Slange Probleem

Post Reply
JHS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm

Slange Probleem

Post by JHS »

Middag almal


Ek plaas maar die topic hierso omrede die slange nou al I probleemdier by ons huis is ...ons het nou 8 kaapse kobras in 2 en I kwart weke gesien by die huis en in die yard en veld warvaan ons nou al 2 doodgemaak het in die tein ...Dit is I probleem en I gevaar vir ons mense om die huis sowel as vir die honde om die huis ...Hierdie slange is elke somer I probleem maar hierdie is nou net een te veel ..

Is daar enige raad wat iemand weet om hulle te vang of om hulle dood te maak of weg te hou van die huis af ..Poffaders is daar ook maar is heelwat mindet as die Kobras .


Ek luister graag na raad asb
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Slange Probleem

Post by martinf »

My pel het sommer so 10 wille katte wat hy net pap voer wat op sy erf loop en hy beweer dit hou muise, rotte en slange weg. En sy 2 rifrugte los die katte uit. Dit moet nie huis katte wees nie.

Dis maar net wat hy beweer.
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Slange Probleem

Post by Louis Kriel »

Gaan soek "Slang" Topic is die 22ste Oktober begin. Kan ongelukkig nie op Virgin Active se rekenaars copy en paste nie.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Slange Probleem

Post by Frikkiedbr »

Post Reply