BOSVARK SKIETSTOEL - PRYS VERHOGING

Post Reply
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

BOSVARK SKIETSTOEL - PRYS VERHOGING

Post by Freek »

Die afgelope 5 jaar was die verkoop prys op die BOSVARK Skietstoele on veranderd gelaat. Soos julle bewus is het rou materiaal koste (staal, komponente, brandstof ens.) aansienlik op geskuif in die tyd. Om te verseker dat die Bosvark skietstoel lewensvatbaar in die toekomstige Suid Afrikaanse mark gelewer word, is ek genoë om 'n prys aanpassing op die produk te maak.

Vanaf 1 Desember 2013 sal die nuwe mark prys, direk vanaf die vervaardiger, R10 500.00 per stoel wees.
Post Reply