Nuwe verstelbare sneller meganisme vir .303 - waar soek ek?

Post Reply
Griffel Fourie
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Mon May 13, 2013 3:34 pm

Nuwe verstelbare sneller meganisme vir .303 - waar soek ek?

Post by Griffel Fourie »

Manne, ek wil die sneller meganismes op my 2 .303 verander - die ou militêre snellers breek baie "hard" en ek soek na 'n verstelbare tipe - ek weet van Timney en het ook die van Thor al raak gelees. Sal ek dit self kan vervang of moet dit na die geweer dokter toe? Waar koop ek dit?
Johan
Richardsbaai

Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
User avatar
VanTheGlockMan
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Tue Sep 03, 2013 11:52 am

Re: Nuwe verstelbare sneller meganisme vir .303 - waar soek

Post by VanTheGlockMan »

In watter area is jy?
Glock 23
.303 BSA 1915 NO1 Mkiii
Krico .22LR
Marlin X7VH .308
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Nuwe verstelbare sneller meganisme vir .303 - waar soek

Post by Jean Marais »

'n Maat van my het op syne die Thor sneller gesit wat mooi werk.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
VanTheGlockMan
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Tue Sep 03, 2013 11:52 am

Re: Nuwe verstelbare sneller meganisme vir .303 - waar soek

Post by VanTheGlockMan »

Sal ook die Thor aanbeveel, sit myne volgende week in my 303.
Glock 23
.303 BSA 1915 NO1 Mkiii
Krico .22LR
Marlin X7VH .308
Boskettie
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sat Feb 09, 2013 11:30 am

Re: Nuwe verstelbare sneller meganisme vir .303 - waar soek

Post by Boskettie »

Gaan vir die Thor sneller, die man wat hom insit kan doen ook aan die meganisme "werk" om nog skoner/gladder sneller te verseker
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1875
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Nuwe verstelbare sneller meganisme vir .303 - waar soek

Post by Alwin »

Het al lankal 'n Thor sneller om my No 4 Mk I. Sover ek kan vasstel, is dit nie juis verstelbaar nie. Hy breek skoon, maar is swaarder as my ander gewere se snellers. Nogtans 'n reuse verbetering op die oorspronklike sneller.

Om hom in te sit, moet daar materiaal van die aksie verwyder word. (Die Nr 1 en nr 4 verskil.) Lees die instruksies op die sneller. As jy kans sien, doen dit self. Indien jy twyfel, laat 'n goeie geweerdokter die installasie doen. Jou "veiligheids-nok" ("half-cock") sal nie meer werk nie. Die veiligheidsknip wel.
Post Reply