Lig van voertuig suspention

Post Reply
jakkalspietersielie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Tue Sep 03, 2013 12:28 pm

Lig van voertuig suspention

Post by jakkalspietersielie »

Goeie dag manne.

Ek wil by julle wat nou al weet oor die soort ding. Ek ry n Nissan NP200 2008 model gekry vir my verjaarsdag by my ouers vanjaar. Die voertuig het coil spring en shocks op. Nou ek vermoed die vorige eienaar het die suspensie laat sak want ek het hom op n kar lift noudie dag gehaat en die coils lyk gesny.

Nou my vraag is kan mens die voertuig n bietjie lig ( nie net weer tot waar hy was nie maar n bietjie meer)
Soos my logika werk kan mens mos net langer Coils en shocks insit of is dit nie moontlik nie

Enige advies word wardeer.
Dankie
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Lig van voertuig suspention

Post by Cobus(Cobb) »

Yip, ek het dit met 'n ou Mazdz B reeks gedoen...coils voor en vere agter...daai ding mat BAIE bousand, stene ens gelaai ..my nooit in die steek gelaat nie
Jy sal dit net na suspension manne toe moet vat...nie hierdie franchise manne nie, maar iets soos van Zyls...manne wat nog in blou overalls werk, Texan rook en dink 'n Diff kan vergelyk word met 'n girl se boude....as jy mooi kyk, hang daar nog altyd 'n ou scope kalender iewers in die kantoor ook...of so iets.... ;) ;)
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
jakkalspietersielie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Tue Sep 03, 2013 12:28 pm

Re: Lig van voertuig suspention

Post by jakkalspietersielie »

Dankie. Ja want ek was nou al moedeloos gesoek. Ek het LA sport, WR offroad en Safari 4x4 probeer en hulle almal wil net iets uit n boks uit vir my vas plak en dan sodra hulle dien daar dstaan NP300 op die boks en nie NP200 nie bel hulle my trug en se sorrie hulle kan my nie help nie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Lig van voertuig suspention

Post by tripodmvr »

Jy moet pasop - daai plek wat Cobus beskryf gaan net vir jou high lifting door handles gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Lig van voertuig suspention

Post by Cobus(Cobb) »

tripodmvr wrote:Jy moet pasop - daai plek wat Cobus beskryf gaan net vir jou high lifting door handles gee.

Stil jy..... daar in die hoek..... ;)
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Post Reply