Rudolph 6-24x50 vs ....
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13642
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Rudolph 6-24x50 vs ....
Manne hoop dit gaan goed.
Ek is in die mark vir nog n scope vir bq LR en ek was seker ek gaan nog n Zeiss vat maar ek het vanogend hier gelees en weer op die Rudolph 6-24x50 met die T3 ret af gekom.
Nou ek is regtig mal oor daai T3 ret en die Rudolph naam is tog n goeie naam en ek weet manne soos Hennie skiet ook veld skiet met so scope so dit moet tog werk.Een van die redes vir die scope is vir n Veld Skiet geweer
Oom Piet praat ook net van lof oor die scope en hy is n man wat weet wat hy van praat.
Nou ek weet dit is nie n nightforce nie en ook nie n Zeiss of Swaro nie maar kan iemand my dalk se hoe duidelik die glas in die 6-24x50 Rudolph is?
Gaan ek regtig beter doen om n Zeiss Conquest HD 5-25 te koop of sal die manne wat dalk al die Rudolph gebruik het se ek moet eder daai geldjies wat ek spaar gebruik en doppe en koeels koop?
Ek weet moet dalk na S&O gaan om na die 2 langs mekaar te kyk maar my gat juk nou om te weet.
PS
Weet iemand dalk of die scope n 30mm of 1"buis het en ook hoeveel internal elevation die outjie het?
Groete
Capt. Kortboek

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Rudolph 6-24x50 vs ....
Kaptein, ek hoor ook graag opinies van die manne met toepaslike ondervinding.
Miskien nog 'n vragie -is die turrets van die Rudolph geskik as mens wil verstellings maak tussen skote tydens veldskiet kompetisies? Ek kan nie mooi op die fotos uitmaak of dit groot genoeg is nie. Moet mens eerder na die "competition" reeks kyk?
Groete.
Wicus.
Miskien nog 'n vragie -is die turrets van die Rudolph geskik as mens wil verstellings maak tussen skote tydens veldskiet kompetisies? Ek kan nie mooi op die fotos uitmaak of dit groot genoeg is nie. Moet mens eerder na die "competition" reeks kyk?
Groete.
Wicus.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13642
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rudolph 6-24x50 vs ....
Biltong wrote:Kaptein, ek hoor ook graag opinies van die manne met toepaslike ondervinding.
Miskien nog 'n vragie -is die turrets van die Rudolph geskik as mens wil verstellings maak tussen skote tydens veldskiet kompetisies? Ek kan nie mooi op die fotos uitmaak of dit groot genoeg is nie. Moet mens eerder na die "competition" reeks kyk?
Groete.
Wicus.
Biltong ek wou vir Rudolph n mail oor die turrets stuur maar ek dink nie hy kom met Target turrets nie omdat hy daai lekke T3 kruis het.Ek sal graag die target turrets wil he want ek weet nie lekke hoe mens jou kaliber 100% op die kruis kan kalibreer nie.
Hoor ook graag oor daai punt by die slim manne
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13642
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rudolph 6-24x50 vs ....
http://www.rudolphoptics.com/images/stories/Varmint/24_50.jpg
http://www.rudolphoptics.com/images/stories/Varmint/turret2.jpg
Ek sien hy kom met 30mm tube so ek het darem klaar lekke mounts
Weet iemand (Stephan, Willem of Rudolph) dalk of mens die Tactical turrets kan laat opsit?
http://www.rudolphoptics.com/images/stories/Varmint/turret2.jpg
Ek sien hy kom met 30mm tube so ek het darem klaar lekke mounts
Weet iemand (Stephan, Willem of Rudolph) dalk of mens die Tactical turrets kan laat opsit?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Rudolph 6-24x50 vs ....
Dalk help dit:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... le#p250585
Die C reeks kom ook met die T3 reticle.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... le#p250585
Die C reeks kom ook met die T3 reticle.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13642
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rudolph 6-24x50 vs ....
Biltong lyk my ek sal jou maar moet info gee oor die scope..Sal maar oor Dec bq n "review" probeer doen
Ek is seker ek het erens ook gelees van n forum familie prys wat Dolf een keer genoem het

Ek is seker ek het erens ook gelees van n forum familie prys wat Dolf een keer genoem het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Rudolph 6-24x50 vs ....
Dankie Kaptein -ek sal ook laat weet as ek meer inligting kry.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Rudolph 6-24x50 vs ....
Die V reeks het ook die T3 reticle, 30mm buis en die glas is OK. Opties perform dit beter vir my as die groot C reeks 8.5-34x56.
Dit turrets is maar klein en aan die vaag kant in my opinie. Daar sal Vortex Viper en Zeiss HD heel dag stof in die V1 se ogies skop.
Die paralax verstelling is ook nie vir my van die beste nie. Dis asof die scope maklik fokus verloor. Jy bly heeltyd met die vertelling vroetel om focus te hou.

