Voertuig wat gebruik word vir nag skiet
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Voertuig wat gebruik word vir nag skiet
Freddie, well put. If you are not sure, or want to see if your bakkie is visible or not, go out and let someone shine 360' while you watch from 100 - 150 m and you will soon see what reflections you are showing vlekkie, and then work from there.
my 2c worth
my 2c worth
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Voertuig wat gebruik word vir nag skiet
Dagse manne nou wat van daai "oxide" wat swart is. Ek verf my wit bakkie met dit en was dit eers so 3 na 4 dae af. Dit werk vir my en is glad nie moeilik om af te was nie behalwe waar die bakkie gekrap is. Ek gaan volgende keer kyk of ek bruin of groen "oxide" kry.
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Voertuig wat gebruik word vir nag skiet
Ek gebruik ook die poeier water verf vir my wit bakkie in die bruin kleur, Ek bevind dat die verf goed werk en lekker maklik afwas! MAAAAR... eish pappie daar waar die bakkie krappies het sit daai verf!!!! En ek kry dit nie uit nie! Hoe haal julle die verf uit die krappies?Jakkie 321 wrote:.....Dit werk vir my en is glad nie moeilik om af te was nie behalwe waar die bakkie gekrap is.
Groette
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Voertuig wat gebruik word vir nag skiet
Ek skiet maar met 'n camo bakkie.
Ek het al 'n jakkals gehad wat in my voorwiel vas hol. Ek glo nie dat 'n wit lorrie dieselfde beskutting sou bied nie?
Ek het al 'n jakkals gehad wat in my voorwiel vas hol. Ek glo nie dat 'n wit lorrie dieselfde beskutting sou bied nie?
Goed, beter, 6millimeter!
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Voertuig wat gebruik word vir nag skiet
Jys reg Geno daai bakkie van jou is soos om Wors in 'n Honde Hok te soek! Jy sien hom nerens!! Ek dink amal sou hul bakkies camo wrap indien dit ons sakke gepas het, of te wel ek sou indien ek 'n goeie R10k gehad het!Geno wrote:Ek skiet maar met 'n camo bakkie.
Ek het al 'n jakkals gehad wat in my voorwiel vas hol. Ek glo nie dat 'n wit lorrie dieselfde beskutting sou bied nie?
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Voertuig wat gebruik word vir nag skiet
Ruan,
Niks fout met die waterverf nie mater. Dis 'n awesome idee, wat al duisende jakkalse gelaai het hier, en in Namibië.
Niks fout met die waterverf nie mater. Dis 'n awesome idee, wat al duisende jakkalse gelaai het hier, en in Namibië.
Goed, beter, 6millimeter!
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Voertuig wat gebruik word vir nag skiet
Geno wrote:Ruan,
Niks fout met die waterverf nie mater. Dis 'n awesome idee, wat al duisende jakkalse gelaai het hier, en in Namibië.
Ek hoor jou en dis regtig nie so moerse baie moeite nie, al wat my pla is na 'n deeglike was ry ek met 'n wit bakkie met bruin krapmerke wat nie wil uitwas nie rond. Ekt noudie dag 'n draad gelees waar ek dink Blok gese het en gewaarsku het dat die swart waterverf in jou krappe kan gaan le... daarom het ek juis nie vir swart gegaan nie, maar lykmy die ander kleure doen dit ook?!
Dit daar gelaat, die bakkie is sekerlik 'n jag bakkie en is daar om gebruik en geniet te word, hoekom dan worry oor 'n wit bakkie met bruin krapmerke?
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Voertuig wat gebruik word vir nag skiet
wat van 'n wap? spuit hom lat hy brul
HOU HOM DAAI DIKTE
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Voertuig wat gebruik word vir nag skiet
So het ek geeksprimenteer en dit was my poging die bakkie is na die tyd met die high presure afgespuit en toe met 'n lap en emmer weer gewas daar het niks agtergebly nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Voertuig wat gebruik word vir nag skiet
Ai Nico
My baas gaan glad nie happy wees as ek die werk se bakkie vat en sy kleur verander nie.
Kan net dink ek gaan elke week 'n ander kleur voertuig ry.
My baas gaan glad nie happy wees as ek die werk se bakkie vat en sy kleur verander nie.
