Warthog versus jackal over an impala carcass
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Warthog versus jackal over an impala carcass
Leer ek weer iets nuuts vandag. Dankie Frikkie 
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Warthog versus jackal over an impala carcass
ekt nou wragtag nie imagine i vlakvark sal aan i rooibok karkas vreet nie!
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Warthog versus jackal over an impala carcass
Nou 'n mooi voorbeeld van 'n Witkwasjakkals in lewende lywe.
Nou weet ek ook hoe lyk hy
.
Baie smart
Nou weet ek ook hoe lyk hy
Baie smart
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Warthog versus jackal over an impala carcass
Ian, ek moet vir jou nou eerlikwaar se... ek was skaam om te vra of dit dalk nie 'n witkwasjakkals was nie aangesien ek nog nooit een gesien het nie en maar aangeneem het dit is een deur die naamsbeskrywing. Noudie aand saam Geno het ons 2 geskiet waar die boer oortuig was dis witkwasse, maar Geno het toe uitgewys dat hul nie die promenente witkwassie op die stert het nie... alhoewel die lywe ook so vaal was! Maar dankie nou weet ek mr. Beytell!!Ian wrote:Nou 'n mooi voorbeeld van 'n Witkwasjakkals in lewende lywe.
Nou weet ek ook hoe lyk hy.
Baie smart
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Warthog versus jackal over an impala carcass
Katefbessie wrote:Ian, ek moet vir jou nou eerlikwaar se... ek was skaam om te vra of dit dalk nie 'n witkwasjakkals was nie aangesien ek nog nooit een gesien het nie en maar aangeneem het dit is een deur die naamsbeskrywing. Noudie aand saam Geno het ons 2 geskiet waar die boer oortuig was dis witkwasse, maar Geno het toe uitgewys dat hul nie die promenente witkwassie op die stert het nie... alhoewel die lywe ook so vaal was! Maar dankie nou weet ek mr. Beytell!!Ian wrote:Nou 'n mooi voorbeeld van 'n Witkwasjakkals in lewende lywe.
Nou weet ek ook hoe lyk hy.
Baie smart
Dit laat my nou verder wonder wat daai jakkalse was... hul lyk byna identies soos die in die video alhoewel hul nie die wit agtige stert het nie...??
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Warthog versus jackal over an impala carcass
sal ons normale algemene jakkals met die swartrug met so witkwas teel? en die dalk beide van albei se eienskappe he? sal baie interessant wees om dit te weet? enige kenners?
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350