Naand almal.
Ek wil bietjie raad vra voor ek dinges aanjaag.
Ek het n nightforce teleskoop persent gekry wat ek op my cz 550 wil monteer maar nou kan ek gladnie die sonskerm opsit nie omdat die visier se basis in die pad is. Daar is 2 klein skroefies wat ek verwyder het maar die basis sit nog. Voor ek iets opneuk wil ek hoor of iemand al hiermee te doen gekry het?
Cz 550 visier basis verwyder?
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Cz 550 visier basis verwyder?
Savage,
Het jy probeer om hom af te "slaan"? Blokkie hout en tik hom met hammer.
As hy nie so af kom nie, is hy moontlik vas ge "sweet" - soldeer. Dan kort hy hitte, maar ek twyfel of dit nodig sal wees.
Henk
Het jy probeer om hom af te "slaan"? Blokkie hout en tik hom met hammer.
As hy nie so af kom nie, is hy moontlik vas ge "sweet" - soldeer. Dan kort hy hitte, maar ek twyfel of dit nodig sal wees.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Cz 550 visier basis verwyder?
Sal hom more bietjie timmer en kyk wat gebeur. Sal maar sag te werk gaan.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Cz 550 visier basis verwyder?
Slaan maar. Kan nie breek nie. Moontlik net bietjie gom onder die blokkie.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Cz 550 visier basis verwyder?
Hi Savage hoop jy het reg gekom.Die manne hierbo het die regte raad gegee jy hoof hom net n bietjie te timmer dan kom hy af want daar is gom onder.Los net n bietjie van n merk maar nie te erg nie
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Cz 550 visier basis verwyder?
Die CZ 550 vesier het twee pennetjies wat in die loop ingaan en word dan vasgeskroef met een skroefie. kry 'n wiggie (verkieslik hout of plastiek) en tik dit in onder die vesier in om dit los te lig. Ek het myne so afgehaal.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Cz 550 visier basis verwyder?
Dankie manne ek het hom toe af gekry. Moes hom so bietjie warm maak en met n hout blok timmer. Was toe vas gegom gewees.
