Goeie Naand Forum lede.
Johan Greyling reel `n Geloftedag byeenkoms op Witbank in die Portugese Saal. Hy gaan sewe dae voor Gelofte Dag Grietjie die Boere kanon skiet , elke aand om ses uur oorkant die pad voor die Portugese saal.
Hy wil ook `n ossewa trek om te adverteer , soos om `n groot banier op die ossewa vasbind en het teminste vier geleerde osse(om juk te vat) nodig om die ossewa te trek, die ossewa gaan `n groot deel van die fees gebruik word.
As daar enige boere is wat nog geleerde osse het wat in en uitgespan kan word sal dit baie waardeer word as ek kontak besonderhede kan ontvang van persone wat bereid is om die osse vir hierdie tydperk te leen vir die doel. Die osse sal regtig baie goed behandel word en opgepas word.
Ek hoor graag van julle.
Gert
Geleerde Trek-osse benodig vir Geloftedag
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1

- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Geleerde Trek-osse benodig vir Geloftedag
Ek hoop julle kry julle osse, Gert. Dankie dat julle soveel moeite doen vir Geloftedag.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Geleerde Trek-osse benodig vir Geloftedag
Gert
Sterkte met die soektog, ek kan nie onthou wanneer laas ek trek osse gesien het nie.

knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Geleerde Trek-osse benodig vir Geloftedag
Dankie manne , ja dit is baie jammer ons gejaagde lewe het die mooi en goeie lewenswyses en gebruike agterwee gelaat.
Ek het as kind by Oom Jan Louw van Komatipoort daardie dae bygestaan as Oom Jan daardie pragtige rooi Afrikaner osse onder die juk gesit het, dan was hulle voor `n baie mooi ossewae (transport ry ossewa wat `n mooi wit kappie gehad het) ingespan die mooiste van die hele ossewa trek was as die lang sweep oor die osse se koppe geklap het(hoog bo die osse) en Oom Jan roep elke os by die naam...
Wonderlike dae gewees, tye wat aardse dinge nie baie belangrik was nie, maar Geskiedenis en kultuur herkoms in die geledere van die Voorttrekker beweging/organisasie goed oorgedra aan ons jongelinge.
Johan Greyling probeer regtig hard om elke jaar die Geloftefees besonders te maak, ek glo tog daar sal vorentoe meer belangstelling wees.
Die jaar lyk dit my gaan die byeenkoms by Bloedrivier groot wees, baie mense gaan daar saamtrek.