canting

Post Reply
Francios Heins
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Tue Oct 15, 2013 2:16 pm

canting

Post by Francios Heins »

Middag manne

In die November uitgawe van Wildland op bladsy 62 is daar 'n artikel oor "canting" dis nou wat die amerikaners noem as jy jou geweer nie waterpas hou as jy skiet nie.

Uit die artikel verstaan ek dat as jy jou geweer nie 100% waterpas hou nie jou skote of lings of regs kan gooi van jou teiken. Hulle se ook dit is meer vir die manne wat kompitisie skiet ens.

Nou my vraag as 'n totale leek is, is dit die moeite werd om te bele in waterpassie wat jy op jou geweer monteer vir ons gewone manne wat dalk tot op 300 of 400m graag wil skiet of wat se die manne met die ervaring? Maak dit werklik 'n verskil of is dit net vir die manne wat regtig ver gooi?

Ek sou dink dat dit seker goed sal wees om te leer om jou geweer 100% waterpas toe hou as jy aanle en so dit oefen dat jy dit later van nature reg doen. Want ek weet darem nie of jy die waterpas in ag gaan neem as die adrenalien pomp as jy aanle na daai trofee bok veral as jy vinnig moet skiet nie?

Wat is julle manne se opinnie?

Sien uit na julle terugvoering.

Groete Francios
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: canting

Post by mariusr »

Vir my moet jou teleskoop se haarlyn waterpas wees met die geweer. Horisotnaal en vertikaal! So sien nie die nuut vir jagter in die veld nie behalwe vir baie ver skiet daar is in elike geval nie tyd om te kyk in baie gevalle!!
Francios Heins
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Tue Oct 15, 2013 2:16 pm

Re: canting

Post by Francios Heins »

ja ek het ook daai gevoel!!!
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: canting

Post by Kalahari »

Dag Francois, jy kan dalk ook hierdie bespreking gaan lees, daar is ook baie lekker leesstof.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=140&t=21760
Francios Heins
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Tue Oct 15, 2013 2:16 pm

Re: canting

Post by Francios Heins »

dnakie Kalahari ek maak so
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: canting

Post by Kalahari »

My plesier Francois.
Post Reply