe protector is being fitted at the affected points as part of a global recall programme.” Amarok owners will also be contacted about the campaign.
Amarok recall
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Amarok recall
Nou wie dra die Amabroek?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Amarok recall
Ek dog die recall is sodat hulle die ander twee pistons kon insit wat hule vergeet het met die eerste probeer slag.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Amarok recall
Negatief. Melk en lemoensap ook.stan man wrote:ek dog coke is die enigste goed vat jy in n 2l kry.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Amarok recall
Maar ek moet se die 2ltr mouters is nie so "bad" nie. My Cruiser het twee soortgelyke mouters in wat sy wipers aandryf...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13645
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Amarok recall
Stefan764 wrote:Maar ek moet se die 2ltr mouters is nie so "bad" nie. My Cruiser het twee soortgelyke mouters in wat sy wipers aandryf...
http://bbsimg.ngfiles.com/1/18612000/ngbbs499f176b8bddd.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Amarok recall
Jip. die eksperiment waar 'n enjin meer turbo's as pistons het wil nie werk nie..G-force wrote:Ek dog die recall is sodat hulle die ander twee pistons kon insit wat hule vergeet het met die eerste probeer slag.
