Dis nou n "stoet"blou kurper.

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Dis nou n "stoet"blou kurper.

Post by Frikkiedbr »

Die op 'n mail gekry, wow. Dis nou blou kurper
Iewers naby all days op plaas dam gevang
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1374998_10152259725444692_1813572191_n_zps6d323231.jpg
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13659
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Dis nou n "stoet"blou kurper.

Post by Geno »

Dis een van Gé se pelle. Dis in die Dendron distrik gewees.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Dis nou n "stoet"blou kurper.

Post by NEGE3 »

Dis nou wat ek 'n Tekkie lip noem. Wonder wat het die vis geweeg. Dit lyk soos 'n SA Rekord. Baie geluk dit gebeur eenkeer in 'n leeftyd.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: Dis nou n "stoet"blou kurper.

Post by Evert »

Die ou wat die Kurper vas hou is n pel van my Nico, hulle het 2 sulke kurpers gevang vir die dag op Jan-Albert (die ander in die foto) hulle se plaasdam gevang naby Dendron, met Mepps spinners gewees, daai grotes wou niks weet van erdwurms nie.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Dis nou n "stoet"blou kurper.

Post by Nico Harris »

Wat hulle geweeg?
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Dis nou n "stoet"blou kurper.

Post by theedge »

Baie netjies - baie geluk
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Dis nou n "stoet"blou kurper.

Post by FHM »

Goeie genade! :): Daai ding is seker 80 jaar oud! Het in my skooldae baie gevang in Olifantshoek-dam en Kuruman en Kai-appel (Naby Kathu) Grootste wat ek ooit gevang en gesien het was maar so 10 cm max! Die is die oupa grootjie van alle blou kurpers - waaragtig!

Dankie vir die deel ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Dis nou n "stoet"blou kurper.

Post by Katefbessie »

lekker creepie krollie !
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
Post Reply