Jannie Welman
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Rudolph 6-24x50 vs ....
Dankie JTM.
Het Vortex iets soortegelyks as die 6-24x50?
Het Vortex iets soortegelyks as die 6-24x50?
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Rudolph 6-24x50 vs ....
Hulle het die Viper 6.5-20 in beide 44 en 50mm objective en dan die Viper HST 6-24x50. Die HST kos meer en is in dieselfde prysklas as die Zeiss HD, maar wat ek van hou is die FFP reticle en bypassende Turret kalibrasie. Beskikbaar in beide MOA en MRAD.
Jannie Welman
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13642
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rudolph 6-24x50 vs ....
Dankie JTM
Ek sal my V1 6-24 die naweek by Hennie gaan kry dan sal ek julle laat weet wat ek dink.Volgens Hennie sal die scope alles doen wat ek met hom wil doen so ek is vol vertroue.
Ek sal my V1 6-24 die naweek by Hennie gaan kry dan sal ek julle laat weet wat ek dink.Volgens Hennie sal die scope alles doen wat ek met hom wil doen so ek is vol vertroue.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Rudolph 6-24x50 vs ....
Ek het die Rudolph en die Vortex scopes. Die Rudolph se kruishare is uit en uit die wenner. Verder is die glase vir my helderder as die Vortex. Sien koeel gate op 300 m waar ek dit nie met die Vortex kon sien nie. Vir die geld is die R die beter opsie. Ek het die 2 Vortex scopes vervang met die Rudolphs en my seuns (308 en 243 kalibers)wat saam met my veldskiete doen se punte het verbeter. Soos gese word: looks at the scoreboard... Kobus het selfs met die CHasa intervereniging skiet hierdie jaar verkies om met sy 308 te skiet ipv my 308...
Ek skiet self met Nightforce en 308.. As jy kan spaar, koop lg.
My 5c

-
Rainbird
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Fri Oct 19, 2012 9:55 am
Re: Rudolph 6-24x50 vs ....
Capt. Oblivious,
Ek het vanoggend gehoor dat Zeiss hier in SA n besending van die nuwe Conquest HD5 5-25x50 met die RZ- Varmint kruisdraad en lockable turrets ontvang het. Hulle sal glo van volgende week beskikbaar wees.
Gaan kyk eers na een voor jy n besluit maak.

vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Rudolph 6-24x50 vs ....
Ek het ook twee rudolphs,een 4-16x50 ts vir algemene jag en dan het ek die C1 6-24x50 T3 vir comp skiet,ek dink die rudolph kruishare is van die bestes,soos JTM gese het ek sukkel ook so bietjie met die paralaks en moet ook heeltyd stel om fokus te behou. Maar n mens moet apels met apels vergelyk,vir wat jy betaal is die glas baie goed. Ek is mal oor die T3 kruishaar alhoewel ek nog sy volle potensiaal moet toets,ek wag net vir my LRP whohooooo
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13642
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rudolph 6-24x50 vs ....
My 6-24 le nou al vir 2 dae by Berco
Hoop om hom vandag te kry
.
.
.
.
O nee die driver het hom nou weer nie saam gevat toe hy vandag gery het nie.
Ek het al goed uit Amerika vinniger hier gekry
Hoop om hom vandag te kry
.
.
.
.
O nee die driver het hom nou weer nie saam gevat toe hy vandag gery het nie.
Ek het al goed uit Amerika vinniger hier gekry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13642
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rudolph 6-24x50 vs ....
So het die ou dit darem tot hier gemaak.
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Hunting%20and%20Rifles/20131128_111856_zpsf52f1bf8.jpg
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Hunting%20and%20Rifles/20131128_111815_zps7420c8b9.jpg
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Hunting%20and%20Rifles/20131128_111649_zpsf5e2997e.jpg
Moet se dit lyk na n baie baie lekke scope.Glad nie swaar nie, glas is mooi helder en die turrets voel vir my beter as die turrets op my Zeiss scopes.Sou net dalk die turrets bq langer wou he sodat mens nommers op die turret kon plak vir 100-500m "zero's".
Weet iemand dalk watse nr butler creek flip up covers die outjie vat?