Goeie naand lede.
Johan Greyling is besig om `n groot Gelofte fees te reel in Witbank(Portugese saal/omgewing ) vanaf die 9 de Desember sal daar elke aand met Grietjie die Boere Kanon geskiet word tot op die dag van Gelofte.
Intussen wil ons mense betrek wat nog kundig is op die gebied van ons Voorouers se manier van lewe.:
Beeste melk,konfyt kook, seep kook, kerse maak, Boere brood bak in die grond, botter karring, swepe vleg, leerwerk doen, messe bou, jukke maak, Osse inspan en uitspan en `n Ossewa trek , musiek maak soos van ouds( Banjo, trekklavier, konsertina ) wat in die aande om die groot kampvuur sal musiek maak. Ons soek ook na manne wat ou ambagte soos `n ystersmid sy blaasbalk en ystersmede vuur daar kom staanmaak.
Ons wil graag die groot week op `n praktiese manier aan die mense van vandag, en ons jeug wat nie die dinge ken nie, bekendstel daaraan. Daar sal perde wees wat gery kan word, moontlik beeste en ander vee wat in verskuifbare hokke/kraal aangehou kan word. Dit sal opreg waardeer word as die woord versprei word dat daar baie goeie bywoning sal wees en `n goeie opkoms van mense wat nie altyd sulke feeste bygewoon het nie. Dit is tog ons eie fees.
Ek verskaf Johan Greyling se sel nommer as julle betrokke wil raak.
Johan Greyling 082701652
Groete
Gert Odendaal
Geloftefees 9-12-2013 tot 16/12/2013
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Geloftefees 9-12-2013 tot 16/12/2013
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
stan man
Re: Geloftefees 9-12-2013 tot 16/12/2013
gelukkig het ons buite hennenman n gelofte fees terrein.vandat ek kan onthou het ons elke jaar n gelofte fees. dit is lekker om te sien die groter dorpe en stede doen ook nog die fees ding.
sterkte met julle fees. dit is die enigste manier wat ons kinders blootstel aan ou tradisies en gebruike.
sterkte met julle fees. dit is die enigste manier wat ons kinders blootstel aan ou tradisies en gebruike.
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Geloftefees 9-12-2013 tot 16/12/2013
Jy is reg Stanman, ek en `n groot vriend van my het gister besluit ons wil saam met Johan Greyling die Geloftefees groot maak vir die volgende klomp jare wat nog kom. Ek sal die jaar eers waarneem en sien wat kan gedoen word om dit `n groot item te maak. As daar van die lede is wat in ons omgewing is en beried is om hulle kennis te kom deel voel welkom om Johan te skakel en met hom te gesels.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Geloftefees 9-12-2013 tot 16/12/2013
Ek het gehoor (dalk verkeerd), dat daar by een fees op die 16de 'n klomp swart balonne sal opgaan vir die boere wat deur plaasmoorde gesterf het.
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Geloftefees 9-12-2013 tot 16/12/2013
Chevvy, daarvan weet ek niks nie, ek sal met Johan gesels en hoor of dit so is of nie, ek sal dan die fees se program kry en dit hier oplaai, dan sal elke persoon weet wat plaasvind tydens die fees en homself daarmee kan verselwig of distansieer.
Ek glo daar is organisasies wat vir ons Boere se regte veg soos Solidariteit wat die politieke deel van ons Boere gemeenskap ondersteun, en Gelofte dag is ons mense se fees, ek dink die Fees sal fokus op die Gelofte wat ons voorouers aan God afgele het en dit sal ook ons fokus wees , om te onthou hoe ons Skepper ons voorouers bewaar het deur daardie moeilike tye.
Dan nog die kinders bloot te stel aan die manier hoe ons voorouers gelwewe het dag tot dag.
Gert
Ek glo daar is organisasies wat vir ons Boere se regte veg soos Solidariteit wat die politieke deel van ons Boere gemeenskap ondersteun, en Gelofte dag is ons mense se fees, ek dink die Fees sal fokus op die Gelofte wat ons voorouers aan God afgele het en dit sal ook ons fokus wees , om te onthou hoe ons Skepper ons voorouers bewaar het deur daardie moeilike tye.
Dan nog die kinders bloot te stel aan die manier hoe ons voorouers gelwewe het dag tot dag.
Gert
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Geloftefees 9-12-2013 tot 16/12/2013
Baie dankie aan julle wat soveel moeite doen met Geloftefees. Julle laat 'n Afrikaner-boerehart sommer warm klop! Ek persoonlik mik Bloedrivier toe op die 16de. Sien ook baie uit daarna om weer die Stem uit volle bors te kan sing.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Geloftefees 9-12-2013 tot 16/12/2013
PaulM
Ek wil dit regtig geniet die jaar en beplan om dit `n groot fees in die toekoms saam met Johan Greyling te maak.