Kan net dink ek gaan elke week 'n ander kleur voertuig ry.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Voertuig wat gebruik word vir nag skiet
Freddie101 wrote:Manne, Ek wil ook n eiertjie le oor wit bakkie.
Waneer jakkie inkom en ons gewaar hom betyds en hou gedimde lig op hom is daar nie n manier dat hy jou bakkie sal raaksien al is hy watse kleur, want die lig is die beste camo. Maar wat vandie een wat staan en kyk van die kant af. Hy staan en kyk en neem notas. Die wit bakkie moet aandag trek met sy donderslag daarby. As die bakkie donker was reken ek hy sou meer op die roeper gekonsentreer het. Ligte sien hulle elke aand van 5 na 10 kilos ver tot naby. As daar baie jakkies is sal die wit bakkie baie jakkies skiet, maar dit is nie wat tel nie soos Taffie en Louis en almal al gese het. Wat tel is hoeveel geleerde manne agter bly. In kgalagadi sal n jakkals miskien tjops van jou braavleisvuur af steel. Sal hy dit op n karooplaas by die opstal doen. Nee , hy het geleer om bang te weesv vir mense. Sal n wit bakkie hom vinnger leer. Ek glo so.
Ons spandeer duisende op die beste gewere, stoele, ligte, camo klere ens maar wil verskonings uitdink om met wit bakkies te jag.
By my het ek self geleer dat lig/roep/bakkie/menssku jakke my R40 000 plus n jaar kan kos. So self of sal enigiemand anders nie by my met n wit bakkie jag nie. Hierdie is slegs my mening.
Forumgroete
Freddie
Hier word hy presies opgesom. Dit is nie die een wat jy geskiet het wat die camo of donker kleur of waterverf of watookal voor gewerk het nie, maar eerder die een wat jy nie gesien of skiet het nie en weggekom het.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Voertuig wat gebruik word vir nag skiet
Cobus hier is 'n foto van die spray gun
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Voertuig wat gebruik word vir nag skiet
Katefbessie wrote:Ek gebruik ook die poeier water verf vir my wit bakkie in die bruin kleur, Ek bevind dat die verf goed werk en lekker maklik afwas! MAAAAR... eish pappie daar waar die bakkie krappies het sit daai verf!!!! En ek kry dit nie uit nie! Hoe haal julle die verf uit die krappies?Jakkie 321 wrote:.....Dit werk vir my en is glad nie moeilik om af te was nie behalwe waar die bakkie gekrap is.
Groette
Katefbessie
So beitjie elbow grease en rubbing compound haal dit uit.
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- Francois Hugo
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am
Re: Voertuig wat gebruik word vir nag skiet
Hello Manne,
Met die wat ek nou roeperloos is en die werk so effe op sloerstaking is, lees ek maar die agterstallige onderwerpe en sien toe die een raak, nou hier is my beskeie opinie.....
Wit bakkie in die omgewing waar ek jag - Namakwaland - NEE, maar well ook tog ja - met die voorbehoud dat hy minstens gekamofleer is wanneer jy jag.
Ekself jag met 'n dubbel kajuit Isuzu bakkie WIT, maar ek gooi dit elke keer toe met ansjovisnet, op 'n donkermaan aand sien jy nie die bakkie as jy die roeper uitgesit het nie op +/- 60m nie self so op 15m is dit moeilik om hom te gewaar, man soek maar so teen die horison om hom te kry as jy so effe rigting beduiweld geraak het!!
Selfs met volmaan is die bakkie goed kamofleer, die probleem is dan eerder die donker kol wat hoog uitstaan waar daar maar min bosse is wat bakkie hoogte is!!!
Stem saam met die mening dat die jakkals wat jy inbring met die lig nie die bakkie sal kan sien nie, maar daardie ta, wat vir jou loer oppad wind af, (wat jy nie gewaar nie), is die een wat jy nie weer sommer met jou wit bakkie sal sien nie!!
Lekker jag manne, julle kan maar daardie jakkalse met die wit bakkies klop!!!, elke dooie jakkals is een minder wat kwaad doen en blyplek soek.
Dis die blyplek soekery wat maak dat die gemiddelde skaapboer deesdae, sukkel om kop bo water te hou!!!
Groete uit die Namakwaland.
Francois