Nou speel jy met die leeu se eiersRuan de Jager wrote:Dagse Willie...!! Ja nee wragtag ek tel ook die dae af!... Sien uit om die ander manne ook te ontmoet... Behalwe vir mr. Beytell!
Roepkursus - Pretoria
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Tyd loop nou uit! Sien darm self uit. Cois lyk my of hy paar baie interessante vids saambring van hoe die ongediertes klop. Self nog nie alles gesien nie, maar seker daar gaan paar leersame goete uitkom.nou so 2 nagte saam Cois gejag (of eerder help hekke oopmaak en jakke optel) Die man mag maar skiet!
- De beer
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
Re: Roepkursus - Pretoria
Oom louis die manne die kant wag ook in spanning vir span dorsland. Seker ons gaan baie leer. Amper amper.
Last edited by De beer on Tue Nov 12, 2013 4:04 pm, edited 1 time in total.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
wat sê yr.no...gaan ons nat wees
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
GROOT HAAL EN DONNERSTORMS EN EN HARE!!!!!!!!!!Cobus(Cobb) wrote:wat sê yr.no...gaan ons nat wees
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Roepkursus - Pretoria
Aaai daai haal maak mens nie grappies nie, Dit maak eina aan jou en mens se sak 
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Sover maar bewolk vrydag en bewolk saterdag nag met dalk 'n reen buitjie saterdag nag
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Roepkursus - Pretoria
Frikkie, gaan jy nou join die naweek?Frikkiedbr wrote:Aaai daai haal maak mens nie grappies nie, Dit maak eina aan jou en mens se sak
Veiligheid eerste manne!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Roepkursus - Pretoria
Hello Pierre,
Jong op die reserver lys so sal maar hoor.
Maar ja as ons kan sal ek gaan
Jong op die reserver lys so sal maar hoor.
Maar ja as ons kan sal ek gaan
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Hi Geno
Kon jy toe iets reel?
Kon jy toe iets reel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Manne
Die volgende manne is uit:
Deon Stegman (blykbaar bang hy trek n hamstring
)
Gernie se een maat.
Hein KSV
Emcee.
Die volgende reserwes is in:
AJ
Larwence
Rudo
Wayne
Groete
Eugene
Die volgende manne is uit:
Deon Stegman (blykbaar bang hy trek n hamstring
Gernie se een maat.
Hein KSV
Emcee.
Die volgende reserwes is in:
AJ
Larwence
Rudo
Wayne
Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Roepkursus - Pretoria
http://emoticoner.com/files/emoticons/smileys/looky-smiley.gif?1292867633
Last edited by Frikkiedbr on Thu Nov 14, 2013 8:48 am, edited 1 time in total.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Amper tyd, nog net 2 slapies....
Is daar koffie, urn ens??
GPS coordinate asb
Is daar koffie, urn ens??
GPS coordinate asb
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Cobus(Cobb) wrote: GPS coordinate asb
Cabous,
Lyk my paar manne sukkel met lees, want die koordinate, saam met 'n .kmz file vir Google Earth, EN 'n padkaart is in die email gewees wat ek uitgestuur het.
Ek plaas nie die koordinate op die publieke forum nie, want ek het nie lus om 'n greenie te moer nie.
Daar sal 'n urn en koffie wees. Elke man moet maar net sy eie pint melk bring.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Nooit daai email ontvang nie mater, check gou onder jou sent items...
Dankie vir daai koffie
Dankie vir daai koffie
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Is hierdie jou mail adres?
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Kursus%20mail.JPG
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Kursus%20mail.JPG
Goed, beter, 6millimeter!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Roepkursus - Pretoria
Geno, sal jy my vandag laat weet as ek kan gaan of nie?
Dankie
Dankie
Last edited by Frikkiedbr on Thu Nov 14, 2013 7:45 am, edited 1 time in total.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Sorry mater, Angelique het hom loop save op ander plek...my fout, maar dankie vir jou weer stuur..Geno wrote:Is hierdie jou mail adres?
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Kursus%20mail.JPG
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
1 slaapie! Kannie wag nie!
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
+1Katefbessie wrote:1 slaapie! Kannie wag nie!
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 844
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Roepkursus - Pretoria
CobbSorry mater, Angelique het hom loop save op ander plek...my fout, maar dankie vir jou weer stuur..
Wie is Angelique? Jou vrou se naam is mos Nomfundo????
Met hierdie roepkursus is eerlikheid aan die orde van die dag, Cobus
Dawie
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Roepkursus - Pretoria
Dawid, my aarde. PM my gou jou kontak nommer asb., dis ernstig....
Nomfundo moet eerder nie hiervan te hore kom nie. Altans ek hoop vir Cobas se part so.
Nomfundo moet eerder nie hiervan te hore kom nie. Altans ek hoop vir Cobas se part so.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Frikkie,
Sorry maat. Lyk my die kursusgetalle gaan bly soos dit is. Jy moet maar op die volgende een kom.
Groete,
Eugene
Sorry maat. Lyk my die kursusgetalle gaan bly soos dit is. Jy moet maar op die volgende een kom.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Roepkursus - Pretoria
Dood reg, baie dankie.
Geniet dit
Geniet dit

