Rudolph V1 vs Burris Fullfield ii vs Vortex Viper HS

Post Reply
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 831
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Rudolph V1 vs Burris Fullfield ii vs Vortex Viper HS

Post by Lamtjop »

Naand almal.
Wat sou julle sê is die beste een van die bogenoemde teleskope, wat vir my belangrik gaan wees is dat scope nie moet uitstamp nie en dat hy lank moet hou, dan die beeld en dan waarborg. Vortex lyk vir my na n goeie scope met so bietjie beter beeld as die Burris. Burris aan die ander kant het weer n repetasie dat dit n taai scope is wat die knocks kan vat, en Rudolph weet ek niks van nie. Gee so paar opinies of jul ervarings van enige een.
Dankie Tjops
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Rudolph V1 vs Burris Fullfield ii vs Vortex Viper HS

Post by mariusr »

Het self Burris fulfield. mooi helder en tevrede! Hou net nie van die "hunters knobs" nie! Maar jy kry die ander verstellings ook! Hoor maar ou sukkel bietjie met hulle na verkoop diens ? Nie so goed soos bv Leupold nie!Rudolph het jy weer niks sulke probleme en dink vergelyk goed met die Burris! Vortex is ook goed maar het geen ondervinding van die teleskoop nie maar sal miskien my keuse wees vir wat ek weet en gesien het van hulle ! Weet ook niks van hul waarborg en na verkoop diens!? Sal se vat die een wat die beste is vir jou doel met die beste na verkoop diens!
birklec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 369
Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm

Re: Rudolph V1 vs Burris Fullfield ii vs Vortex Viper HS

Post by birklec »

Ek kan vir jou eerlik se dat die vortex viper hs en burris regtig uitstekende waarde vir geld is.
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Rudolph V1 vs Burris Fullfield ii vs Vortex Viper HS

Post by Wayne »

Rudolph, I am looking at getting a Nightforce 5.5-22 x 56 NXS. Which one of your scopes would compare to this, and why should I look at a Rudolph in its place? I am looking for either an illuminated reticle, or just an illuminated dot.
Have only ever used Lynx scopes and all and sundry say that I must get the nightforce for my 22-250, mainly for night shooting ( vermin / culling )
Wayne
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Rudolph V1 vs Burris Fullfield ii vs Vortex Viper HS

Post by Frikkie Coetzee »

Hell. Thats a bit of a loaded question.

Nobody really answered the question.
Charles.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 323
Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm

Re: Rudolph V1 vs Burris Fullfield ii vs Vortex Viper HS

Post by Charles.308 »

Hi lamtjop
Het Saterdag vir die eerste keer met my nuwe Vortex geskiet.Ek stel baie aan tarrets..
My eerste 3 skote was spot on op 100m, stel tarret 8 click (1/4) wat 2 duim hoog moet skiet en hy het presies 2 " hoog geskiet terug gestel 8 clicks en weer spot on.Die scope is nog te nuut om goeie feedback te gee, maar is happy hoe hy regeer het met stel , van die ander scope kan ek nie praat nie, het nie ondervinding met hulle nie
Ek gee maar net wat ek weet.
Ek het Vortex Viper 6.5x20x50
Alan D
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm

Re: Rudolph V1 vs Burris Fullfield ii vs Vortex Viper HS

Post by Alan D »

Hi Wayne

Ive decided on a S3 Sightron 3.5-10x 56 Ir for my 22-250. Should be here this week. The writeups in the States really rate Sightrons. I will give my impressions once Ive tested it. Martin has a Nightforce so will compare light gathering and repeatability of settings.

Alan
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Rudolph V1 vs Burris Fullfield ii vs Vortex Viper HS

Post by Mac »

Wayne,

Unless you are keen to spend the money, keep your Lynx scope. I can easily identify and shoot a jackal at 330, and on a dark night 350, I know that the high end scopes are great, and most will tell you that you don't know what you are missing until you use one. I have used Zeiss, Leopold M4, and have not shot with, but have spent a night looking through NF, (none of them mine) but with 99% of your night shooting done at under 300m, and the positive tracking of my Lynx scopes, I cannot justify the extra expense.

You will, if you are set on upgrading, do better at night with a Zeiss than with a NF. That would be the only scope I would upgrade to for night use.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Rudolph V1 vs Burris Fullfield ii vs Vortex Viper HS

Post by Wayne »

Thanks for that Mac, the problem is that I need a scope for my 22-250, it is a new rifle and I do not want to take the scope off the 223. The Meopta 6-24 x 56 might also be an option. I must agree with you that value for money, the Lynx is not bad.
regards
Wayne
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Rudolph V1 vs Burris Fullfield ii vs Vortex Viper HS

Post by Monrique (SJ) »

Hoekom word iemand anders se topic ge-hi-jack vir n vraag van jou eie?


