Roodekopjes Bass
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Roodekopjes Bass
Ek en my skoonpa het hierdie klompie mooi bass in Roodekopjes dam net annekant brits gevang
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Roodekopjes Bass
.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Roodekopjes Bass
Mooi bass - ek sien julle het "The Stick" ook saam gevat.
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Roodekopjes Bass
hahahahha jy bedoel seker the Stig? sonder daai lappie lyk ek more oggend nes 'n vars gebraaide PraWn vdWalt
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Roodekopjes Bass
LOL - nee Stig ry karre en Stick gebruik stokke om visse mee te vang....
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Roodekopjes Bass
HAhahha ja jy sien jy was nou biki skerper as ek
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Roodekopjes Bass
Hoe veilig is dit om daar te gaan visvang? Dit lyk lekker!!
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Roodekopjes Bass
Jong ek sou se redelik veilig.... ekt al my bakkie oornag daar gelos terwyl ons deurnag hengel vir babers. Dis maar 'n kans wat jy vat, mens weet nooit met ons geliefde Groenewalds nie!
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Roodekopjes Bass
Watse deel van die dam het julle gevang en wat het julle gebruik?
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Roodekopjes Bass
Goed gedoen, mooi bass! Darem min dinge so lekker as hy die bait vat!!
Net jammer dit stink so da!
Net jammer dit stink so da!
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Roodekopjes Bass
Jaco onst almal bo tussen die bome gevang... boom vir boom gewerk met Jigs, enige kleur jig het strikes gekry maar vir my het die swarn en blou mooi gewerk met sommer 'n halwe Junebug stretch 40 as trailer. Ek moet se daar was 'n paar vet seuns wat ons 'n hele paar keer tussen die bome afgebreek het so vat dus genoeg Jigs as jy die bome vangJaco Swart wrote:Watse deel van die dam het julle gevang en wat het julle gebruik?
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Roodekopjes Bass
Mooi bass
Goed gedoen
Goed gedoen
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Roodekopjes Bass
Dankie Reggie. Daai dam is ook maar soos 'n vroumens - eendag aan eendag af!
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Roodekopjes Bass
Groenewalds lyk my kry orals iewers strondKatefbessie wrote:Jong ek sou se redelik veilig.... ekt al my bakkie oornag daar gelos terwyl ons deurnag hengel vir babers. Dis maar 'n kans wat jy vat, mens weet nooit met ons geliefde Groenewalds nie!