Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
ek het gisteraand die geleentheid gekry om saam Stanman en Visstok te gaan roep. Ek het 3 skote in totaal gehad met my nuwe 223... ongelukkig net een raak skoot. En... ongelukkig kon ons nie die jak vind nie.
Dit was n baie lekker skoot, op n redelike afstand (Stanman sal kan se hoe ver), en na die skoot het ek nie die jak sien weghardloop nie en dadelik was die manne se kommentaar "hyt geval soos n sak kk" en "jy het hom". Ek is net jammer ek kon nie n mooi pic kry nie, maar nou moet ek weer gaan
rodger
dit maak nie saak hoe ver dit was nie,(156m)
ek het toe die volgende oggend gaan kyk en toe kry ek die teef . in die donker het ons net n bietjie te ver noord gesoek . die skoot was laag deur die nek. jammer ek het nie my kamera by my gehad nie. my vee wagter sal darem kan bevestig ,hy was by toe ek daar gaan rond krap het.
rodger,my mater dit was net n plesier. jy is die man met die meeste geduld op n stil aand.jy kla nie, jy val net in. die koue het jou pak gegee en jy was nog steeds tot 2 uur gewillig om in die stoel te bly. jy en alex het so lekker agterop die bakkie gewerk, ek kon tot selfs n uiltjie knip .
ek moet dankie se vir goeie jagmaats. dit is nie elke dag dat n mens met sulke mense n bakkie kan deel nie.
ons maak weer so maar dan gaan ons leliehoek toe.
Jou gese hyt geval! Baie geluk, nou kan jy met sekerheid se jou eerste jakkals is plat! Na Oom Jacques se kursus gister is ek weer vol nuwe plane! Volgende keur hoop ons dit gaan beter en kkry vir jou een ingeroep, dis darem net meer lekkerder as ou vlekkie op volspoed jou bestorm!
Julle moet net skree, ek kom weer saam, altyd n plesier!
Geno kom in!!! wanneer vat jy my saam om jakke te roer?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.