Groetnis
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Rudolph V1 vs Burris Fullfield ii vs Vortex Viper HS

Post by Wayne »

Monrique, if you read a bit higher up, Rudolph gave a comment on his offer and I asked him why I should look at his scopes instead of others, Lamtjop was also looking at the Rudolph scope and if Rudolph had given a reason why I should look at his scopes, it might have given Lamtjop the answer he was looking for, and it spread from their and by the way it is not your topic, you have not even had an input here, so maybe you are sticking your nose in where it does not belong.
Lamtjop, if I have offended you by what I did. I truly apologize, had no intention to do so. I am also needing a scope, so while this topic was open I wanted to get info from those that are in the know at the same time. No hard feelings I hope.
And then to any one else with Monriques attitude, sorry to you aswell. To those that gave comment, thanks, will try and see what I can find for myself.
regards
Wayne
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Rudolph V1 vs Burris Fullfield ii vs Vortex Viper HS

Post by Monrique (SJ) »

Wayne het ek enige naam genoem? ''As die skoen jou pas trek hom aan''.
Eerste keer in n lang ruk wat ek weer hier is en steeds dieselfde nonsens wat deur sommiges gedoen word. Topics hi-jack en nonsens gesels op die verkeerde topics! Die dat ek maar nie meer gereeld hier is of iets wil se nie, aangesien ek mos my neus in n saak druk waarmee ek niks te doene het. En dan kry jy nog sulke snottie antwoorde ook soos Wayne hierbo skryf.

Hoekom word mense se onderwerpe nie eerder gerespekteer wat geopen word om antwoorde te kry en antwoord mense die vraag wat gevra is as jy wil of kan? Of kan dit nie gelees word of verstaan word nie?

JP jy weet waar om my te kontak indien jy sou belangstel in n Burris en hoor graag van jou.
Hoop jy kan n ingeligte besluit maak.

Burris groete
Monrique
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Rudolph V1 vs Burris Fullfield ii vs Vortex Viper HS

Post by Eugene »

Ek ken nie die ander twee teleskope hierbo genoem, behalwe die Burris nie en dus kan ek jou nie enige voor of nadele gee nie.

Ek kan wel net een van my ondervindings deel. In Mei maand het ons 'n Pa-en-seun jag in Mussina gehad. Ons het een aand die laaities gevat vir 'n nagrit en sommer ook om springhase te skiet. Ek het 'n .22 Hornet met 'n Burris Fulfield 2, 4.5-14 op die Hornet. Een van die mannetjies het die geweer, ongelaai, laat val bo van die cruiser af. Dit het eers op die trappie gehop en toe op die enigste klip in die veld geval, direk bo-op die scope. Ek het die geweer opgetel en afgestof en 5 minute later 'n jakkals op 125m presies tussen die oë geskiet. Volgende oggend gou op teikens geskiet en zero en alles was nog perfek. Daai Hornet skiet vandag nog sub-moa groepe op 100m, sonder dat daar enigsins aan die teleskoop gestel is.

Miskien was ek net gelukkig. Besluit maar self....

Groete
Aim small, miss small
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Rudolph V1 vs Burris Fullfield ii vs Vortex Viper HS

Post by Wayne »

Monrique, nothing irritates me more than someone hiding behind the following, " I mentioned no names, but if the shoe fits wear it". Get some guts into your life and say what you mean, do not have little snide remarks. And what might sound like nonsense to you, is actually important to those that asked the question, learn to appreciate that fact. And not participating because to there is nonsense discussed and topics hi jacked, I couldn't give a s..t, that is your choice, but do not try and drag the forum down.
And as I say. "Opinions are like assholes, everyone has one" and you are entitled to your wrong one.
Hopefully this is the end of this!!
Sorry moderators, delete if needs be, but I was trying to get info on a scope.
Wayne
Last edited by Wayne on Wed Nov 06, 2013 2:44 am, edited 1 time in total.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Rudolph V1 vs Burris Fullfield ii vs Vortex Viper HS

Post by Monrique (SJ) »

Wayne, I rest my case.
Last edited by Monrique (SJ) on Tue Nov 05, 2013 12:18 pm, edited 1 time in total.
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Rudolph V1 vs Burris Fullfield ii vs Vortex Viper HS

Post by spekieries »

Ek skiet met my Vortex Viper vir die laaste 3 jaar die SAJWV tabelle. Ek het die 6x20 vergroting. Ek skiet die 200m en 300 m teikens met die turret verstelling. Die teleskoop word dus baie op en af gedraai. Sover het ek nog geen probleme nie. Hy stel baie positief en hy hou sy zero. Die glase is heel duidelik vir my. Hou in gedagte ek vergelyk met Lynx Leupold en Nikon Monarch wat op my ander gewere is en nie met die duurder Europese teleskope nie.

Met nagskiet sal ek nie weet nie, nog nooit met die Vortex gedoen nie. 'n Moontlike nadeel mag dalk die "field of view " wees.
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Rudolph V1 vs Burris Fullfield ii vs Vortex Viper HS

Post by Wayne »

Rudolph, have sent you a pm
Post Reply